Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/campus-flexes-its-muscles-ussa-2017-it-official-north-west-university-nwu-ranked-second-country-when
Campus flexes its muscles at USSA 2017 It is official! The North-West University (NWU) is ranked second in the country when it comes to bodybuilding as a competitive sport. During the recent University Sport South Africa (USSA) Championship held in Durb
2017-07-10 It is official! The North-West University (NWU) is ranked second in the country when it comes to bodybuilding as a competitive sport. During the recent University Sport South Africa (USSA) Championship held in Durban, the team from the NWU’s campus in…http://news.nwu.ac.za/af/geskommelde-kabinet-n-belangrike-stap-die-regte-rigting
Geskommelde kabinet is ’n belangrike stap in die regte rigting
2021-08-06 “Die aankondiging op 5 Augustus deur president Cyril Ramaphosa oor ’n geskommelde kabinet, is ’n langverwagte belangrike stap in die regte rigting om sakevertroue te help herbou op ’n tydstip waar dit erg deur onlangse gebeure in Suid-Afrika geruk is…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundige-mederedakteur-van-nuwe-handboek-oor-diversiteitsbestuur
NWU-kundige is mederedakteur van nuwe handboek oor diversiteitsbestuur
2020-01-20 Dr Leon Moolman, ʼn senior lektor in arbeidsverhoudingebestuur, begin die jaar op ’n vreugdevolle hoogtepunt nadat hy sy eksemplaar van die pasgepubliseerde handboek, Managing Diversity in the South African workplace, ontvang het. As een van die…http://news.nwu.ac.za/af/werkloosheid-nou-die-wreedste-belasting-op-n-kwesbare-bevolking
Werkloosheid is nou die “wreedste belasting” op ’n kwesbare bevolking
2021-08-25 ’n Nuwe rekordhoogtepunt (34,4%) in die Suid-Afrikaanse werkloosheidskoers in die tweede kwartaal van 2021 bevestig die vernietigende impak wat die Delta-variant van die koronavirus en die meegaande inperkingsmaatreëls op die ekonomie en die arbeidsmark gehad…http://news.nwu.ac.za/former-supersport-united-player-joins-nwu-soccer-institute
Former SuperSport United player joins NWU Soccer Institute
2017-02-23 Former SuperSport United FC player, Daylon Appolis, has recently joined the NWU Soccer Institute. Daylon has been part of the SuperSport United Academy based in Ladium since the age of 12. He was promoted to the SuperSport United FC first team at the age…http://law.nwu.ac.za/af/node/29237
Prof Willemien du Plessis is paneellid vir 'Gender & Mining'
2018-03-01 Prof Willemien du Plessis is paneellid vir 'Gender & Mining' by die 'Mineral Law in Africa (MLIA) Colloqium V' in Nairobi Kenya van 28 Feb tot 2 Maart.http://education.nwu.ac.za/faculty-education/distance-ro-2026
Distance R&O 2026
2026-02-03 REGISTRATION PERIOD AND ORIENTATION PROGRAMME 2026 Distance Students The Faculty of Education invites all first-year distance students to attend the online Registration and Orientation (R&O) Programme for the 2026 academic year. Date:…http://news.nwu.ac.za/former-professional-footballer-returns-soccer-institute
Former professional footballer returns to the Soccer Institute
2024-06-07 By Phenyo Mokgothu and Lerato Tshweu Former professional footballer Ngunezi Mkhize has re-enrolled at the North-West University (NWU) Soccer Institute to further his football career and complete his studies. The Soccer Institute is renowned for…http://news.nwu.ac.za/familiar-face-take-over-soccer-reins
Familiar face to take over the soccer reins
2018-10-23 A familiar face will be leading the North-West University (NWU) Soccer Institute football team as its head coach. Former team member and assistant coach Karabo Masehela took over the reins from former head coach Monde Hlatshwayo on 19 October 2018. …http://news.nwu.ac.za/nwu-physical-trainer-hones-his-skills-psl-team
NWU physical trainer hones his skills with PSL team
