Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/elroy-steeds-die-halfmarathon-se-oorwinnaar
Elroy is steeds die halfmarathon se oorwinnaar
2022-04-26 Hy is nie meer die heersende, verdedigende, onbetwiste kampioen van die Twee Oseane-halfmarathon nie. Elroy Gelant styg egter bó bogenoemde beskrywing uit. Nadat die 2020- en 2021-halfmarathons as gevolg van die Covid-19-pandemie geskrap is, moes Gelant op…http://news.nwu.ac.za/af/registrasie-en-ori%25C3%25ABnteringsprogram-%25E2%2580%2593-ons-eerstejaarstudente-belangrik
Registrasie en oriënteringsprogram – ons eerstejaarstudente is belangrik!
2022-08-19 “Ons eerstejaarstudente is belangrik en dus wil ons nie hê dat jy jou eerste jaar aan die universiteit bloot moet oorleef nie – ons wil hê dat vir jou ’n wonderlike ervaring moet wees!” Só sê me Prem Coopoo, die Dekaan van Studentesake aan die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-konvokasie-ontbyt-op-die-tafel
NWU-konvokasie: ontbyt is op die tafel!
2018-10-25 Die terme “alumna” of “alumnus” verteenwoordig baie meer as blote titels. Dit is nie slegs ’n deel van jou akademiese verlede nie, maar ook van jou professionele toekoms. Kortom: dit verteenwoordig ’n lewenslange verhouding met jou alma mater – en in jou…http://news.nwu.ac.za/af/onveranderde-rentekoerse-ooreenstemming-met-verwagtings
Onveranderde rentekoerse is in ooreenstemming met verwagtings
2021-03-26 “Die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) om die rentekoerse onveranderd te laat, is wyd voorsien en is in ooreenstemming met markverwagtings.” Prof Raymond Parsons van die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-aanpasbaar-sa-se-vroulike-entrepreneurs
Hoe aanpasbaar is SA se vroulike entrepreneurs?
2018-08-31 Suid-Afrikaanse beleidmakers en navorsers stem saam: ’n florerende klein-, medium- en mikro-ondernemingsektor (KMMO-sektor) is die sleutel tot werkskepping, ekonomiese volhoubaarheid en uiteindelik positiewe groei. Met die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP)…http://news.nwu.ac.za/af/prof-little-nuwe-swaargewig-vir-optentia
Prof Little is nuwe swaargewig vir Optentia
2019-03-08 Die Optentia-navorsingsfokusarea op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark voeg nog ʼn navorsingswaargewig by ʼn reeds indrukwekkende professoraat by. Prof Todd Little sal op 15 April 2019 sy prestige lesing by Optentia lewer. Hy is ‘…http://news.nwu.ac.za/af/mba-somerstudieskool-tye-aan-die-verander
MBA-somerstudieskool – tye is aan die verander!
2021-02-02 ’n Rekordgetal van nie minder nie as 190 MBA-studente het onlangs die heel eerste virtuele Somerstudieskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool bygewoon. Prof Jan van Romburgh, die pasaangestelde hoofdirekteur van die Besigheidskool, het die…http://health-sciences.nwu.ac.za/occupational-hygiene/and-innovation
Research and Innovation
2024-12-05 Globally 2.9 million annual deaths (nearly 8 000 deaths/day) in 2019 were attributed to work with 2.58 million due to occupational diseases and 0.32 million related to occupational accidents. The burden of occupational diseases and…http://news.nwu.ac.za/af/inligting-oor-maatskaplike-dienste-net-%25E2%2580%2599n-toep-weg-vir-senior-burgers
Inligting oor maatskaplike dienste is net ’n toep weg vir senior burgers
2018-10-26 In ’n stowwerige straat van ’n dorpie in Noordwes moedig ’n groep 12-jariges mekaar luidkeels aan terwyl hulle kgati, ’n inheemse speletjie, met ’n springtou speel. Namate die speletjie ernstiger raak, hoor een van hulle haar ouma vanuit die kombuis roep en…http://law.nwu.ac.za/af/node/29194
"Implementation of Constitutional" - 'n Nuwe boek is gepubliseer
