Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-colab-help-om-gemeenskapsradio-omroepers-te-bemagtig
NWU CoLab help om gemeenskapsradio-omroepers te bemagtig
2023-06-29 Die CoLab van die Skool vir Kommunikasie aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en die nasionale elektroniese media-instituut van Suid-Afrika (National Electronic Media Institute of South Africa, NEMISA) het in 2019 hande gevat en ’n 12 maande lange…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-gasheer-wees-vir-internasionale-kundige-oor-denkkrag
NWU gaan gasheer wees vir internasionale kundige oor denkkrag
2019-08-22 Robin Banks, ’n vooraanstaande kundige oor die onderwerp van denkkrag en persoonlike meesterskap, sal die Noordwes-Universiteit (NWU) tydens Oktober besoek. Hy sal op 10 Oktober sy werkswinkel, “Success is a choice”, op die kampus in Vanderbijlpark…http://news.nwu.ac.za/af/beter-groeisyfers-toon-veerkragtigheid-maar-ongestadigdheid-bly
Beter groeisyfers toon veerkragtigheid, maar ongestadigdheid bly
2023-09-06 Die beter-as-verwagte groei van 0,6% in die bruto binnelandse produk (BBP) in die tweede kwartaal van 2023 is welkome nuus, aangesien dit sy styging vir ’n tweede agtereenvolgende tydperk verhoog het. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/dit-hoekom-jy-sukkel-om-te-slaap
Dit is hoekom jy sukkel om te slaap
2020-05-20 As jy in die vroeë ure van die oggend op enige sosialemediaplatform inskakel, sal jy heel waarskynlik ’n klomp mense aanlyn aantref. Sedert die land ’n paar weke gelede as gevolg van Covid-19 die staat van inperking betree het, sukkel Suid-Afrikaners om aan…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-rotary-international-%25E2%2580%2599n-vergelyking-wat-sin-maak
NWU en Rotary International: ’n vergelyking wat sin maak
2019-08-27 Onlangse samewerking tussen die Noordwes-Universiteit (NWU) en die internasionale diensorganisasie, Rotary International, het meer as 140 onderwyskundiges en onderwysers byeengebring om opleiding by twee internasionale wiskundekundiges te ontvang. Hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/sukses-%25E2%2580%2599n-keuse-wat-jy-elke-dag-maak-%25E2%2580%2593-robin-banks
Sukses is ’n keuse wat jy elke dag maak – Robin Banks
2019-10-25 3> Sukses is ’n keuse wat jy elke dag maak – Robin Banks Die Robin Banks-filosofie is eenvoudig: tem en oefen jou denke. Die einste gedagtes wat deur jou kop loop, kan jou help om die lewe van jou drome te laat waar word, of dit kan jou grootste vrese…http://news.nwu.ac.za/af/vyf-vroue-vier-geslagte-een-groot-nalatenskap
Vyf vroue, vier geslagte, een groot nalatenskap
2023-08-07 Vrouemaand is die ideale geleentheid om te kyk na die geweldige vooruitgang wat vroue in die onderwys teweeg gebring het en ’n nalatenskap van akademiese prestasies oor geslagte heen te vier. Watter eer is dit nie om die inspirerende reise van vier geslagte…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-spog-met-nuwe-alumni-advieskomitee
NWU Vanderbijlpark spog met nuwe Alumni-advieskomitee
2018-05-07 Ses jaar ná die stigting van die heel eerste alumni-advieskomitee op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark laat die komitee steeds sy teenwoordigheid geld. Die komitee verteenwoordig die kampus se sterk en lewendige alumnigroep, wat…http://news.nwu.ac.za/af/kommoditeitsrisikobestuur-studente-oes-ervaring
Kommoditeitsrisikobestuur: studente oes ervaring
2018-10-19 Ekonomiese onstabiliteit het die wyse verander waarop maatskappye bedryf word. Die dae waar besluite uitsluitlik met behulp van voorspellings en projeksies geneem is, is lankal iets van die verlede. Risikobestuur het ’n integrale deel van goeie bestuur en…http://news.nwu.ac.za/af/vier-nwu-uitnemendheid-nomineer-uitstaande-alumni-vir-gesogte-toekenning
Vier NWU-uitnemendheid – nomineer uitstaande alumni vir gesogte toekenning
2025-07-02 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is steeds besonder trots op die merkwaardige prestasies van alumni wat aktief ’n impakvolle en waardevolle bydrae op alle gebiede van die samelewing maak – plaaslik sowel as internasionaal. Weet jy van ’n NWU-gegradueerde…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/vliegtuigontwikkeling
Vliegtuigontwikkeling
2022-02-20 Die vliegtuigontwikkelingsgroep fokus op aërodinamiese en strukturele navorsing wat die prestasie en veiligheid van sweeftuie en ligte vliegtuie kan verbeter. Die tegnologie wat uit die navorsing verkry word, word dan direk in nuwe…http://news.nwu.ac.za/af/wanneer-poppe-praat-luister-kinders
Wanneer poppe praat, luister kinders!