2022-06-13 Ontiretse Motingwa Dino Rangaka, physical trainer at the North-West University’s (NWU’s) Soccer Institute, recently received an invitation from PSL outfit Stellenbosch FC to hone his skills on physical training. The training specifically focused on…http://news.nwu.ac.za/af/poca-nie-genoeg-om-bendegeweld-hok-te-slaan-nie
POCA is nie genoeg om bendegeweld hok te slaan nie
2019-05-29 Daar moet meer gedoen word om die invloed van bendeaktiwiteite teen te werk, aangesien wetgewing teen bendes nie die mas opkom nie. Volgens dr Delano van der Linde van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Regte, is wetgewing soos die wet op die…http://news.nwu.ac.za/af/die-room-van-nwu-se-geoktrooieerde-rekenmeesters-weer-bo
Die room van NWU se geoktrooieerde rekenmeesters is weer bo
2022-09-08 Die Geoktrooieerde Rekenmeesterskap-program van die Noordwes-Universiteit (NWU) is werklik ’n krag om mee rekening te hou. ’n Mens kan dit sien nadat die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) die uitslae bekend gemaak het van sy…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-opvoeding-hoe-ons-ons-jeug-kan-laat-floreer
NWU: Opvoeding is hoe ons ons jeug kan laat floreer
2023-06-15 Oor tyd heen verwater woorde, en frases verloor hulle betekenis. Wysheid verdwyn in die niet namate herhaling clichés skep. Dit is waar ons ons tans bevind. Luister ons nog wanneer ons “die jeug” en “toekoms” hoor? Die Noordwes-Universiteit (NWU) glo dat…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-bekommerd-oor-die-gebruik-van-alkohol-onder-studente
Navorser is bekommerd oor die gebruik van alkohol onder studente
2022-04-06 Die hoë voorkoms van alkoholgebruik onder studente in hoër onderwys is ’n bekommernis vir openbare gesondheid. Dit is volgens ’n studie wat deur prof Miriam Moagi van die Skool vir Verpleegkunde by die Noordwes-Universiteit (NWU) uitgevoer is. Prof Moagi…http://news.nwu.ac.za/af/seksisme-en-seksuele-teistering-groot-uitdagings-vir-vroue-entrepreneurs
Seksisme en seksuele teistering is groot uitdagings vir vroue-entrepreneurs
2021-10-28 Hoewel entrepreneurskap sy eie uitdagings het, ervaar vroue ’n bykomende klompie struikelblokke wat uniek aan hulle is. Op papier het Suid-Afrika wonderlike geleenthede vir vroulike entrepreneurs, maar in werklikheid affekteer talle ekonomiese, maatskaplike…http://news.nwu.ac.za/af/dit-hoekom-toerisme-die-wes-kaap-koning-kraai
Dít is hoekom toerisme in die Wes-Kaap koning kraai
2023-09-28 Deur te verseker dat toeriste veilig voel – en veilig is – is een van die vernaamste redes vir Kaapstad en die Wes-Kaap se sukses as ʼn toerismebestemming. Dit sal ander stede en streke baat om Kaapstad en die Wes-Kaap se toersime-plan na te volg.…http://news.nwu.ac.za/af/sukses-%25E2%2580%2599n-keuse-wat-jy-elke-dag-maak-%25E2%2580%2593-robin-banks
Sukses is ’n keuse wat jy elke dag maak – Robin Banks
2019-10-25 3> Sukses is ’n keuse wat jy elke dag maak – Robin Banks Die Robin Banks-filosofie is eenvoudig: tem en oefen jou denke. Die einste gedagtes wat deur jou kop loop, kan jou help om die lewe van jou drome te laat waar word, of dit kan jou grootste vrese…http://news.nwu.ac.za/af/meerjarige-grasse-die-antwoord-vir-die-herstel-van-veld
Meerjarige grasse is die antwoord vir die herstel van veld
2021-08-12 In ’n waterskaarsland soos Suid-Afrika met toenemende eise vir weiding, kan gekweekte meerjarige grasse die antwoord wees op die bewaring van die veld en die verskaffing van voeding vir diere. “Droogtes, min reën en oorbeweiding het groot degradasie…http://news.nwu.ac.za/af/myne-besig-om-nuttige-plante-limpopo-te-besmet
Myne is besig om nuttige plante in Limpopo te besmet
2021-09-22 Chroom uit mynaktiwiteite is in hoë konsentrasies gevind in plantspesies wat gewoonlik in huistuine in Sekhukhuneland, Limpopo, gekweek word. Dit is ’n potensiële gesondheidsgevaar. Dit is van die bevindings van Sutapa Adhikari, ’n doktorale student…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-benadering-tot-praktiese-onderwys-nie-net-kinderspeletjies-nie