Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/ses-stroop-vir-tennisster-johann
Ses–stroop vir tennisster Johann
2023-07-06 Dit is nou 148 jaar gelede sedert die Fransman Pierre Babolat natuurlike derms – dié van ’n bees – geneem het om snare vir ’n tennisraket te maak. Nou gebruik die topgekeurde manlike tennisspeler by die Noordwes-Universiteit (NWU) sy Babolet Pure Drive-raket…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/stads-en-streekbeplanning
Stads- en Streekbeplanning
2017-05-30 Wat is Stads- en Streekbeplanning? Beplanning is ʼn dinamiese professie wat streef na die verbetering van die welvaart van mense en hulle verwante gemeenskappe deur gemaklike, gelyke, gesonde, effektiewe en aantreklike leefomgewings te skep vir…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/analytical-platform/oor-ons
Oor ons
2017-09-04 Welkom by die Analitiese Platform Die Analitiese Platform by die Fokusarea vir Menslike Metabolomika, Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, Potchefstroom dien as 'n hulpbronaanbiedende analitiese en…http://news.nwu.ac.za/af/toekenning-sal-sa-help-om-sy-moeilike-geskiedenis-te-hanteer
Toekenning sal SA help om sy moeilike geskiedenis te hanteer
2021-07-01 Suid-Afrika is ’n samelewing waar ’n gevoel van behoort deur ’n lang en diep geskiedenis van verdeling en ontneming gekompliseer word. Vier personeellede van die Noordwes-Universiteit het ’n internasionale toekenning van die African Critical Inquiry Programme…http://news.nwu.ac.za/af/intellektuele-superkragte-trek-saam
Intellektuele superkragte trek saam …
2022-02-02 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool het op Maandag 24 Januarie met die eerste dag van hulle week lange MBA-somerskool begin. Nie minder nie as 125 MBA-studente het by die Stonehenge-venue buite Parys byeengekom, en meer as 70 studente het aanlyn…http://news.nwu.ac.za/af/afrika-kruie-en-nanotegnologie-n-kombinasie-met-ongelooflike-resultate
Afrika-kruie en nanotegnologie ’n kombinasie met ongelooflike resultate
2024-08-30 Mieliesaad loop vinnig uit en word florerende saailinge wanneer dit voorvoer-bemesting kry wat gemaak is van nanodeeltjies wat uit ’n inheemse Afrika-krui, impepho, verkry is. Hierdie kragtige krui (helichrysum odoratissimum), ook bekend as kooigoed en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-invloedryke-proteiennavorsing-word-science-gepubliseer
NWU se invloedryke proteïennavorsing word in Science gepubliseer
2021-08-18 Onlangse multidissiplinêre navorsing wat deur prof Albie van Dijk van die Noordwes-Universiteit (NWU) in samewerking met navorsers van ander nasionale en internasionale instellings gedoen is, herinner ’n mens aan die oplos van ’n raaisel – ’n 16 jaar oue een…http://sport.nwu.ac.za/af/cross-country/padwedlope
Padwedlope
2024-06-14 [accordion collapsed] Mahikengkampus Kegomoditswe Moloko 018 389 2152 28383834@nwu.ac.za Potchefstroomkampus Dit is vir my aangenaam om jou aan Suid-Afrika se voorste atletiekklub bekend te stel. Die NWU Atletiekklub het daarin geslaag om…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/tjaart-van-der-walt
Tjaart van der Walt
2021-05-25 Buitengewone leier Ambassadeur, rektor, hoofbedryfsbeampte, predikant en professor: prof Tjaart van der Walt het al alles gedoen. Hy is ’n buitengewone leier wat lief is vir mense en toegewy is aan God. Dit was duidelik…http://news.nwu.ac.za/af/prof-little-nuwe-swaargewig-vir-optentia
Prof Little is nuwe swaargewig vir Optentia
2019-03-08 Die Optentia-navorsingsfokusarea op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark voeg nog ʼn navorsingswaargewig by ʼn reeds indrukwekkende professoraat by. Prof Todd Little sal op 15 April 2019 sy prestige lesing by Optentia lewer. Hy is ‘…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-dra-statige-visekanselierskleed
Alumnus dra statige visekanselierskleed
2018-02-09 Wanneer rugby-oefening met aandklasse bots, is fyn voetwerk nodig. Prof Henk de Jager – alumnus en nuwe visekanselier en prinsipaal van die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) – moes vroeër fyntrap tussen sy sport en die akademie terwyl hy by die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-netbal-bly-vervoerband-vir-nasionale-span
NWU-netbal bly vervoerband vir nasionale span
