Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/lewendige-debat-tydens-die-vierde-jaarlikse-nwu-leierskapsberaad
Lewendige debat tydens die vierde jaarlikse NWU-leierskapsberaad
2018-10-12 As aktiewe burgers van Suid-Afrika moet elkeen van ons praat oor die ernstige gebrek aan behoorlike leierskap. Die uitdagings wat die land in die gesig staar – soos werkloosheid, misdaad, gender-gebaseerde ongelykhede, onvoldoende infrastruktuur en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-neem-die-voortou-met-internasionale-konferensie-oor-inligtinggeletterdheid
NWU neem die voortou met internasionale konferensie oor inligtinggeletterdheid
2019-07-11 In sy poging om bekend te staan as ’n internasionale universiteit wat vir betrokke vakkundigheid onderskei word, gaan die Noordwes-Universiteit (NWU) in September die 2019-weergawe van die Internasionale Konferensie oor Inligtingsgeletterdheid (ICIL)…http://news.nwu.ac.za/af/rachael-veroorsaak-groot-golwe-die-oop-water
Rachael veroorsaak groot golwe in die oop water
2023-07-07 As jou knieë lam word as jy daaraan dink dat jy 10 km moet stap, dink net hoe jou arms sal kla as jy daardie afstand moet swem. Vir Rachael Humphries is dit maar net nog ’n dag in haar waterkantoor. Trouens, hierdie BA-student in Gesondheidswetenskappe aan…http://news.nwu.ac.za/af/amanda-die-nwu-vanderbijlpark-se-elite-netbalafrigter
Amanda is die NWU in Vanderbijlpark se elite netbalafrigter
2020-05-22 Amanda Dreyer is ʼn netbalafrigter sonder weerga, en is tans een van slegs twee elite netbalafrigters in die Sedibeng-streek. Sy is ook die afrigter van die Noordwes-Universiteit (NWU) se netbalspan in Vanderbijlpark. In die tyd waarin die Covid-19-…http://news.nwu.ac.za/af/ek-stel-dit-aan-u-tweedejaar-vanderbijlparkstudente-die-wenners-die-nwu-juta-skynverhore
Ek stel dit aan u – tweedejaar-Vanderbijlparkstudente die wenners in die NWU Juta Skynverhore
2022-08-16 ’n Span tweedejaarstudente van die Fakulteit Regte op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) is hierdie jaar se wenners in die gewilde jaarlikse NWU Juta Skynverhore-kompetisie wat op 15 Augustus in Potchefstroom plaasgevind het.…http://news.nwu.ac.za/af/die-verbetering-van-dienslewering-die-openbare-sektor-hierdie-navorser-se-doelwit
Die verbetering van dienslewering in die openbare sektor is hierdie navorser se doelwit
2023-03-02 Swak dienslewering is ’n probleem in Suid-Afrika, maar een akademikus by die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Costa Hofisi, doen iets daaromtrent. Met behulp van sy navorsingkundigheid gaan hy poog om ’n bydrae tot die verbetering van dienslewering in die…http://news.nwu.ac.za/af/geraldine-fraser-moleketi-en-ander-takel-die-onderwerp-van-die-bou-van-staatskapasiteit
Geraldine Fraser-Moleketi en ander takel die onderwerp van die bou van staatskapasiteit
2023-11-14 Hulle het niks teruggehou nie, hulle was eerlik in hulle evaluering van die probleme wat Suid-Afrika ervaar, en hulle het nie daarvan weggeskram om moontlik oplossings voor te stel nie. Dit was van die kenmerke van die eerste jaarlikse openbare lesing deur dr…http://news.nwu.ac.za/af/die-regering-het-beperkte-opsies-gehad-toe-die-inperkingsmaatreels-na-vlak-4-opgeskuif
Die regering het beperkte opsies gehad toe die inperkingsmaatreëls na vlak 4 opgeskuif is
2021-06-28 “Die breë realiteite waarmee president Cyril Ramaphosa gekonfronteer word in sy soeke na die regte balans tussen lewens en heenkomes om die huidige ernstige derde golf van Covid-19 en sy deltavariant te hanteer, moet erken word.” Prof Raymond Parsons,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-top-100-op-die-ranglys-vir-universiteite-ontluikende-ekonomiee
NWU in die top-100 op die ranglys vir universiteite in ontluikende ekonomieë
2021-03-12 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens presteer met ’n top-100-plasing – en oorkoepelende sesde plek in Suid-Afrika – op die internasionale ranglys vir universiteite in ontluikende ekonomieë (Emerging Economies University Ranking) van Times Higher…http://news.nwu.ac.za/af/die-nuwe-onbekende-w%C3%AAreld-van-werk
