Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/hierdie-studie-die-pad-vorentoe-ongeluksvry
In hierdie studie is die pad vorentoe ongeluksvry
2022-02-22 Het jy jou al ooit ’n samelewing ingedink waar daar geen padongelukke is nie? ’n Padomgewing waar motors met mekaar kan skakel en kommunikeer om jou te help om jou besluite op die pad te neem? Wel, dit is onder andere wat dr Thulani Phakathi, ’n onlangse PhD-…http://news.nwu.ac.za/af/dit-tyd-om-omgewingsregulasies-te-laat-werk
Dit is tyd om omgewingsregulasies te laat werk
2021-09-22 Met oproepe om veiliger, skoner omgewings, stel ’n navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) voor dat plaaslike regerings bestaande omgewingsregulasies afdwing om ’n beter lewensgehalte vir almal te verseker. Maricélle Botes, wat deel is van die…http://news.nwu.ac.za/former-nwu-soccer-institute-player-joins-psl-team
Former NWU Soccer Institute player joins PSL team
2018-06-01 Former North-West University (NWU) Soccer Institute player, Orebotse “Bobo” Mongae, is making a move to the South African Premier Soccer League’s (PSL) Baroka FC in the coming season. Tebogo Ramasilo, Bobo’s representative, confirmed that his client is…http://news.nwu.ac.za/af/dit-hoe-die-chm-lewens-red
Dit is hoe die CHM lewens red
2023-03-31 Die vroeë diagnose van oorgeërfde metaboliese siektes help nie net om te verhoed dat pasiënte ’n leeftyd van lyding het nie, maar dit red ook lewens. Metaboliese siektes het ’n verskeidenheid lewensbedreigende gevolge, soos hartsiektes en tipe 2-diabetes.…http://news.nwu.ac.za/af/omvang-van-toename-leenkoste-verrassend
Omvang van toename in leenkoste is verrassend
2023-03-31 In teenstelling met die konsensussiening van talle ekonome dat die repokoers op 30 Maart met slegs 25 basispunte (bsp) verhoog sou word, het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) met ’n 3:2-stemming besluit om die…http://news.nwu.ac.za/af/liezl-terug-en-sterker-ooit
Liezl is terug en sterker as ooit
2021-09-29 Sy is terug. Maar tog anders. Sy is nie meer dieselfde Liezl Gouws nie. Japan het haar verander. Dit het sowat 100 km weg van die skadu van Berg Fuji en sy sneeubedekte kroon gebeur. Elke druppel sweet wat van haar afgetap het is verruil vir wysheid en…http://news.nwu.ac.za/af/stabiliteit-leenkoste-positief-vir-verbruikersvertroue
Stabiliteit in leenkoste is positief vir verbruikersvertroue
2023-09-22 Soos algemeen te wagte was, het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) weer met drie stemme teen twee besluit om die rentekoerse dieselfde te hou, soos met ’n soortgelyke besluit by die vorige vergadering van die MBK op 20 Julie. Prof Raymond Parsons, ekonoom…http://news.nwu.ac.za/af/elroy-steeds-die-halfmarathon-se-oorwinnaar
Elroy is steeds die halfmarathon se oorwinnaar
2022-04-26 Hy is nie meer die heersende, verdedigende, onbetwiste kampioen van die Twee Oseane-halfmarathon nie. Elroy Gelant styg egter bó bogenoemde beskrywing uit. Nadat die 2020- en 2021-halfmarathons as gevolg van die Covid-19-pandemie geskrap is, moes Gelant op…http://news.nwu.ac.za/af/registrasie-en-ori%25C3%25ABnteringsprogram-%25E2%2580%2593-ons-eerstejaarstudente-belangrik
Registrasie en oriënteringsprogram – ons eerstejaarstudente is belangrik!
2022-08-19 “Ons eerstejaarstudente is belangrik en dus wil ons nie hê dat jy jou eerste jaar aan die universiteit bloot moet oorleef nie – ons wil hê dat vir jou ’n wonderlike ervaring moet wees!” Só sê me Prem Coopoo, die Dekaan van Studentesake aan die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-konvokasie-ontbyt-op-die-tafel
NWU-konvokasie: ontbyt is op die tafel!
