In accordance with para 34(1) of the NWU Statute, this notice serves to inform members of the NWU Convocation of the triennial general meeting (TGM) of the NWU Convocation.
- Date: Saturday, 1 March 2025
- Time: 10:00 – 14:00
- Venue: The meeting will take place in hybrid format (virtual and in-person) with the main venue being N2A Lecture Hall Complex at the Faculty of Engineering on the Potchefstroom Campus.
Detailed directions will be provided upon confirmation of in-person attendance.
The in-person meeting will include a light lunch.
Registrations will be open until 17:00 on 21 February 2025.
Only members who have registered will be allowed to attend the meeting.
Confirm your attendance to the TGM
Important notice: Amendments to the Constitution of the NWU Convocation
Herewith written notice in accordance with paragraph 11.2 the Constitution of the NWU Convocation of proposed amendments to the Constitution of the Convocation as indicated in the tracked-changes modality, for consideration and approval during the triennial general meeting of the NWU Convocation that will take place on 1 March 2025.
For any inquiries on the TGM, please contact Ms Christel van Eeden (christel.vaneeden@nwu.ac.za) of the Secretariat.
Hierdie kennisgewing se doel, in ooreenstemming met par 34(1) van die NWU Statuut, is om lede van die Konvokasie in te lig van die driejaarlikse algemene vergadering (DAV)
- Datum: Saterdag, 1 Maart 2025
- Tyd: 10:00 – 14:00
- Plek: Die vergadering vind plaas in hibriede formaat (aanlyn en in persoon) met die hooflokaal N2A Lesinglokaalkompleks by die Fakulteit Ingenieurswese op die Potchefstroomkampus.
Gedetaileerde aanwysings sal verskaf word aan diegene wat hul in persoon teenwoordigheid bevestig het. Die in persoon vergadering sal ‘n ligte middagete insluit.
Registrasies sal oop wees tot 21 Februarie 2025 om 17:00.
Slegs lede wat geregistreer het kan die vergadering bywoon.
Bevestig u teenwoordigheid by die DAV
Belangrike kennisgewing: Wysigings aan die NWU Konvokasie Grondwet
Hiermee, op skrif, ‘n nota in navolging van paragraaf 11.2 van die NWU Konvokasie Grondwet van voorgestelde wysigings aan die Konvokasie se Grondwet* soos aangetoon in die spoorkorreksiemodus vir oorweging en goedkeuring tydens die driejaarlikse algemene vergadering van die NWU Konvokasie wat op 1 Maart 2025 plaasvind.
*Konsepteks slegs in Engels
Enige navrae oor die komende DAV kan gerus aan Christel van Eeden (christel.vaneeden@nwu.ac.za) van die Sekretariaat gerig word.