Die nuwe (onbekende) wêreld van werk
2021-04-28 Die wêreld van werk ná die Covid-19-pandemie gaan anders wees as die een waaraan ons gewoond is. Dit is die mening van prof Bennie Linde, ’n professor in arbeidsverhoudinge aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool vir Bedryfsielkunde en…http://news.nwu.ac.za/af/laat-die-grondwet-vir-straatverkopers-werk
Laat die Grondwet vir straatverkopers werk
2021-06-23 Terwyl die informele sektor honderde duisende mense uit armoede ophef, verhinder verskeie munisipale verordeninge die uitbreiding van hulle sakeondernemings, en skend in ’n mate hulle regte. ’n Navorser aan die Noordwes-Universiteit (NWU) glo dat ’n moontlike…http://news.nwu.ac.za/af/graderingsagentskappe-besing-die-nwu-se-lof
Graderingsagentskappe besing die NWU se lof
2024-12-11 Drie ranglyste bevestig dat die Noordwes-Universiteit (NWU) ’n instelling is wat skitter, nie net plaaslik nie, maar ook internasionaal, en dat hulle hulleself onder van die wêreld se beste universiteite kan reken. Studente kan verseker wees dat wanneer…http://news.nwu.ac.za/af/ontsluit-die-krag-van-emosionele-intelligensie
Ontsluit die krag van emosionele intelligensie
2024-04-03 Die nagraadse studente (honneurs- en meestersgraad) van die Sentrum vir Bedryfswiskunde en Informatika (SBWI) is op Vrydag 8 Maart 2024 op ’n transformatiewe werkswinkel oor emosionele intelligensie getrakteer. Die werkswinkel is deel van ’n reeks geleenthede…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-waar-kry-ek-die-nwu
NWU, Waar kry ek die NWU
2021-05-26 Ligging ’n Groot aantrekkingskrag van die NWU is sy strategiese ligging en die multikampusstruktuur, wat uit die kampusse in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark bestaan. • Die Mahikengkampus is in die hoofstad van die…http://news.nwu.ac.za/af/hier-kom-die-volgende-geslag-ekostryders
Hier kom die volgende geslag ekostryders
2018-11-22 Die toekoms van ons planeet is dalk nie so donker as wat talle mense voorspel nie. ’n Navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) doen haar deel om ’n nuwe geslag ekostryders toe te rus met kennis en toewyding om waterskaarste en ander uitdagings wat met…http://news.nwu.ac.za/af/alumna-skitter-op-die-nasionale-musiekverhoog
Alumna skitter op die nasionale musiekverhoog
2019-04-05 Met haar strelende stem, skitterpersoonlikheid en flair vir vermaak, is Verona Goslett spoedig besig om ʼn huishoudelike naam in Suid-Afrika te word. Hierdie talentvolle jong alumna van die Noordwes-Universiteit (NWU) is tans besig om die nasionale…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-hou-joernalistiek-lewendig
Die Noordwes-Universiteit hou joernalistiek lewendig
2024-07-31 Daar is ’n Engelse uitdrukking wat sê jy soek nie moeilikheid met ouens wat ink by die vat koop nie. Dit was dalk waar toe gedrukte koerante oor nuusverspreiding koning gekraai het. Noudat bandwydte egter hierdie vate vol ink vervang het, is daar nog ’n…http://news.nwu.ac.za/af/bring-biokinetika-na-die-openbare-sektor
Bring biokinetika na die openbare sektor
2022-09-06 Prof Hanlie Moss, navorsingsdirekteur van FASRek (Fisiese Aktiwiteit, Sport en Rekreasie) aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het haar meestersgraad in Biochemie voltooi, hoewel sy nog altyd ’n groot belangstelling gehad het in die wyse waarop die menslike…http://news.nwu.ac.za/af/naledi-sit-steeds-die-son-agterna
Naledi: Sit steeds die son agterna
2022-09-08 Soos met alle pogings om die samelewing te verbeter en om dit wat uiters waardevol is, te bewaar, begin dit met innovasie in hernubare energie, en die Sasol Sonkrag-uitdaging bevorder dit. Die sleutelwoord is “uitdaging”, en die Ingenieurswese-span van die…http://news.nwu.ac.za/af/natanya-baan-die-weg-vir-entrepreneursuitnemendheid