Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/bordspeletjie-help-rekeningkundestudente-om-die-sprong-na-die-werkplek-te-maak
Bordspeletjie help rekeningkundestudente om die sprong na die werkplek te maak
2019-08-29 Nuuskierigheid stimuleer die brein, en dit maak bordspeletjies die ideale leerinstrument. Rekeningkundestudente sal dit binnekort agterkom wanneer hulle ’n nuwe bordspeletjie speel wat spesiaal vir hulle ontwerp is. Kreatiewe benaderings tot onderrig en…http://theology.nwu.ac.za/af/unit-reformational-theology-and-development-sa-society/morele-ontwikkeling-van-die-samelewing
Morele ontwikkeling van die samelewing
2023-09-05 Fokus: Die toepassing van kernbegrippe van die Reformatoriese Teologie op morele vernuwing in die proses van nasiebou en die ontwikkeling van die Samelewing Subprogramleier: Prof Riaan Rheeder e-pos: riaan.rheeder@nwu.ac.za Doelwitte…http://news.nwu.ac.za/af/susan-cilliers-dokumenteer-die-bose
Susan Cilliers: Dokumenteer die bose
2022-03-16 Dit was die dubbele moord wat ’n gemeenskap geruk en ’n nasie geskok het. Op Saterdag 26 Mei 2018 het die 19-jarige Xander Bylsma vir Sharnelle Hough (17) en Marna Engelbrecht (16) in hulle koshuis in die klein dorpie Stella vermoor. Hierdie hegte…http://news.nwu.ac.za/af/prof-ankebe-kruger-spansielkundige-vir-die-sa-studentespan-die-wereld-universiteitespele
Prof Ankebé Kruger – spansielkundige vir die SA studentespan by die Wêreld Universiteitespele
2023-06-27 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe by die Noordwes-Universiteit (NWU) is ongelooflik trots op prof Ankebé Kruger, wat aangestel is as die Suid-Afrikaanse studentespan se spansielkundige vir die Wêreld Universiteitespele (World University Games)wat in Julie…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-besluit-deur-die-moneterebeleidskomitee-verhoog-onvermydelik-die-risiko-vir-oordrywing-die
Jongste besluit deur die Monetêrebeleidskomitee verhoog onvermydelik die risiko vir oordrywing in die ekonomie
2023-05-26 Die Monetêrebeleidskomitee (MBK) het op 25 Mei eenparig besluit om rentekoerse met ’n verdere 50 basispunte (bsp) te verhoog, en risiko’s vir inflasievooruitsigte wat steeds hoog is, aangevoer. Die MBK se vernaamste bekommernisse draai steeds om die moontlike…http://news.nwu.ac.za/af/ranglys-plaas-vir-die-tweede-agtereenvolgende-jaar-die-nwu-onder-die-topses-plaaslike-universiteite
Ranglys plaas vir die tweede agtereenvolgende jaar die NWU onder die topses plaaslike universiteite
2021-09-03 Die THE World University Rankings het weer eens, soos verlede jaar, die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die topses universiteite in Suid-Afrika geplaas. Die NWU word wêreldwyd tussen 501 en 600 geplaas uit meer as 1 600 universiteite uit 99 lande en…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-verhoog-die-gesondheidsprofiel-suider-afrika
Die Noordwes-Universiteit verhoog die gesondheidsprofiel in Suider-Afrika
2023-07-18 Daar is woorde wat ’n mens se tong laat knoop. Hulle verwar die vermoëns van die geleerdes; hulle onderskei die groentjies van die kundiges in spelkompetisies. Hulle verander selfs lewens. By die Noordwes-Universiteit (NWU) is een van hierdie woorde “farmako-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-skitter-weer-die-topsewe-van-die-ranglys
NWU skitter weer in die topsewe van die ranglys
2024-08-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is steeds plaaslik en internasionaal onder die room van die oes. Die jongste ranglys van die ShanghaiRanking Consultancy plaas die NWU weer eens onder die topsewe Suid-Afrikaanse universiteite op sy 2024 Academic Ranking of…http://news.nwu.ac.za/af/die-effek-van-chroniese-medikasie-verdwyn-die-rook
Die effek van chroniese medikasie verdwyn in die rook
