Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/calendar
Events calendar
2026-01-28 #institutional-calendar h2, .block-title{ background-color: #969696; border-radius: 2px; color: #FFFFFF; font-size: 17px; font-weight: 400; /* margin-bottom: 15px; */ padding: 8px; text-transform: uppercase; text-align:center; } #zone-content .block { padding…http://news.nwu.ac.za/af/inligting-oor-maatskaplike-dienste-net-%25E2%2580%2599n-toep-weg-vir-senior-burgers
Inligting oor maatskaplike dienste is net ’n toep weg vir senior burgers
2018-10-26 In ’n stowwerige straat van ’n dorpie in Noordwes moedig ’n groep 12-jariges mekaar luidkeels aan terwyl hulle kgati, ’n inheemse speletjie, met ’n springtou speel. Namate die speletjie ernstiger raak, hoor een van hulle haar ouma vanuit die kombuis roep en…http://sport.nwu.ac.za/af/sokker
Sokker
2021-09-20 [accordion collapsed] Potchefstroomkampus NWU Potchefstroom Sokker is by die Fanie du Toit-sportterrein geleë. Die span het ’n ryk geskiedenis en het geriewe van topgehalte wat deur hoëprestasie-atlete gebruik word. Ons maak…http://news.nwu.ac.za/af/amanda-die-nwu-vanderbijlpark-se-elite-netbalafrigter
Amanda is die NWU in Vanderbijlpark se elite netbalafrigter
2020-05-22 Amanda Dreyer is ʼn netbalafrigter sonder weerga, en is tans een van slegs twee elite netbalafrigters in die Sedibeng-streek. Sy is ook die afrigter van die Noordwes-Universiteit (NWU) se netbalspan in Vanderbijlpark. In die tyd waarin die Covid-19-…http://news.nwu.ac.za/af/daar-meer-aan-wind-en-sonkrag-elektrisiteit
Daar is meer aan wind- en sonkrag as elektrisiteit
2021-06-23 Hernubare energiebronne soos son en wind het in die afgelope dekade groot veld gewen om “groen” energie aan die land se kragnetwerk te verskaf. Om selfonderhoudend te wees met die gebruik van hernubare elektrisiteit, is metodes nodig om energie te stoor,…http://news.nwu.ac.za/af/jong-plantkundige-bevorder-navorsing-wat-vir-gemeenskappe-relevant
Jong plantkundige bevorder navorsing wat vir gemeenskappe relevant is
2022-05-23 Afrika het volop plante wat vir voedsel en medisyne gebruik kan word, en ’n jong plantkundige aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en sy navorsingsmedewerkers is vasbeslote om te verseker dat gemeenskappe self uit die ryk plantlewe rondom hulle voordeel trek…http://news.nwu.ac.za/af/energie-uitdaging-die-grootste-bedreiging-vir-ekonomiese-prestasie
Energie-uitdaging is die grootste bedreiging vir ekonomiese prestasie
2023-04-20 Die styging in die jaarlikse verbruikersprysinflasie van 7,0% tot 7,1% in Maart was strydig met die markverwagtings, wat was dat die verbruikersprysindeks (VPI) moontlik teen nou ’n matige afname tot ongeveer 6,7% kon getoon het. Volgens prof Raymond…http://news.nwu.ac.za/af/waarom-vroee-sifting-vir-bloeddruk-kinders-noodsaaklik
Waarom vroeë sifting vir bloeddruk by kinders noodsaaklik is
2022-05-23 Hoë bloeddruk of hipertensie is nie net ’n siekte by volwassenes nie, maar begin tydens die kinderjare en duur tot in volwassenheid. In ’n studie wat deur die Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) van die Noordwes-Universiteit (NWU) uitgevoer is,…http://news.nwu.ac.za/af/verhoogde-brandstofpryse-nie-bloot-net-verhoogde-brandstofpryse-nie
Verhoogde brandstofpryse is nie bloot net verhoogde brandstofpryse nie
2022-10-26 Net soos beurtkrag, kom die styging in brandstofpryse in Suid-Afrika so gereeld voor dat ons al ongevoelig is daarvoor. Wanneer ’n prysstyging aangekondig word, hoor ons dit en gaan met ons daaglikse lewens aan. Stygings in brandstofpryse het egter ’n impak…http://news.nwu.ac.za/af/dit-hoe-ons-suid-afrika-se-onderwysstelsel-ondersteun
Dit is hoe ons Suid-Afrika se onderwysstelsel ondersteun
