Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/geen-verhoging-btw-die-regte-besluit
Geen verhoging in BTW is die regte besluit
2025-04-24 Die besluit deur die Nasionale Tesourie om nie die belasting op toegevoegde waarde (BTW) op 1 Mei te verhoog nie, is onder die huidige omstandighede die regte een. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê ná ’…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-phds-soos-musiek-ons-ore
Nuwe PhD’s is soos musiek in ons ore
2021-08-12 Onsekerheid is aan die orde van die dag, en twyfel oor die toekoms is teenwoordig by almal behalwe die mees optimistiese siele onder ons. Wat egter konstant gebly het, is die Noordwes-Universiteit (NWU) se enorme navorsingsuitset en ons navorsers se…http://news.nwu.ac.za/af/mikroskopiese-wonder-op-geelbuik-seeslang-n-wetenskaplike-deurbraak
Mikroskopiese wonder op geelbuik-seeslang is ’n wetenskaplike deurbraak
2022-07-20 Net soos reusagtigheid ontsag kan inboesem, so is daar wonders in die ongelooflike kleine te vind. Vir dr Roksana Majewska van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is dit baie waar. Voordat ons die mikroskoop…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vyfde-op-ranglys-suid-afrika
NWU is vyfde op ranglys in Suid-Afrika
2021-08-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is weer eens onder die room van die oes van die plaaslike en internasionale universiteite, en sy plek is bevestig as ’n gereelde mededinger wat hoëkwaliteit-vakaanbiedings en uitnemendheid op wêreldranglyste betref. Volgens…http://news.nwu.ac.za/af/phd-studie-bevind-dat-sosiale-entrepreneurskap-%25C5%2589-ingesteldheid
PhD-studie bevind dat sosiale entrepreneurskap ʼn ingesteldheid is
2019-05-13 Prof Chimwenwe Chipeta se gesig het gestraal van trots toe sy vrou haar PhD in entrepreneurskap tydens die onlangse PhD-gradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark verwerf het. Met ʼn postdoktorale navorsingsgenoot by…http://news.nwu.ac.za/af/plaaslike-energie-oplossings-die-beste-vir-afrika
Plaaslike energie-oplossings is die beste vir Afrika
2022-08-31 Plaaslike oplossings vir die energiekrisis in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskapslande (SAOG-lande) is nodig, sê dr Pamelah Cheuka, ’n spesialis in ekonomie wie se PhD-tesis op die energie-uitdagings van die streek gefokus het. Dr Cheuka se…http://news.nwu.ac.za/af/bree-begrotingstoespraak-positief-vir-besighede-en-verbruikers
Breë begrotingstoespraak is positief vir besighede en verbruikers
2022-02-24 “In die uitdagende ekonomiese omstandighede het die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, getoon dat Suid-Afrika se staatsfinansies in veilige hande is terwyl hy dit in die onmiddellike toekoms na skuldstabiliteit en fiskale volhoubaarheid stuur.” In…http://news.nwu.ac.za/af/indiensnemingstendense-bemoedigend-maar-die-struikelblokke-bly-groot
Indiensnemingstendense is bemoedigend, maar die struikelblokke bly groot
2023-11-15 Die verdere geringe afname in Suid-Afrika se werkloosheidskoers tot 31,9% in die derde kwartaal van 2023 is goeie nuus, en die feit dat totale indiensneming nou terug is op voorpandemievlakke word verwelkom. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-gereed-om-afrika-te-dien
NWU-kundiges is gereed om Afrika te dien
2020-04-02 Die Noordwes-Universiteit (NWU) brei sy voetspoor wyd oor die vasteland van Afrika uit in sy strewe om ’n internasionaal-erkende universiteit in Afrika te wees wat vir betrokke wetenskapsbeoefening, maatskaplike responsiwiteit en ’n sorgsaamheidsetiek…http://news.nwu.ac.za/af/waarheen-die-suid-afrikaanse-ekonomie-op-pad
Waarheen is die Suid-Afrikaanse ekonomie op pad?
