Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/vsa-se-tariefverhogings-slegte-nuus-vir-die-suid-afrikaanse-ekonomie
VSA se tariefverhogings is slegte nuus vir die Suid-Afrikaanse ekonomie
2025-04-04 Die skaal van die verdere uitgebreide eensydige tariefverhogings van die Verenigde State (VSA) wat deur president Donald Trump aangekondig is, gaan nie net ’n yslike wig in die wêreld se multilaterale handelstelsel indryf nie, maar is ook vir die Suid-…http://news.nwu.ac.za/af/die-kampus-se-kolfblad-voorberei-vir-die-jaarlikse-kfc-minikrieketfees
Die kampus se kolfblad is voorberei vir die jaarlikse KFC Minikrieketfees
2018-10-12 Moenie dat die naam jou mislei nie. Minikrieket is ernstige sake – vra maar vir enigeen van die meer as 500 jongelinge (wat 18 skole in Gauteng verteenwoordig) wat deelneem aan die jaarlikse Minikrieketfees wat deur die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus…http://news.nwu.ac.za/af/w%25C3%25AAreldvoedseldag-2019-gemors-nie-gemors-voordat-dit-gemors-word-nie
Wêreldvoedseldag 2019: Gemors is nie gemors voordat dit gemors word nie!
2019-10-22 > Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Opvoedkunde in Vanderbijlpark het onlangs by die wêreldgemeenskap aangesluit om Wêreldvoedseldag te vier. Die fakulteit het op 16 Oktober ’n spesiale lesing oor voedselsekerheid en die uitwissing van…http://news.nwu.ac.za/sharks-legend-botes-nwu-camp
Sharks legend Botes in NWU camp
2021-05-10 Sharks legend Jacques Botes has been contracted as part of Burger van der Westhuizen’s coaching staff for the upcoming club rugby competitions, which – given his abundance of experience – can prove to be an astute signing. Providence was kind to South…http://news.nwu.ac.za/another-psl-team-signs-former-nwu-soccer-institute-player
Another PSL team signs former NWU Soccer Institute player
2018-06-13 Another Premier Soccer League team, Chippa United FC, has signed a former player of the North-West University (NWU) Soccer Institute. Thapelo Tlabakwe, a 24-year old striker who hails from Rustenburg, was playing for Jomo Cosmos FC in the National First…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-gasheer-vir-internasionale-paneel-oor-krisis-oekraine
NWU Besigheidskool is gasheer vir internasionale paneel oor krisis in Oekraïne
2022-03-08 Dit is een van die beduidendste optredes van aggressie in die 21ste eeu wat een land teenoor ’n ander gepleeg het. Die Russiese inval van Oekraïne kan gevolge inhou wat amper ondenkbaar is en wat deur die annale van die geskiedenis gaan weerklink. Op…http://news.nwu.ac.za/af/argumente-vir-die-styging-die-repokoers-nie-oortuigend-nie
Argumente vir die styging in die repokoers is nie oortuigend nie
2021-11-19 Die argumente wat deur die meerderheid van die lede van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) voorgehou word om die repokoers op hierdie stadium met 25 basispunte te verhoog, is nie oortuigend nie. Dit is die mening van prof Raymond Parsons, ekonoom van…http://news.nwu.ac.za/af/liberale-benadering-oor-die-voorsiening-van-energie-goed-vir-beleggings
Liberale benadering oor die voorsiening van energie is goed vir beleggings
2021-06-11 President Cyril Ramaphosa se aankondiging op 10 Junie oor die nuwe reëls met betrekking tot energieverskaffing in Suid-Afrika is goed vir beleggings. Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê dat…http://news.nwu.ac.za/af/skerp-styging-mediadekking-waarby-die-nwu-betrokke-2022
Skerp styging in mediadekking waarby die NWU betrokke is in 2022
2023-01-19 Niemand kan sê dat 2022 nie ’n gebeurtenisvolle jaar ten opsigte van nuusgebeure was nie. Die inval in Oekraïne; ’n wêreldwye styging in inflasie; die dood van prominente figure, nie net in die vermaaklikheidsbedryf nie, maar ook groot internasionale…http://news.nwu.ac.za/af/van-ideevorming-tot-kommersialisering-dit-nwu-navorsing-wat-n-impak-maak
Van ideevorming tot kommersialisering – dit is NWU-navorsing wat ’n impak maak