2021-05-24 Die land se netbalspanne is weereens met NWU-speserye gegeur, met huidige en oudstudente wie se name verskyn op al wat nasionale spanlys is. Die NWU is al vir etlike jare bekend as ʼn vervoerband vir die Proteaspan, met selfs die huidige afrigter, Dorette…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-eagles-haal-halfeindstryd-van-varsitybeker
NWU Eagles haal halfeindstryd van Varsitybeker
2021-05-26 Drama. Dit was die waarmerk van die NWU Eagles se mars tot die halfeindstryd van die Varsitybeker ná hul die CUT Ixias 35-32 Dinsdagmiddag geklop het. Dit was ʼn taai tweestryd, soos die eindtelling getuig, met die uiteindelike wenners wat behoorlik moes…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-verwelkom-nuwe-vsr-lede
NWU verwelkom nuwe VSR-lede
2022-09-08 Die Noordwes-Universiteit (NWU) verwelkom sy pas verkose Verteenwoordigende Studenteraad (VSR), wie se termyn amptelik op 6 September begin het. Die huidige VSR sal vir ’n tydperk van een jaar onder die leierskap van die VSR-voorsitter, Yikumba Andreas, ’n…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/kunsgeskiedenis-en-visuele-studie
Kunsgeskiedenis
2026-02-02 [accordion collapsed] Wat is Kunsgeskiedenis? Kunsgeskiedenis en lewer ’n belangrike bydrae tot die ontwikkeling van insig in die visuele kunste, wat uit verskillende historiese en geografiese kontekste kom en dit weerspieël. Dit gee aan studente…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/tuis
Tuis
2025-12-05 Oorsig Die Skool vir Voorgraadse Programme is verantwoordelik vir die bestuur van die voorgraadse kwalifikasies wat deur die Fakulteit Regte aangebied word. By hierdie sentrum vir onderrig-leer is ons verbind tot akademiese uitnemendheid, het ons ’n…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-iks-sentrum-en-wits-universiteit-werk-saam-om-inheemse-paleokennis-te-ondersoek
NWU se IKS-sentrum en Wits Universiteit werk saam om inheemse paleokennis te ondersoek
2022-04-28 Die Inheemse Kennisstelselsentrum (IKS-sentrum) van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n vennootskap met Wits Universiteit gesluit om paleontologienavorsing in die Karookom te doen. Die span van die IKS-sentrum bestaan uit prof Simeon Materechera, ’n…http://news.nwu.ac.za/af/news24-kies-nwu-innoveerder-n-jong-mandela
News24 kies NWU-innoveerder as ’n Jong Mandela
2024-07-29 Die nalatenskap en impak van voormalige president Nelson Mandela om mense se lewens ten goede te verander, is steeds iets om na te streef. News24 het onlangs hulle Jong Mandelas vir 2024 gekies – en vier ’n nuwe geslag jong kampioene wat daartoe verbind is…http://commerce.nwu.ac.za/af/chartered-accountancy/geoktrooieerde-rekenmeesterskap
Geoktrooieerde Rekenmeesterskap
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Is jy gereed om ʼn reis aan te pak wat jou passie vir finansies in ʼn gesogte loopbaan omskep? Die Geoktrooieerde Rekenmeester Suid-Afrika (ook bekend as GRSA)-benaming is aangewys as die nommer een Geoktrooieerde Rekenmeester-benaming in die wêreld. Dit is…, Kernvakke , Bedryfswetenskappe Finansiële Rekeningkunde Finansiële Bestuur Korporatiewe bestuur, Etiek, Oudit en Risiko Bestuursrekeningkunde Belasting , Graadopsies, BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P], Mahikeng [M] & Vanderbijlpark [V] kampusse aangebied Kurrikulumkode: 5FDH01 BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde - Uitgebreide Program Duur van Graad…, Toelatingsvereistes, BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde APS: 32 Wiskunde: Vlak 5 (60%) Taal van studie op kampus van aansoek vlak 4 (50-59%) BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde - Uitgebreide Program APS: 28 Wiskunde: Vlak 3 (40%) Engels: Vlak 4 (50%), Professionele liggame, South African Institute of Chartered Accountants (SAICA) Vir meer inligting, besoek hul webwerf: https://www.saica.co.za/ Word ook erken deur: Association of Chartered Certified Accountants (ACCA) Die BCom Geoktrooieerde Rekenmeesterskap graad gee studente…, Loopbaanmoontlikhede, GR is ʼn uitsonderlik diverse kwalifikasies met verskeie loopbaangeleenthede. Daar is baie opsies, bv. openbare praktyk (ouditfirmas), die korporatiewe omgewing (werk vir ʼn maatskappy), die openbare sektor (werk vir die regering), jou eie besigheid of die…, Nagraadse Studies, Nagraadse studies in Geoktrooieerde Rekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs MCom Phd Die nagraadse studies word aangebied op Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] Laai die honneursbrosjure hier af. [/accordion], , Jaarboekhttp://sport.nwu.ac.za/af/rugby