Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/optentia-die-beste-pop
Optentia is die beste POP
2021-06-23 Positiewe organisasiesielkunde (POP) is ’n vinniggroeiende gebied, en die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea is onder die top-10 in die wêreld vir publikasies en sitate op hierdie gebied. Wat meer is, die topdrie POP-navorsers het…http://news.nwu.ac.za/af/ekonomiese-groei-n-welkome-herstel
Ekonomiese groei is ’n welkome herstel
2022-03-09 Suid-Afrika se ekonomiese groei van 1,2% in die vierde kwartaal van 2021 het ’n oorkoepelende positiewe groei van die bruto binnelandse produk (BBP-groei) van 4,9% in 2021 opgelewer, wat ná die rampspoedige -6,4%-groei in 2020’n welkome herstel van die…http://news.nwu.ac.za/af/taalbewustheidsweek-om-die-draai
Taalbewustheidsweek is om die draai
2023-08-24 Die Taaldirektoraat van die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan op 28 Augustus sy jaarlikse Taalbewustheidsweek regoor al drie die universiteit se kampusse bekendstel. Die tema van die week is “Multilingualism: The pathway to academic excellence through…http://news.nwu.ac.za/af/add-0
Geslagsgebaseerde geweld – hulp is nodig
2020-11-27 Daar was oor die afgelope vyf maande talle verhale in die media oor slagoffers wat deur hulle lewensmaats getreiter, aangeval en selfs vermoor is. Volgens Statistieke SA is die voorkoms van geslagsgebaseerde geweld (GBV) in Suid-Afrika vyf keer hoër as die…http://news.nwu.ac.za/nwu-shines-again-top-seven-rankings
NWU shines again in the top seven in rankings
2024-11-20 The North-West University (NWU) is still among the cream of the crop locally and internationally. The latest rankings of the ShanghaiRanking Consultancy again placed the NWU among the top seven South African universities in its 2024 Academic Ranking of World…http://health-sciences.nwu.ac.za/fip
FIP
2024-11-26 The NWU Faculty of Health Sciences offers diverse fields of study and its capabilities have led to the establishment of South Africa’s 11th medical school...read more × Faculty of Health Sciences, where we Teach Excellence,…http://news.nwu.ac.za/af/riaan-genis-dit-sy-tyd
Riaan Genis: Dit is sy tyd
2023-02-24 Dit was so onverwags soos ’n bliksemstraal op ’n sonnige dag. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het ’n paar maande gelede in ’n opwarmingswedstryd teen Wits gespeel. Die gelukbringerkaptein Ruan "Sampie" Swiegers het die span op die veld gelei. Nadat…http://news.nwu.ac.za/af/andre-fouche-rugbyinstituut-se-beste
Andre Fouché is Rugbyinstituut se beste
2022-11-02 Sy naam is sinoniem met ongenaakbare verdediging, seepgladde vaardighede en ʼn kanniedood-enjin sonder ʼn trurat. Andre Fouché is ʼn yster wat in die NWU Rugbyinstituut se oond gegiet is en vanjaar het hy die tonge los gespeel. Tydens die NWU Rugbyinstituut…http://news.nwu.ac.za/af/skaakmat-anais-saayman-se-kos
Skaakmat is Anais Saayman se kos
2022-08-25 “Die ‘s’ is silent,” verduidelik die pas 20-jarige Anais. “Jy spreek dit uit soos ‘A-ny’.” Om mense reg te help met die uitspraak van haar naam is tweede natuur. “Ek is al gewoond daaraan,” lag sy. Dit is egter op die skaakbord waar dié oud-leerling van…http://news.nwu.ac.za/af/waardes-n-dryfkrag-vir-die-nwu
Waardes is ’n dryfkrag vir die NWU
2022-05-23 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots daarop om ’n waardegedrewe instelling te wees en is tans besig met ’n veldtog om die waardes wat as riglyne dien vir personeel, studente en ander belanghebbers, weer bekend te stel. Die veldtog het in Maart 2022…http://news.nwu.ac.za/af/daniels-die-nwu-varsitybeker-kaptein
Daniels is die NWU Varsitybeker-kaptein
2021-02-24 Dames en here, maak julle sitplekgordels vas en sit julle valhelms op: die adrenalienaangedrewe rugbytuimeltrein wat die Varsitybeker genoem word, is net om die draai. Lincoln Daniels, wat as kaptein aangewys is, sal die Noordwes-Universiteit (NWU) op die…http://news.nwu.ac.za/af/dit-steeds-eties-om-steenkoolnavorsing-suid-afrika-te-doen
Is dit steeds eties om steenkoolnavorsing in Suid-Afrika te doen?
