X

Nuus

ALUMNI-AKTIWITEITE

2016 skop op ʼn
hoë noot af

Die groot verskeidenheid aktiwiteite waaraan alumni in die eerste helfte van 2016 deelgeneem het, getuig van hul voortgaande lojaliteit aan hul almal mater en wys hoe hulle mekaar se geselskap geniet. Klik hier langsaan om meer te lees oor gebeure wat reeds plaasgevind het, en nog voorlê vir die res van die jaar.

NWU & U

 

Stuur gerus vir ons julle kommentaar, voorstelle en enige ander bydraes wat julle wil lewer, byvoorbeeld foto’s of nuusbrokkies.

 

Ons waardeer julle opinies en insette – die NWU & U behoort immers aan ons almal.

NWU & U  |

inhoud

inhoud

NWU & U