Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/baqonde-se-doelwit-om-n-wereld-van-hoer-onderwys-oop-te-maak
BAQONDE se doelwit is om ’n wêreld van hoër onderwys oop te maak
2023-05-09 Dit is noodsaaklik dat Afrikatale as onderrigtaal bevorder word indien ons wil hê dat ons kultuurerfenis bewaar moet bly, leeruitkomste moet verbeter en taalhindernisse verminder moet word. Dit het weer duidelik geword by die 2023 BAQONDE-kongres wat van 1…http://news.nwu.ac.za/af/mislukking-van-banke-zimbabwe-die-gevolg-van-swak-regulatoriese-toesighouding
Mislukking van banke in Zimbabwe is die gevolg van swak regulatoriese toesighouding
2022-12-08 Die algemene mislukking van banke in Zimbabwe oor die afgelope 20 jaar is nou verklaar: ’n vername rede is die ontoereikende toesighouding oor bankinstellings deur die Reserwebank van Zimbabwe (RBZ) en ander regulatoriese liggame. Dit is volgens die…http://news.nwu.ac.za/af/perinatale-geestesgesondheid-van-die-grootste-belang-vir-beter-uitkomste-vir-gesinne
Perinatale geestesgesondheid is van die grootste belang vir beter uitkomste vir gesinne
2024-11-07 ’n Navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) het haar navorsing gewy aan die bevordering van perinatale geestesgesondheid in Afrika. Dr Patience Kovane, senior lektor en navorsingskoördineerder by die navorsingsfokusarea vir Kwaliteit in Verpleging en…http://news.nwu.ac.za/af/aanspreeklikheid-en-opleiding-die-sleutels-tot-beter-finansiele-bestuur-munisipaliteite
Aanspreeklikheid en opleiding is die sleutels tot beter finansiële bestuur in munisipaliteite
2023-03-31 Plaaslike munisipaliteite in Noordwes het nie skoon oudits ontvang nie omdat hulle die finansiële hulpbronne wanbestuur het. Dit is volgens ’n navorsingstudie wat deur dr Auchalie Mothupi in sy PhD-studies aan die Noordwes-Universiteit (NWU) uitgevoer is.…http://news.nwu.ac.za/nwu-soccer-institute-goalkeeper-coach-joins-psl-team
NWU Soccer Institute goalkeeper coach joins PSL team
2021-01-21 North-West University (NWU) goalkeeper coach Thato Haraba has recently joined South Africa Premier Soccer League team Bloemfontein Celtic FC as a goalkeeper coach for the Free State-based outfit. Thato has been with the NWU Soccer Institute as a goal…http://news.nwu.ac.za/staff-soccer-team-wins-charity-tournament-and-donates-school-shoes
Staff soccer team wins charity tournament and donates school shoes
2025-09-17 By Gofaone Motsamai Fifty learners from a primary school in Mahikeng are putting their best feet forward after the Staff Sports Club on the North-West University’s (NWU’s) Mahikeng Campus donated school shoes. The team won the annual Employee Charity…http://news.nwu.ac.za/soccer-institutes-u-21-team-gears-pirates-cup-tournament
Soccer Institute's u-21 team gears up for the Pirates Cup tournament
2024-06-07 By Phenyo Mokgothu and Lerato Tshweu The North-West University (NWU) Soccer Institute's under-21 team is gearing up for a thrilling challenge as they prepare to compete in the Pirates Cup tournament, one of South Africa's most esteemed youth soccer…http://news.nwu.ac.za/nwu-ready-varsity-football-tournament
The NWU is ready for the Varsity Football tournament
2023-07-24 Caretaker coach Amos Xabanisa is brimming with confidence that the North-West University (NWU) football team is fully prepared to take on the challenges that lie ahead in the upcoming Varsity Football tournament. In their bid to gauge their readiness, the…http://sport.nwu.ac.za/soccer/soccer
Soccer
2022-02-11 [accordion collapsed] Potchefstroom Campus NWU Potchefstroom Soccer is based at the Fanie du Toit Sports Grounds. The team has a rich history and has top-class facilities used by high-performance athletes. We ensure that our players focus not…http://news.nwu.ac.za/we-are-ready-2024-varsity-football-tournament
We are ready for the 2024 Varsity Football tournament