2024-11-07 Mediese kundiges stem saam dat rook ’n gesondheidsgevaar is, maar talle rokers regverdig hierdie gewoonte deur te beklemtoon hoe kalmerend en sosiaal dit kan wees. Sommige rokers van plante soos dagga wys ook op die mediese voordele wat sommige studies getoon…http://news.nwu.ac.za/af/thami-manzi-%25E2%2580%2593-die-hoof-van-die-township-se-kleinhandelbedryf
Thami Manzi – die hoof van die township se kleinhandelbedryf
2018-02-14 Thami Manzi is ’n man met ambisie en ’n duidelike visie. Hierdie alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het sy stempel afgedruk as suksesvolle en selfgemaakte entrepreneur wat iets weet van terugploeg, en wie se florerende…http://news.nwu.ac.za/af/die-verdagmaking-van-entstowwe-en-die-rehabilitasie-van-gesaghebbendes
Die verdagmaking van entstowwe en die rehabilitasie van gesaghebbendes
2021-02-08 Hoewel sosiale media en die inligtingseeu die wonderlike effek het om inligting vryelik beskikbaar te maak, het dit skynbaar ook veroorsaak dat mense se vertroue in kundiges, gesaghebbendes, spesialiste en navorsers getaan het. Dr Yolandi Coetzer, dosent…http://news.nwu.ac.za/af/die-toekoms-l%25C3%25AA-oop-vir-die-gegradueerdes-van-2018
Die toekoms lê oop vir die gegradueerdes van 2018
2018-10-19 Die opwindende wêreld van die werksomgewing wag op diegene wat in 2018 gegradueer het. Dis ’n wêreld wat deur ongeëwenaarde verandering, vinnige tegnologiese vorderings en ’n groot behoefte aan responsiewe en strategiese leierskap gekenmerk word. In…http://news.nwu.ac.za/af/die-itf-se-top-junior-spelers-gaan-n-skouspelagtige-tennisgeleentheid-aanbied
Die ITF se top- junior spelers gaan ’n skouspelagtige tennisgeleentheid aanbied
2024-02-12 Die tennisbane op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan weer eens gasheer speel vir van die wêreld se top- junior spelers wanneer twee ITF J100-toernooie hulle eerste houe op 26 Februarie op die bane afslaan. ITF is die akroniem…http://law.nwu.ac.za/af/law-clinic/boodskap-van-die-direkteur
Boodskap van die Direkteur
2024-07-04 Die Regskliniek vorm deel van die Fakulteit Regte van die Noordwes Universiteit Potchefstroomkampus. Die Regskliniek is betrokke by ʼn aantal projekte wat betref gratis regsdienste, gemeenskapsuitreik- en kapasiteitsbou-…http://news.nwu.ac.za/af/malan-moker-die-lopies
Malan moker die lopies
2021-03-04 Dit is amper presies twee jaar sedert ’n besondere talent tot sy reg gekom het. Janneman Nieuwoudt Malan het op 3 Februarie 2019 sy internasionale T20-debuut vir Suid-Afrika teen Pakistan op tuisbodem gemaak. Op net 22 jaar oud het hierdie jongman die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-word-die-tennisparadys
NWU word die tennisparadys
2022-08-25 Pot, stel en wedstryd. Die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) is gaan die land se voorste tennisbestemming word wanneer vyf nuwe kleibane voltooi is. Hierdie bane, saam met tien hardebane en twee grasbane, maak dat die NWU ongeëwenaar is…http://www.nwu.ac.za/af/president-van-die-konvokasie-beheer-en-bestuur-nwu
President van die Konvokasie
2026-01-29 Die Konvokasie verbind die lede van die konvokasie op ’n lewenslange basis aan die universiteit tot die deurlopende wedersydse voordeel van die universiteit, sy lede en toekomstige lede van die Konvokasie. Die Konvokasie se hoofdoel is om wedersydse…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-4
Die oorgang na ’n universiteit
2021-08-04 ’n Belangrike faktor van akademiese prestasie op universiteitsvlak is goed ontwikkelde leer-, lees- en akademiesegeletterdheidsvaardighede, saam met lewensvaardighede. Om nuwelinge te help om op ’n ferm grondslag weg te spring, vereis die NWU dat alle…http://news.nwu.ac.za/af/die-stryd-teen-gbv
Die stryd teen GBV
2021-09-14 Suid-Afrika word elke paar maande geskud deur ’n storie van geslagsgebaseerde geweld (GBV) wat die meeste van ons verstom laat. Die liggaam van ’n finalejaarstudent in die Regte is onlangs in ’n verminkte toestand in ’n plastieksak buite Oos-Londen gevind.…http://news.nwu.ac.za/af/ruan-vat-die-leisels