Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-nou-adriaan-strauss-se-mba-tuiste
NWU nou Adriaan Strauss se MBA-tuiste
2022-02-07 Hy was die 56ste Springbokkaptein. ʼn Kanniedood-werkesel wie se blonde kop orals op die veld te sien was. ʼn Beweeglike haker met genoeg wringkrag om ʼn hele rugbyveld vir 80 minute lank om te dolwe. ʼn Leier. Met die aanvang van Allister Coetzee se era as…http://news.nwu.ac.za/af/buitengewone-professor-die-nwu-ontvang-nog-n-toekenning
Buitengewone professor by die NWU ontvang nog ’n toekenning
2021-05-06 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is geweldig trots op een van sy buitengewone professors, Sam Fullerton, wat onlangs by ’n hoog aangeskrewe bemarkingskonferensie die toekenning vir die 16de beste referaat vir sy navorsing ontvang het. Sy jongste toekenning…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-leopard%25E2%2580%2599s-lair-kompetisie-aandag-alle-jong-entrepreneurs
NWU se Leopard’s Lair-kompetisie: aandag alle jong entrepreneurs
2020-04-28 Het jy wat nodig is om die luiperd in sy lêplek aan te durf en jou man (of vrou) as jong entrepreneur te staan? Het jy ’n sake-idee wat baie vernuwend is? Beskou jy jouself as ’n innoveerder? Indien wel, is die Noordwes-Universiteit (NWU) se gewilde…http://news.nwu.ac.za/af/itsoseng-gemeenskapsprojek-nwu-span-saam-om-hoop-te-bring
Itsoseng gemeenskapsprojek: NWU span saam om hoop te bring
2022-08-19 Die wit bussie skommel tot stilstand voor die hoekerf in Drieziek in Orange Farm. Melinda du Toit, PhD-student by die Optentia Navorsingsfokusarea aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en Hannes du Toit, dosent by die Ingenieurswese Fakulteit van dieselfde…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-nooi-gemeenskapsvennote-uit-om-n-netwerk-van-kundiges-aan-te-sluit
NWU nooi gemeenskapsvennote uit om by ’n netwerk van kundiges aan te sluit
2023-05-24 Die Noordwes-Universiteit (NWU) waardeer die noodsaaklike werk van niewinsgewende organisasies (NWO’s) en die impak wat hulle op die verskaffing van ondersteuning aan omliggende gemeenskappe het. Die universiteit nooi al sy bestaande gemeenskapsvennote asook…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-bruin-seewier-en-gebruikte-oestersampioensubstraat-vir-hoendervoer-gebruik-kan-word
Hoe bruin seewier en gebruikte oestersampioensubstraat vir hoendervoer gebruik kan word
2024-07-31 Een van die grootste uitdagings wat Afrika in die gesig staar, is voedselsekerheid. Dr Godfrey Mhlongo, ’n onlangse PhD-gegradueerde in dierewetenskap aan die Noordwes-Universiteit (NWU), glo dat inheemse hoenders, bruin seewier en oestersampioensaad kan help…http://news.nwu.ac.za/af/charonike-bly-radio-se-goue-meisie
Charonike bly radio se goue meisie
2021-08-06 Sy is die onbetwiste goue meisie van die Noordwes-Universiteit se klankgolwe, en op Vrydag 30 Julie het Charonike Nel dit weereens bewys toe sy tydens die nasionale Radiotoekennings as die Beste Kampus Ontbytprogram-aanbieder aangewys is. Haar houvas op…http://news.nwu.ac.za/af/waternet-simposium-n-groot-sukses
WaterNet-simposium ’n groot sukses
2022-12-08 Water is ’n noodsaaklike komponent van lewe op aarde, en ons kan nie daarsonder oorleef nie. Die hartseer werklikheid is egter dat ons hierdie hulpbron as vanselfsprekend beskou en dat baie meer gedoen moet word om dit te bewaar. Die Noordwes-Universiteit…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-die-provinsiale-regering-vat-mekaar-se-hande-vir-n-beter-noordwes
NWU en die provinsiale regering vat mekaar se hande vir ’n beter Noordwes
2025-05-02 Die Noordwes-Universiteit (NWU) en Noordwes se provinsiale regering (NWP) gaan saamwerk om probleme in die provinsie te hanteer. Hulle het op 29 April ’n memorandum van verstandhouding (MvV) onderteken wat hulle in staat stel om aan ’n groot hoeveelheid…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-groen