2024-07-25 As the 2024 Varsity Football tournament approaches, the North-West University (NWU) is gearing up for a strong performance in both the men's and women's competitions. In their eighth week of preparation, the men's team is showing promising signs of…http://news.nwu.ac.za/nwu-trumps-limpopo-team-qualify-nedbank-cup
NWU trumps Limpopo team to qualify for Nedbank Cup
2019-11-26 The North-West University (NWU) Soccer Institute outplayed Limpopo-based outfit Kingborn FC by eight goals to zero in the Nedbank Cup Play-offs. They now qualify to play in the last 32 of the Nedbank Cup. The NWU team went through a series of qualifiers to…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundige-daar-verdienste-die-idee-om-%25E2%2580%2599n-nuwe-klimaatsooreenkoms-te-versoek
NWU-kundige: Daar is verdienste in die idee om ’n nuwe klimaatsooreenkoms te versoek
2017-07-06 Die VSA se president Donald Trump se onttrekking aan die Paryse Klimaatsooreenkoms vroeër hierdie maand is met wêreldwye ontsteltenis begroet. Trouens, die Verenigde Nasies (VN) sowel as voormalige president Barack Obama, het die besluit as ’n groot…http://news.nwu.ac.za/af/harvard-verslag-oor-groei-deur-insluiting-suid-afrika-tydig-en-relevant
Harvard-verslag oor groei deur insluiting in Suid-Afrika is tydig en relevant
2023-11-20 Die alles-omvattende breë ontleding van 178 bladsye van die Suid-Afrikaanse ekonomie, wat vervat is in die verslag “Growth Through Inclusion in South Africa”, wat deur Ricardo Hausmann en sy span van die Growth Laboratory by Harvard Universiteit opgestel is,…http://news.nwu.ac.za/af/vaardighede-ki-en-masjienleer-nodig-om-afrika-se-waterhulpbronbestuur-te-verbeter
Vaardighede in KI en masjienleer is nodig om Afrika se waterhulpbronbestuur te verbeter
2024-02-27 Water is ’n beperkte natuurlike hulpbron, en vir Afrika om sy bestuur van hierdie hulpbron te verbeter, is dit nodig dat instellings vir hoër onderrig vaardighede in kunsmatige intelligensie (KI) en masjienleer onderrig en omarm. Dit is een van die…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrikaanse-toerisme-dit-hoe-ons-weer-op-ons-voete-kan-kom
Suid-Afrikaanse toerisme: Dit is hoe ons weer op ons voete kan kom
2023-07-19 Die Covid-19-pandemie het ’n onuitwisbare letsel op die Suid-Afrikaanse toerismesektor gelaat, en hoewel kosmetiese opknapping ’n bietjie van die vorige prag herstel het, is omvattende ingryping steeds nodig om dit tot sy vorige glorie te herstel. Volgens…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-eerste-suid-afrika-om-n-koshuisbestuurstelsel-van-wereldgehalte-te-implementeer
NWU is die eerste in Suid-Afrika om ’n koshuisbestuurstelsel van wêreldgehalte te implementeer
2025-01-20 Die NWU is besig om ’n nuwe koshuisbestuurstelsel te implementeer wat doeltreffendheid binne die universiteit se koshuise beduidend sal verbeter. Die StarRez-stelsel is spesifiek vir studentebehuising ontwerp en het talle toepassings vir onder andere…http://news.nwu.ac.za/af/die-regering-het-beperkte-opsies-gehad-toe-die-inperkingsmaatreels-na-vlak-4-opgeskuif
Die regering het beperkte opsies gehad toe die inperkingsmaatreëls na vlak 4 opgeskuif is
2021-06-28 “Die breë realiteite waarmee president Cyril Ramaphosa gekonfronteer word in sy soeke na die regte balans tussen lewens en heenkomes om die huidige ernstige derde golf van Covid-19 en sy deltavariant te hanteer, moet erken word.” Prof Raymond Parsons,…http://news.nwu.ac.za/af/die-verbetering-van-dienslewering-die-openbare-sektor-hierdie-navorser-se-doelwit
Die verbetering van dienslewering in die openbare sektor is hierdie navorser se doelwit
2023-03-02 Swak dienslewering is ’n probleem in Suid-Afrika, maar een akademikus by die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Costa Hofisi, doen iets daaromtrent. Met behulp van sy navorsingkundigheid gaan hy poog om ’n bydrae tot die verbetering van dienslewering in die…http://news.nwu.ac.za/af/werkswinkel-se-doel-om-studente-se-oorgang-na-die-werkplek-te-vergemaklik