2023-09-21 Die druk wat op die onderwysstelsel in Suid-Afrika is, kan nie ontken word nie, en die toenemende uitdagings wat die land se jeug in die gesig staar, is selfs groter, om nie te praat van dit wat die onderwysers moet hanteer terwyl hulle verseker dat hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-haar-passie-en-innovasie-haar-tweede-natuur
Navorsing is haar passie, en innovasie haar tweede natuur
2019-08-26 Google het net 0,50 sekondes nodig om te reageer op die soekterme “Verona Leendertz”. Uit dié resultate is dit duidelik dat prof Verona Leendertz passievol is oor professionele ontwikkeling – hetsy haar eie is as kundige op die gebied van opleiding en…http://news.nwu.ac.za/af/geskommelde-kabinet-n-belangrike-stap-die-regte-rigting
Geskommelde kabinet is ’n belangrike stap in die regte rigting
2021-08-06 “Die aankondiging op 5 Augustus deur president Cyril Ramaphosa oor ’n geskommelde kabinet, is ’n langverwagte belangrike stap in die regte rigting om sakevertroue te help herbou op ’n tydstip waar dit erg deur onlangse gebeure in Suid-Afrika geruk is…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundige-mederedakteur-van-nuwe-handboek-oor-diversiteitsbestuur
NWU-kundige is mederedakteur van nuwe handboek oor diversiteitsbestuur
2020-01-20 Dr Leon Moolman, ʼn senior lektor in arbeidsverhoudingebestuur, begin die jaar op ’n vreugdevolle hoogtepunt nadat hy sy eksemplaar van die pasgepubliseerde handboek, Managing Diversity in the South African workplace, ontvang het. As een van die…http://news.nwu.ac.za/former-supersport-united-player-joins-nwu-soccer-institute
Former SuperSport United player joins NWU Soccer Institute
2017-02-23 Former SuperSport United FC player, Daylon Appolis, has recently joined the NWU Soccer Institute. Daylon has been part of the SuperSport United Academy based in Ladium since the age of 12. He was promoted to the SuperSport United FC first team at the age…http://news.nwu.ac.za/af/werkloosheid-nou-die-wreedste-belasting-op-n-kwesbare-bevolking
Werkloosheid is nou die “wreedste belasting” op ’n kwesbare bevolking
2021-08-25 ’n Nuwe rekordhoogtepunt (34,4%) in die Suid-Afrikaanse werkloosheidskoers in die tweede kwartaal van 2021 bevestig die vernietigende impak wat die Delta-variant van die koronavirus en die meegaande inperkingsmaatreëls op die ekonomie en die arbeidsmark gehad…http://law.nwu.ac.za/af/node/29237
Prof Willemien du Plessis is paneellid vir 'Gender & Mining'
2018-03-01 Prof Willemien du Plessis is paneellid vir 'Gender & Mining' by die 'Mineral Law in Africa (MLIA) Colloqium V' in Nairobi Kenya van 28 Feb tot 2 Maart.http://education.nwu.ac.za/faculty-education/distance-ro-2026
Distance R&O 2026
2026-02-03 REGISTRATION PERIOD AND ORIENTATION PROGRAMME 2026 Distance Students The Faculty of Education invites all first-year distance students to attend the online Registration and Orientation (R&O) Programme for the 2026 academic year. Date:…http://news.nwu.ac.za/former-professional-footballer-returns-soccer-institute
Former professional footballer returns to the Soccer Institute
2024-06-07 By Phenyo Mokgothu and Lerato Tshweu Former professional footballer Ngunezi Mkhize has re-enrolled at the North-West University (NWU) Soccer Institute to further his football career and complete his studies. The Soccer Institute is renowned for…http://news.nwu.ac.za/familiar-face-take-over-soccer-reins
Familiar face to take over the soccer reins
2018-10-23 A familiar face will be leading the North-West University (NWU) Soccer Institute football team as its head coach. Former team member and assistant coach Karabo Masehela took over the reins from former head coach Monde Hlatshwayo on 19 October 2018. …http://news.nwu.ac.za/nwu-physical-trainer-hones-his-skills-psl-team