Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/eagles-hou-halfeind-deur-oop
Eagles hou halfeind-deur oop
2022-04-07 Bertie Jacobs Jinne, dit gaan verdeksels naby wees. Die NWU Eagles het Maandagaand 4 April in ʼn papsopnat Bloemfontein hulle uitspeelronde-hoop aan die brand gehou deur die CUT Ixias met 33–14 te klop. Dit was ʼn gepaste geskenk vir afrigter André…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-verwelkom-gebaretaal-suid-afrika-se-familie-van-amptelike-tale
NWU verwelkom gebaretaal in Suid-Afrika se familie van amptelike tale
2023-08-10 Dit moes al lankal gebeur het, maar op Woensdag 19 Julie het Cyril Ramaphosa, die Suid-Afrikaanse president, Suid-Afrikaanse Gebaretaal as Suid-Afrika se 12de amptelike taal erken. Dit maak Suid-Afrika slegs die vierde land in Afrika om gebaretaal as ’n…http://news.nwu.ac.za/af/verken-suid-afrika-se-unieke-en-interessante-erfenis
Verken Suid-Afrika se unieke en interessante erfenis
2023-07-04 Het jy al ooit oor die betekenis van ’n monument langs die pad gewonder? Dalk het jy al in ’n dorp stilgehou wanneer jy op reis is en gewonder waar die dorp se besienswaardighede is. Reisigers het vroeër reisgidse en kaarte gebruik, maar daardie tyd is verby…http://news.nwu.ac.za/af/akker-n-europese-reus
Akker ’n Europese reus
2021-02-24 Daar kan seker nie ’n meer kontrasterende vertoning wees van twee rugbyspelers se persoonlikhede as toe die vuisgeveg tussen Schalk Brits en Akker van der Merwe in 2019 plaasgevind het nie. Die twee Springbok-hakers – Brits in die blou van die Bulle, Van…http://news.nwu.ac.za/af/ali-bacher-hy-sal-weet
Ali Bacher, hy sal weet
2022-08-24 Hy is dalk klein van statuur, maar almal weet hy is gróót van gees. Dr Ali Bacher, Suid-Afrika se befaamdste krieketadministrateur, wat op 80-jarige ouderdom steeds wêreldwye aansien geniet, het vandeesweek die Noordwes-Universiteit (NWU) besoek om genoeg…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/taalpraktyk
Taalpraktyk
2020-06-18 Beskikbaar op die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus In die meertalige en multikulturele Suid-Afrika is gespesialiseerde vaardighede vir vertaling, teksredigering, tolking, en oudiovisuele vertaling (die skryf van…http://news.nwu.ac.za/af/cfam-papprojek-deur-rotary-international-vereer
CFAM-papprojek deur Rotary International vereer
2020-12-08 Miljoene Suid-Afrikaners het gely onder die impak van die nasionale inperkingsregulasies wat as gevolg van die koronaviruspandemie ingestel is. ’n Plaaslike Potchefstroomse ingenieursmaatskappy, CFAM Technologies, wat ’n newemaatskappy van die Fakulteit…http://news.nwu.ac.za/af/top-sportsielkundige-agter-sa-se-olimpiese-aanslag
Top-sportsielkundige agter SA se Olimpiese aanslag
2021-07-21 Daar is nie ʼn groter atletiekverhoog as die Olimpiese Spele nie, en daar is min sportgeleenthede met só ʼn kleurryke geskiedenis. Vir elke glorieryke Spele gevul met dramatiese, ryk herinneringe, is daar ook Spele wat met groot hartseer gepaard gegaan het…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/skool-vir-fisiese-en-chemiese-wetenskappe
Oor Ons
2019-02-04 Welkom by die Skool vir Fisiese- en Chemiese Wetenskappe Die Skool vir Fisiese en Chemiese Wetenskappe (SFCW) bied relevante, waardegedrewe opleiding wat studente voorberei op die beroepswêreld. Die Skool se kundigheid word verdeel in drie…http://news.nwu.ac.za/af/kunstenaar-se-indrukke-van-covid-19-en-aardverwarming-wen-twee-internasionale-pryse
Kunstenaar se indrukke van Covid-19 en aardverwarming wen twee internasionale pryse