2017-07-06 Sonder ’n behoorlike begrip van ekonomiese konsepte word daar kleigetrap in die ingewikkelde landskap van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Só sê prof Danie Meyer, senior lektor in die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/dit-hoekom-jy-sukkel-om-te-slaap
Dit is hoekom jy sukkel om te slaap
2020-05-20 As jy in die vroeë ure van die oggend op enige sosialemediaplatform inskakel, sal jy heel waarskynlik ’n klomp mense aanlyn aantref. Sedert die land ’n paar weke gelede as gevolg van Covid-19 die staat van inperking betree het, sukkel Suid-Afrikaners om aan…http://news.nwu.ac.za/af/covid-19-tragedie-meer-net-getalle
Covid-19-tragedie is meer as net getalle
2022-01-26 Getalle is deel van ons lewe. En hoewel ons dalk gevoelloos, afgesny en gedesensitiseer raak deur al die getalle waarmee ons daagliks gebombardeer word, mag ons nie daaraan gewoond raak nie. Ons mag nie uit die oog verloor wat dit beteken nie, verduidelik…http://news.nwu.ac.za/af/lae-leenkoste-belangrik-vir-sake-en-verbruikersvertroue
Lae leenkoste is belangrik vir sake- en verbruikersvertroue
2021-07-23 Die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om rentekoerse weer onveranderd te laat, was in ooreenstemming met markverwagtings en soortgelyk aan die benadering by die vorige vergadering in Mei 2021. Prof Raymond Parsons, ekonoom by die…http://news.nwu.ac.za/af/prof-alistair-mokoena-belegging-goeie-opvoeding-die-sleutel
Prof Alistair Mokoena: belegging in goeie opvoeding is die sleutel
2024-04-04 Prof Alistair Mokoena, Google Suid-Afrika se direkteur vir ons land, het beloof om vanaf 2024 elke jaar R50 000 aan die Noordwes-Universiteit (NWU) te skenk. Volgens prof Mokoena sal die bedrag van die befondsing in die Dr Alistair Mokoena Education Fund belê…http://news.nwu.ac.za/af/emosionele-en-sielkundige-effek-van-misdaad-kompleks
Emosionele en sielkundige effek van misdaad is kompleks
2020-01-30 Die misdaadsyfers wat Statistieke Suid-Afrika in 2019 vrygestel het, skets ’n somber prentjie. Die meeste Suid-Afrikaners leef in vrees en weet nie of hulle die prooi van misdadigers sal word nie. Slagoffers van gewelddadige misdaad verloor nie net hulle…http://news.nwu.ac.za/af/dit-steeds-eties-om-steenkoolnavorsing-suid-afrika-te-doen
Is dit steeds eties om steenkoolnavorsing in Suid-Afrika te doen?
2023-11-23 Terwyl die debat oor die effek van fossielbrandstowwe op klimaatsverandering voortwoed, word indringende vrae oor die gebruik van fossielbrandstof as ’n groot deel van die land se energieproduksiepakket gevra. Nou vra prof Marco le Roux van die Fakulteit…http://news.nwu.ac.za/af/meerjarige-grasse-die-antwoord-vir-die-herstel-van-veld
Meerjarige grasse is die antwoord vir die herstel van veld
2021-08-12 In ’n waterskaarsland soos Suid-Afrika met toenemende eise vir weiding, kan gekweekte meerjarige grasse die antwoord wees op die bewaring van die veld en die verskaffing van voeding vir diere. “Droogtes, min reën en oorbeweiding het groot degradasie…http://theology.nwu.ac.za/hsasg-international-conference/call-papers
Call For Papers
2023-03-15 You are cordially invited to submit abstracts of no more than 400 words for proposed scientific papers to the organisers before or by 31 May 2023. All proposals and applicable correspondence should be forwarded to Nicholas P.L. Allen at Shroudallen…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-benadering-tot-praktiese-onderwys-nie-net-kinderspeletjies-nie
Nuwe benadering tot praktiese onderwys is nie net kinderspeletjies nie
2023-07-04 Dit lyk of LEGO®-blokkies in die klaskamer net so onweerstaanbaar is vir leerders as vir voordiensonderwysers, wat ontdek dat speel en leer op die ou end nie so veel van mekaar verskil nie. Navorsers by die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/nwu-recruiter-brings-football-experience-swallows