2023-04-28 Die Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuningskantoor (TOIO-kantoor) by die Noordwes-Universiteit (NWU) help innoveerders en entrepreneurs om hulle drome te bewaarheid. Toe ’n derdejaar-BCom-student, Irene Nompini Tsele, haar idee vir ’n…http://news.nwu.ac.za/physical-trainer-joins-psl-team
Physical trainer joins PSL team
2023-10-27 Dino Rangaka, a physical trainer at the North-West University’s (NWU’s) Soccer Institute, recently joined Premier Soccer League (PSL) Moroka Swallows FC as a physical trainer for the team. Dino has been with the Soccer Institute on the Mahikeng Campus for…http://news.nwu.ac.za/another-former-nwu-soccer-institute-player-selected-national-team
Another former NWU Soccer Institute player selected for National team
2017-08-10 Another former player of the North-West University’s (NWU’s) Soccer Institute, Boalefa Pule, has been included in the national Bafana Bafana team. The team will take part in the African Nations Championship (Chan) qualifier against Botswana on 12 August…http://news.nwu.ac.za/experts/pieter-kruger
Pieter Kruger
2020-11-23 Pieter started his career as a clinical psychologist in the public sector in 2003, initially working in the military, before moving into the private sector. He worked in London, UK, for 9 years as a clinical psychologist specialising in mood and anxiety…http://news.nwu.ac.za/nwu-mahikeng-stadium-meets-national-standards-professional-football
NWU Mahikeng Stadium meets national standards for professional football
2026-04-01 The North-West University (NWU) Mahikeng Stadium has been approved to host matches in the Motsepe Foundation Championship, underlining the university’s ability to provide facilities that comply with the requirements for professional football in South Africa…http://news.nwu.ac.za/oatlhotse-ditlhobolo-remarkable-journey-stardom
Oatlhotse Ditlhobolo: A remarkable journey to stardom
2023-09-05 By Phenyo Mokgothu and Lerato Tshweu Transitioning from the familiar world of high school football to the demanding and competitive arena of Varsity Football can be an intimidating prospect. However, for Oatlhotse Ditlhobolo, affectionately known as Foden…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-forum-om-gemeenskappe-betrokke-te-kry-volstoom-aan-die-gang
Nuwe forum om gemeenskappe betrokke te kry, is volstoom aan die gang
2023-09-28 Die plasing van studente in gemeenskapsdiensposisies is ’n topprioriteit vir die pasgestigte Gemeenskapsbetrokkenheid-belanghebbersforum van die Noordwes-Universiteit (NWU). “Ons is almal baie opgewonde oor die nuwe forum. Die doel is om wedersydse…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hoekom-dit-duidelik-waarom-skaars-rekeningkundige-vaardighede-ontwikkel-moet-word
NWU: Hoekom dit duidelik is waarom skaars rekeningkundige vaardighede ontwikkel moet word
2023-08-30 As daar nie goeie oorsig is nie, ly uitsette daaronder. Sonder deursigtigheid floreer bedrog. Waninligting en waninterpretasie word gepropageer om die norm te raak namate fiksie nie meer van feite onderskei kan word nie. In ’n ontwikkelende land soos Suid-…http://news.nwu.ac.za/af/fenomenaal-en-formidabel-dit-die-nwu-se-program-vir-forensiese-rekenmeesterskap
Fenomenaal én formidabel: dit is die NWU se Program vir Forensiese Rekenmeesterskap
2024-10-03 Die Program vir Forensiese Rekenmeesterskap van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die grootste groep forensiese kundiges in Suid-Afrika wat voltyds by die program werksaam is. Die Program vir Forensiese Rekenmeesterskap van die NWU is enig in sy soort…http://news.nwu.ac.za/af/studie-toon-dat-45-van-jong-gegradueerdes-meen-dat-hulle-onderindiensgeneem
Studie toon dat 45% van jong gegradueerdes meen dat hulle onderindiensgeneem is
2021-06-23 Ná jare van die spreekwoordelike bloed, sweet en trane wat met studie gepaard gaan, kan die meeste gegradueerdes nie wag om met hulle loopbane te begin nie. Met werkloosheid in Suid-Afrika so hoog as wat dit tans is, is dit nie altyd ’n gegewe dat jy…http://news.nwu.ac.za/af/professor-charlene-du-toit-brits-besig-om-die-paradigma-te-verskuif