Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/optentia-die-beste-pop
Optentia is die beste POP
2021-06-23 Positiewe organisasiesielkunde (POP) is ’n vinniggroeiende gebied, en die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea is onder die top-10 in die wêreld vir publikasies en sitate op hierdie gebied. Wat meer is, die topdrie POP-navorsers het…http://news.nwu.ac.za/af/ekonomiese-groei-n-welkome-herstel
Ekonomiese groei is ’n welkome herstel
2022-03-09 Suid-Afrika se ekonomiese groei van 1,2% in die vierde kwartaal van 2021 het ’n oorkoepelende positiewe groei van die bruto binnelandse produk (BBP-groei) van 4,9% in 2021 opgelewer, wat ná die rampspoedige -6,4%-groei in 2020’n welkome herstel van die…http://news.nwu.ac.za/af/taalbewustheidsweek-om-die-draai
Taalbewustheidsweek is om die draai
2023-08-24 Die Taaldirektoraat van die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan op 28 Augustus sy jaarlikse Taalbewustheidsweek regoor al drie die universiteit se kampusse bekendstel. Die tema van die week is “Multilingualism: The pathway to academic excellence through…http://news.nwu.ac.za/af/add-0
Geslagsgebaseerde geweld – hulp is nodig
2020-11-27 Daar was oor die afgelope vyf maande talle verhale in die media oor slagoffers wat deur hulle lewensmaats getreiter, aangeval en selfs vermoor is. Volgens Statistieke SA is die voorkoms van geslagsgebaseerde geweld (GBV) in Suid-Afrika vyf keer hoër as die…http://theology.nwu.ac.za/theology/international-association-study-youth-ministry
International Association for the Study of Youth Ministry
2019-05-15 International Association for the Study of Youth Ministry (IASYM) CALL FOR PAPERS Annual Africa Conference of International Association for the Study of Youth Ministry (IASYM) Venue: …http://health-sciences.nwu.ac.za/ethics-office-training-and-support/honours-studies-not-publication
Honours Research Studies - Not for Publication
2019-05-02 Application process for Honours Studies that are not for Research publication purposes Honours Studies Application - Template Honours Studies Application Checklisthttp://news.nwu.ac.za/af/triomfantelike-adele-nwu-se-comrades-koningin
Triomfantelike Adele is NWU se Comrades-koningin
2022-08-28 Geluk, geluk en nogmaals geluk! Die Noordwes-Universiteit (NWU) se dr Adele Broodryk, 'n senior lektor by die Skool vir Menslike Bewegingskunde aan die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, sal altyd deur die geskiedenis onthou word as die eerste Suid-Afrikaanse…http://news.nwu.ac.za/af/begrotingstoespraak-n-geloofwaardige-reaksie-op-ekonomiese-uitdagings
Begrotingstoespraak is ’n geloofwaardige reaksie op ekonomiese uitdagings
2023-02-23 Die toespraak oor die 2023 Begroting was ’n verrassingvrye, pragmatiese en geloofwaardige reaksie op ’n stel uitdagende internasionale en plaaslike ekonomiese omstandighede. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://natural-sciences.nwu.ac.za/natural-and-agricultural-sciences/covid-19-information-fnas-students
Covid-19: Information for FNAS Students
2020-04-14 Prof DM Modise, Acting Executive Dean of the Faculty of Natural and Agricultual Sciences eleased a formal letter to FNAS students regarding the Covid-19 pandemic. To read this letter please click here. Furthermore, the faculty has…http://natural-sciences.nwu.ac.za/natural-and-agricultural-sciences/call-csir-postgraduate-bursaries-2021
Call for CSIR Postgraduate Bursaries 2021