2023-11-23 Terwyl die debat oor die effek van fossielbrandstowwe op klimaatsverandering voortwoed, word indringende vrae oor die gebruik van fossielbrandstof as ’n groot deel van die land se energieproduksiepakket gevra. Nou vra prof Marco le Roux van die Fakulteit…http://education.nwu.ac.za/faculty-education/distance-ro-2026
Distance R&O 2026
2026-02-03 REGISTRATION PERIOD AND ORIENTATION PROGRAMME 2026 Distance Students The Faculty of Education invites all first-year distance students to attend the online Registration and Orientation (R&O) Programme for the 2026 academic year. Date:…http://news.nwu.ac.za/nwu-soccer-institute-tsunami-cant-be-stopped
NWU Soccer Institute: A tsunami that can’t be stopped
2023-03-22 Some call them the purple army, others call them the noble boys, but officially known as the North-West University (NWU) Eagles, the team’s on-field performance in the 2023 ABC Motsepe League is like a tsunami that can’t be stopped. With one game left to…http://news.nwu.ac.za/former-nwu-soccer-institute-player-joins-psl-team
Former NWU Soccer Institute player joins PSL team
2018-06-01 Former North-West University (NWU) Soccer Institute player, Orebotse “Bobo” Mongae, is making a move to the South African Premier Soccer League’s (PSL) Baroka FC in the coming season. Tebogo Ramasilo, Bobo’s representative, confirmed that his client is…http://news.nwu.ac.za/nwu-soccer-institute-grows-its-own-timber
NWU Soccer Institute grows its own timber
2019-07-29 It’s exciting for fans to see former players at the helm of the team they have played for. The North-West University (NWU) has tasked three former players of the Soccer Institute to lead the team in the coming 2019 Varsity Football tournament as part of…http://news.nwu.ac.za/af/dit-hoe-die-chm-lewens-red
Dit is hoe die CHM lewens red
2023-03-31 Die vroeë diagnose van oorgeërfde metaboliese siektes help nie net om te verhoed dat pasiënte ’n leeftyd van lyding het nie, maar dit red ook lewens. Metaboliese siektes het ’n verskeidenheid lewensbedreigende gevolge, soos hartsiektes en tipe 2-diabetes.…http://news.nwu.ac.za/af/omvang-van-toename-leenkoste-verrassend
Omvang van toename in leenkoste is verrassend
2023-03-31 In teenstelling met die konsensussiening van talle ekonome dat die repokoers op 30 Maart met slegs 25 basispunte (bsp) verhoog sou word, het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) met ’n 3:2-stemming besluit om die…http://news.nwu.ac.za/af/liezl-terug-en-sterker-ooit
Liezl is terug en sterker as ooit
2021-09-29 Sy is terug. Maar tog anders. Sy is nie meer dieselfde Liezl Gouws nie. Japan het haar verander. Dit het sowat 100 km weg van die skadu van Berg Fuji en sy sneeubedekte kroon gebeur. Elke druppel sweet wat van haar afgetap het is verruil vir wysheid en…http://news.nwu.ac.za/af/stabiliteit-leenkoste-positief-vir-verbruikersvertroue