NWU gaan groen
2023-04-28 Die omgewing sluit alle lewende en nielewende dinge in, en ons kan sien hoe negatiewe impakte die omgewing benadeel. Mense moet die omgewing verstaan, en ook die impak van mense se gedrag wat klimaatsverandering veroorsaak en tot gronderosie, swak luggehalte…http://news.nwu.ac.za/af/jong-wetenskaplike-gaan-die-gesogte-lindau-nobel-pryswennersbyeenkoms-bywoon
Jong wetenskaplike gaan die gesogte Lindau Nobel-pryswennersbyeenkoms bywoon
2024-05-07 Dit is ’n droom van talle jong wetenskaplikes – om in die teenwoordigheid van die wêreld se mees geëerde wetenskaplike denkers te wees. Hierdie droom word vir ’n gegradueerde van die Noordwes-Universiteit (NWU) bewaarheid. Dr Sarah McKee is een van die agt…http://news.nwu.ac.za/af/oorbrug-die-digitale-gaping-een-skool-op-n-keer
Oorbrug die digitale gaping – een skool op ’n keer
2023-03-31 Die voordele van wydverspreide en billike toegang tot inligtings- en kommunikasietegnologieë (IKT’s) in Suid-Afrika word beskou as dat dit die potensiaal het om die koers en die trajek van hierdie land ten goede te verander. Navorsers by die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/die-dekade-van-gesonde-veroudering-verantwoordelikhede-en-vooruitsigte-vir-die-afrika-wat-ons-wil
Die dekade van gesonde veroudering – verantwoordelikhede en vooruitsigte vir die Afrika wat ons wil hê
2024-02-27 Terwyl Afrika ’n vasteland met ’n snelgroeiende bevolking jong mense is, is dit noodsaaklik dat die streek aandag aan die wêreldwye agenda oor veroudering gee. Die Verenigde Nasies het die jare 2021 tot 2030 as die “Dekade van Gesonde Veroudering” verklaar…http://news.nwu.ac.za/af/prof-linda-du-plessis-vier-%25E2%2580%2599n-dekade-die-nwu
Prof Linda du Plessis vier ’n dekade by die NWU
2018-02-26 Prof Linda du Plessis skrik nie sommer vir uitdagings nie, soos dit reeds sedert die begin van haar loopbaan by die Noordwes-Universiteit (NWU) in September 2007 duidelik was. Sy het destyds geskiedenis gemaak deur die heel eerste vroulike viserektor op die…http://news.nwu.ac.za/af/kommoditeitsrisikobestuur-studente-oes-ervaring
Kommoditeitsrisikobestuur: studente oes ervaring
2018-10-19 Ekonomiese onstabiliteit het die wyse verander waarop maatskappye bedryf word. Die dae waar besluite uitsluitlik met behulp van voorspellings en projeksies geneem is, is lankal iets van die verlede. Risikobestuur het ’n integrale deel van goeie bestuur en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gee-erkenning-aan-comrades-helde-0
NWU gee erkenning aan Comrades-helde
2022-09-12 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Woensdag 7 September aan twee uitstaande persone vir hulle durf, vasberadenheid en deursettingsvermoë tydens die 2022 Comrades Marathon erkenning gegee. Dit het plaasgevind tydens ’n geleentheid waar uitgaande Raadslede…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-eentoets-slotwonders
Die NWU se eentoets-slotwonders
2021-05-07 Daar is twee stelle trappe wat na die eerste vloer van die Noordwes-Universiteit se Hoëprestasie-instituut lei. Soos jy teen die trappe opstap, sien jy aan die een kant foto's van sportbestuurders wat die NWU na die boonste vlakke van varsity-glorie gelei het…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-geskiedkundige-karteer-die-pad-na-suid-afrikaanse-erfenis
NWU-geskiedkundige karteer die pad na Suid-Afrikaanse erfenis
2021-12-01 ’n Akademikus en geskiedkundige van die Noordwes-Universiteit (NWU) is deel van ’n gemeenskapsbetrokkenheidsprojek wat al Suid-Afrika se erfenisterreine en plekke van belang (POI’s) dokumenteer deur die ligging daarvan te lys en die betekenis van al die Suid-…http://news.nwu.ac.za/af/koloniale-tekste-met-n-verskil-verskaf-insig-vir-vandag