2020-09-29 The CSIR and the Department of Science and Innovation (DSI) are pleased to announce the DSI CSIR Inter-bursary Support Programme (IBS) call for applications. Opening Date: Wednesday, 23 September, 2020 Closing Date: Friday, 23 October, 2020…http://news.nwu.ac.za/af/prof-little-nuwe-swaargewig-vir-optentia
Prof Little is nuwe swaargewig vir Optentia
2019-03-08 Die Optentia-navorsingsfokusarea op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark voeg nog ʼn navorsingswaargewig by ʼn reeds indrukwekkende professoraat by. Prof Todd Little sal op 15 April 2019 sy prestige lesing by Optentia lewer. Hy is ‘…http://news.nwu.ac.za/af/riaan-genis-dit-sy-tyd
Riaan Genis: Dit is sy tyd
2023-02-24 Dit was so onverwags soos ’n bliksemstraal op ’n sonnige dag. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het ’n paar maande gelede in ’n opwarmingswedstryd teen Wits gespeel. Die gelukbringerkaptein Ruan "Sampie" Swiegers het die span op die veld gelei. Nadat…http://news.nwu.ac.za/af/andre-fouche-rugbyinstituut-se-beste
Andre Fouché is Rugbyinstituut se beste
2022-11-02 Sy naam is sinoniem met ongenaakbare verdediging, seepgladde vaardighede en ʼn kanniedood-enjin sonder ʼn trurat. Andre Fouché is ʼn yster wat in die NWU Rugbyinstituut se oond gegiet is en vanjaar het hy die tonge los gespeel. Tydens die NWU Rugbyinstituut…http://news.nwu.ac.za/af/skaakmat-anais-saayman-se-kos
Skaakmat is Anais Saayman se kos
2022-08-25 “Die ‘s’ is silent,” verduidelik die pas 20-jarige Anais. “Jy spreek dit uit soos ‘A-ny’.” Om mense reg te help met die uitspraak van haar naam is tweede natuur. “Ek is al gewoond daaraan,” lag sy. Dit is egter op die skaakbord waar dié oud-leerling van…http://news.nwu.ac.za/af/waardes-n-dryfkrag-vir-die-nwu
Waardes is ’n dryfkrag vir die NWU
2022-05-23 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots daarop om ’n waardegedrewe instelling te wees en is tans besig met ’n veldtog om die waardes wat as riglyne dien vir personeel, studente en ander belanghebbers, weer bekend te stel. Die veldtog het in Maart 2022…http://news.nwu.ac.za/af/daniels-die-nwu-varsitybeker-kaptein
Daniels is die NWU Varsitybeker-kaptein
2021-02-24 Dames en here, maak julle sitplekgordels vas en sit julle valhelms op: die adrenalienaangedrewe rugbytuimeltrein wat die Varsitybeker genoem word, is net om die draai. Lincoln Daniels, wat as kaptein aangewys is, sal die Noordwes-Universiteit (NWU) op die…http://news.nwu.ac.za/af/jo-ane-en-alan-nwu-se-atletiektrots
Jo-Ané en Alan is NWU se atletiektrots
2022-10-28 Sy is die heersende, verdedigende en onbetwiste spiesgooikampioen van die Noordwes-Universiteit (NWU), en Jo-Ané van Dyk is onlangs weer as die Potchefstroomkampus se Sportvrou van die Jaar aangewys. Dié uitnemende spiesgooier het weereens in 2022 haar staal…http://news.nwu.ac.za/nwu-shines-again-top-seven-rankings
NWU shines again in the top seven in rankings
2024-11-20 The North-West University (NWU) is still among the cream of the crop locally and internationally. The latest rankings of the ShanghaiRanking Consultancy again placed the NWU among the top seven South African universities in its 2024 Academic Ranking of World…http://news.nwu.ac.za/af/hiperteks-digkunsprojek-deel-van-uitstalling-rome
Hiperteks-digkunsprojek is deel van uitstalling in Rome
2023-08-31 Die agt jaar oue Byderhandprojek van die vakgroep Skryfkuns aan die Noordwes-Universiteit is gekies om deel te wees van ’n internasionale hiperteksskeppingsuitstalling wat binnekort in Rome plaasvind. “Dit is besondere internasionale erkenning vir die…http://www.nwu.ac.za/date/prestige-lecture-minister-gayton-mckenzie-place-literary-works-and-media-sustenance