2017-08-23 'n Boek waaraan professor Louis J Kotze en Caiphas Brewsters Soyapi as redakteurs hul bydraers gelewer het, is pas deur UNEP gepubliseer. Die boek ondersoek nuwe grense in die implementering van grondwetlike, internasionale en streeksregtelike benaderings…http://health-sciences.nwu.ac.za/ohhri
Home
2025-10-17 Globally 2.9 million annual deaths (nearly 8 000 deaths/day) in 2019 were attributed to work with 2.58 million due to occupational diseases and 0.32 million related to occupational accidents. The burden of occupational diseases and injuries…http://news.nwu.ac.za/we-are-ready-2024-varsity-football-tournament
We are ready for the 2024 Varsity Football tournament
2024-07-25 As the 2024 Varsity Football tournament approaches, the North-West University (NWU) is gearing up for a strong performance in both the men's and women's competitions. In their eighth week of preparation, the men's team is showing promising signs of…http://news.nwu.ac.za/af/die-skuif-na-aangepaste-vlak-2-positief-maar-die-ekonomie-nog-nie-uit-die-moeilikheid-nie
Die skuif na aangepaste vlak 2 is positief, maar die ekonomie is nog nie uit die moeilikheid nie
2021-09-13 President Cyril Ramaphosa se aankondiging oor die verskuiwing van Suid-Afrika na aangepaste vlak 2 van die inperking is positief vir die ekonomie, waarvan die vooruitsig egter steeds verdere versterking en die bou van vertroue nodig het. Prof Raymond…http://news.nwu.ac.za/af/lae-stempersentasie-opvoeding-die-antwoord-noordwes-universiteit
Lae stempersentasie: Opvoeding is die antwoord – Noordwes-Universiteit
2023-03-16 Die straf en die oortreding pas nie by mekaar nie. Suid-Afrika het ’n endemiese, groeiende en unieke siekte wat nie net die gesondheid van ons land se demokratiese strukture raak nie, maar dit is ook ’n baie swak vorm van straf vir die gebrek aan…http://news.nwu.ac.za/af/geen-verhoging-btw-die-regte-besluit
Geen verhoging in BTW is die regte besluit
2025-04-24 Die besluit deur die Nasionale Tesourie om nie die belasting op toegevoegde waarde (BTW) op 1 Mei te verhoog nie, is onder die huidige omstandighede die regte een. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê ná ’…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-phds-soos-musiek-ons-ore
Nuwe PhD’s is soos musiek in ons ore
2021-08-12 Onsekerheid is aan die orde van die dag, en twyfel oor die toekoms is teenwoordig by almal behalwe die mees optimistiese siele onder ons. Wat egter konstant gebly het, is die Noordwes-Universiteit (NWU) se enorme navorsingsuitset en ons navorsers se…http://news.nwu.ac.za/af/mikroskopiese-wonder-op-geelbuik-seeslang-n-wetenskaplike-deurbraak
Mikroskopiese wonder op geelbuik-seeslang is ’n wetenskaplike deurbraak
2022-07-20 Net soos reusagtigheid ontsag kan inboesem, so is daar wonders in die ongelooflike kleine te vind. Vir dr Roksana Majewska van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is dit baie waar. Voordat ons die mikroskoop…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vyfde-op-ranglys-suid-afrika
NWU is vyfde op ranglys in Suid-Afrika
2021-08-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is weer eens onder die room van die oes van die plaaslike en internasionale universiteite, en sy plek is bevestig as ’n gereelde mededinger wat hoëkwaliteit-vakaanbiedings en uitnemendheid op wêreldranglyste betref. Volgens…http://news.nwu.ac.za/af/dit-tyd-om-omgewingsregulasies-te-laat-werk
Dit is tyd om omgewingsregulasies te laat werk
2021-09-22 Met oproepe om veiliger, skoner omgewings, stel ’n navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) voor dat plaaslike regerings bestaande omgewingsregulasies afdwing om ’n beter lewensgehalte vir almal te verseker. Maricélle Botes, wat deel is van die…http://news.nwu.ac.za/af/phd-studie-bevind-dat-sosiale-entrepreneurskap-%25C5%2589-ingesteldheid