2018-10-25 Die terme “alumna” of “alumnus” verteenwoordig baie meer as blote titels. Dit is nie slegs ’n deel van jou akademiese verlede nie, maar ook van jou professionele toekoms. Kortom: dit verteenwoordig ’n lewenslange verhouding met jou alma mater – en in jou…http://news.nwu.ac.za/af/onveranderde-rentekoerse-ooreenstemming-met-verwagtings
Onveranderde rentekoerse is in ooreenstemming met verwagtings
2021-03-26 “Die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) om die rentekoerse onveranderd te laat, is wyd voorsien en is in ooreenstemming met markverwagtings.” Prof Raymond Parsons van die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-aanpasbaar-sa-se-vroulike-entrepreneurs
Hoe aanpasbaar is SA se vroulike entrepreneurs?
2018-08-31 Suid-Afrikaanse beleidmakers en navorsers stem saam: ’n florerende klein-, medium- en mikro-ondernemingsektor (KMMO-sektor) is die sleutel tot werkskepping, ekonomiese volhoubaarheid en uiteindelik positiewe groei. Met die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP)…http://news.nwu.ac.za/af/mba-somerstudieskool-tye-aan-die-verander
MBA-somerstudieskool – tye is aan die verander!
2021-02-02 ’n Rekordgetal van nie minder nie as 190 MBA-studente het onlangs die heel eerste virtuele Somerstudieskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool bygewoon. Prof Jan van Romburgh, die pasaangestelde hoofdirekteur van die Besigheidskool, het die…http://law.nwu.ac.za/af/node/29194
"Implementation of Constitutional" - 'n Nuwe boek is gepubliseer
2017-08-23 'n Boek waaraan professor Louis J Kotze en Caiphas Brewsters Soyapi as redakteurs hul bydraers gelewer het, is pas deur UNEP gepubliseer. Die boek ondersoek nuwe grense in die implementering van grondwetlike, internasionale en streeksregtelike benaderings…http://natural-sciences.nwu.ac.za/natural-and-agricultural-sciences/career-centre-announcement-opportunities-fnas-students
Career Centre announcement - opportunities for FNAS students
2019-03-20 Download the relevant forms/adverts here: Graduate Programme: Instrumentation Graduate Programme: Mine Surveyor ABInBev Global Management Trainee Programme IQbusiness: consulting, researching and contracting Bursary…http://news.nwu.ac.za/campus-flexes-its-muscles-ussa-2017-it-official-north-west-university-nwu-ranked-second-country-when
Campus flexes its muscles at USSA 2017 It is official! The North-West University (NWU) is ranked second in the country when it comes to bodybuilding as a competitive sport. During the recent University Sport South Africa (USSA) Championship held in Durb
2017-07-10 It is official! The North-West University (NWU) is ranked second in the country when it comes to bodybuilding as a competitive sport. During the recent University Sport South Africa (USSA) Championship held in Durban, the team from the NWU’s campus in…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/etiekkantoor/eksterne-evaluerings
Eksterne Evaulerings
2017-03-10 Afrikaanse inligting volg binnekort The Health Research Ethics Office has an administrative fee structure for external reviews in place, which is revised annually. The RECs reserve the right not to review a research…http://news.nwu.ac.za/af/die-skuif-na-aangepaste-vlak-2-positief-maar-die-ekonomie-nog-nie-uit-die-moeilikheid-nie
Die skuif na aangepaste vlak 2 is positief, maar die ekonomie is nog nie uit die moeilikheid nie
2021-09-13 President Cyril Ramaphosa se aankondiging oor die verskuiwing van Suid-Afrika na aangepaste vlak 2 van die inperking is positief vir die ekonomie, waarvan die vooruitsig egter steeds verdere versterking en die bou van vertroue nodig het. Prof Raymond…http://news.nwu.ac.za/nwu-soccer-institute-grows-its-own-timber
NWU Soccer Institute grows its own timber
2019-07-29 It’s exciting for fans to see former players at the helm of the team they have played for. The North-West University (NWU) has tasked three former players of the Soccer Institute to lead the team in the coming 2019 Varsity Football tournament as part of…http://news.nwu.ac.za/af/lae-stempersentasie-opvoeding-die-antwoord-noordwes-universiteit