2018-11-08 Die energie in die vertrek vol vyfjariges is amper tasbaar. Die oomblik wanneer die musiek begin speel en die fluweelgordyne oopskuif, blink hulle ogies van verwondering en almal raak stil. Dit is tyd vir die poppe om te praat en die kinders om te luister…http://news.nwu.ac.za/af/facing-race-week-2023-fakulteit-gesondheidswetenskappe-dink-na-oor-hoe-belangrik-dit-om-n-mens-se
Facing Race Week 2023: Fakulteit Gesondheidswetenskappe dink na oor hoe belangrik dit is om ’n mens se visie uit te bre
2023-07-25 Die NWU se Fakulteit Gesondheidswetenskappe het onlangs onder leiding van prof Sanette Brits haar visie gedeel en ’n inspirerende Facing Race Week gehou. Dit is ’n spesiale inisiatief om ’n bewustheid van ras te kweek, inklusiwiteit te bevorder en diversiteit…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-leopard%25E2%2580%2599s-lair-kompetisie-%25E2%2580%2593-sperdatum-vir-inskrywings-kom-nader
NWU se Leopard’s Lair-kompetisie – sperdatum vir inskrywings kom nader _
2020-07-09 Die sperdatum vir inskrywings vir die 2020-weergawe van die Noordwes-Universiteit (NWU) se gewilde Leopard’s Lair-besigheidskompetisie kom nader, en alle studentepreneurs word uitgenooi om deel te neem. As jy meen dat jy ’n innoveerder met ’n unieke…http://news.nwu.ac.za/af/sportdepartement-wil-personeel-aktief-kry
Sportdepartement wil personeel aktief kry
2022-08-19 Met die gesegde: “’n Fikse en gesonde liggaam is die beste modestelling wat jy kan maak”, wil die sportdepartement op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit die tradisionele manier verander waarop mense oor fiksheid en gesondheid dink.…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/duits
Duits
2021-11-08 Beskikbaar op die Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus Duits is die taal van wetenskaplikes, uitvinders, filosowe, komponiste, kunstenaars, digters en skrywers. Meer as 100 Nobelpryse is al toegeken aan Duitssprekende individue wat…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-en-vriende-trek-saam-vir-jaarlikse-sakeontbyt
Alumni en vriende trek saam vir jaarlikse sakeontbyt
2020-03-03 Die jaarlikse Alumni en Vriende Sakeontbyt van die Noordwes-Universiteit (NWU) sal na verwagting op 20 Maart 2020 in Vanderbijlpark plaasvind. Hierdie funksie bring lede van die NWU-alumnivereniging, akademici, sakelui en gemeenskapslede byeen om skouers…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/innovasie-ondersteuningskantoor
Innovasie Ondersteuningskantoor
2021-08-04 Die Tegnologie Oordrag en Innovasie Ondersteuningskantoor ondersteun in alle aspekte van die industrialisering en kommersialisering van hulle uitvindings. Dit sluit die volgende in: Bystand met aansoeke om befondsing vir…http://news.nwu.ac.za/af/drie-dosente-obu-genote-tau-fellows-gekies