2021-07-19 Die werklike waarde van kuns strek baie verder as die geldelike waarde daarvan. Die skoonheid daarvan kan ons stomslaan en die betekenis kan ons harte, gedagtes en siele aanraak vir geslagte nadat dit geskep is. ’n NWU-alumnus se kunswerke het op…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/sosiale-antropologie
Sosiale Antropologie
2020-07-29 Sosiale antropoloë probeer verstaan hoe mense hulle lewens betekenisvol maak, hoe hierdie alledaagse lewens ons samelewing vorm, en op hulle beurt deur die wêreldwye vloei van inligting deur die media, mediese diskoers, ekonomiese beleid…http://news.nwu.ac.za/af/sesde-nasionale-outismesimposium
Sesde Nasionale Outismesimposium
2021-08-31 In net meer as twee weke gaan die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) by die Noordwes-Universiteit (NWU), saam met Outisme Suid-Afrika (A; SA) hulle sesde Nasionale Outismesimposium aanbied. Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Kinder- en…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/baccalaureus-artium-grafiese-ontwerp
Baccalaureus Artium in Grafiese Ontwerp
2026-03-28 [accordion collapsed] Oorsig Die NWU se Grafiese Ontwerp-program bestaan reeds 20 jaar, en in daardie tyd is dit as ’n gesogte kwalifikasie gevestig. Ons studente het bewys dat hulle nie net oor baie groot talent beskik nie, maar…http://www.nwu.ac.za/af/content/steundienste-nwu
Steundienste
2021-08-03 Om die logistiek van die lewe so maklik as moontlik vir studente, personeel en besoekers te maak, is ’n netwerk van goedgeoliede steundiensdepartemente hard aan die werk agter die skerms. Sommige steundiensdepartemente is by die Institusionele Kantoor in…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/mba-0
MBA
2026-02-10 MBA, Die MBA-kwalifikasie word geag as die vlagskip van besigheidsopleiding wêreldwyd, en by die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur poog ons om juis dit te bied, ʼn kwalifikasie wat geakkrediteer is en hulpmiddels sal verskaf om in die sake-omgewing sukses…, Sites of deliveryhttp://news.nwu.ac.za/af/bele-gelykheid
Belê in gelykheid
2021-11-22 Die entiteit Gemeenskaps- Psigososiale Navorsing (COMPRES) in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe het onlangs agt rekenaars (insluitende skerms, sleutelborde en muise) aan die Hoër Volkskool Potchefstroom geskenk. Die lessenaarrekenaars word nie meer by NWU…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/oor-ons
Oor ons
2026-02-10 Visie van die NWU Besigheidskool, Om ʼn internasionaal erkende besigheidskool in Afrika te wees, Missie van die NWU Besigheidskool, Die NWU Besigheidskool is verbind tot die ontwikkeling van etiese en strategiese denke-leiers deur: Onderrig en leer wat die kontemporêre aspekte binne die konteks van die breë omgewing aanspreek. Relevante navorsing bydraes te lewer met die fokus op…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/joernalistiek-en-mediastudies
Joernalistiek en Mediastudies
2020-05-20 [accordion collapsed] Wat doen 'n joernalis? Joernaliste vertel vir mense wat in die wêreld om hulle aangaan, oor dinge wat saak maak. Hulle ondersoek aangeleenthede en ontwikkel idees vir stories,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-personeel-bedank-vir-sowat-3-700-diensjare
NWU-personeel bedank vir sowat 3 700 diensjare
2017-06-05 Bykans 3 700 jaar! Dit is die hoeveelheid diensjare waarvoor personeel van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus op Potchefstroom en by die Institusionele kantoor onlangs vereer is. Tydens die geleenthede is personeel bedank vir hulle harde werk,…http://news.nwu.ac.za/af/skaakmat-anais-saayman-se-kos