X

Nuus

Die NWU se nuuskantore is verlede jaar by MACE (Marketing, Advancement, Communication in Education) se prysuitdelingseremonie as algehele wenner in die webkategorie aangewys.

 

Klik nou, of jy bly agter

Vinnig en gereeld. Dís hoe dinge by die NWU gebeur. Uiteraard: met soveel toegewyde personeel en studente wat hul deel doen, is nuuswaardige gebeure aan die orde van die dag.

Dis regtig maklik om op hoogte van al die interessante ontwikkelinge te bly – volg net jou vingers na die nuuskamers op die NWU-webwerf.

 

Dit werk só: die NWU het 'n algemene nuuskamer en een nuuskamer vir elke kampus. So klik gereeld en bly ingelig oor jou almal mater se doen en late.

NWU & U

 

Stuur gerus vir ons julle kommentaar, voorstelle en enige ander bydraes wat julle wil lewer, byvoorbeeld foto’s of nuusbrokkies.

 

Ons waardeer julle opinies en insette – die NWU & U behoort immers aan ons almal.

NWU & U  |

inhoud

inhoud

NWU & U