Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/hierdie-studie-die-pad-vorentoe-ongeluksvry
In hierdie studie is die pad vorentoe ongeluksvry
2022-02-22 Het jy jou al ooit ’n samelewing ingedink waar daar geen padongelukke is nie? ’n Padomgewing waar motors met mekaar kan skakel en kommunikeer om jou te help om jou besluite op die pad te neem? Wel, dit is onder andere wat dr Thulani Phakathi, ’n onlangse PhD-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-gereed-om-afrika-te-dien
NWU-kundiges is gereed om Afrika te dien
2020-04-02 Die Noordwes-Universiteit (NWU) brei sy voetspoor wyd oor die vasteland van Afrika uit in sy strewe om ’n internasionaal-erkende universiteit in Afrika te wees wat vir betrokke wetenskapsbeoefening, maatskaplike responsiwiteit en ’n sorgsaamheidsetiek…http://news.nwu.ac.za/af/waarheen-die-suid-afrikaanse-ekonomie-op-pad
Waarheen is die Suid-Afrikaanse ekonomie op pad?
2017-07-06 Sonder ’n behoorlike begrip van ekonomiese konsepte word daar kleigetrap in die ingewikkelde landskap van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Só sê prof Danie Meyer, senior lektor in die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/dit-hoekom-jy-sukkel-om-te-slaap
Dit is hoekom jy sukkel om te slaap
2020-05-20 As jy in die vroeë ure van die oggend op enige sosialemediaplatform inskakel, sal jy heel waarskynlik ’n klomp mense aanlyn aantref. Sedert die land ’n paar weke gelede as gevolg van Covid-19 die staat van inperking betree het, sukkel Suid-Afrikaners om aan…http://news.nwu.ac.za/af/covid-19-tragedie-meer-net-getalle
Covid-19-tragedie is meer as net getalle
2022-01-26 Getalle is deel van ons lewe. En hoewel ons dalk gevoelloos, afgesny en gedesensitiseer raak deur al die getalle waarmee ons daagliks gebombardeer word, mag ons nie daaraan gewoond raak nie. Ons mag nie uit die oog verloor wat dit beteken nie, verduidelik…http://news.nwu.ac.za/af/lae-leenkoste-belangrik-vir-sake-en-verbruikersvertroue
Lae leenkoste is belangrik vir sake- en verbruikersvertroue
2021-07-23 Die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om rentekoerse weer onveranderd te laat, was in ooreenstemming met markverwagtings en soortgelyk aan die benadering by die vorige vergadering in Mei 2021. Prof Raymond Parsons, ekonoom by die…http://news.nwu.ac.za/af/emosionele-en-sielkundige-effek-van-misdaad-kompleks
Emosionele en sielkundige effek van misdaad is kompleks
2020-01-30 Die misdaadsyfers wat Statistieke Suid-Afrika in 2019 vrygestel het, skets ’n somber prentjie. Die meeste Suid-Afrikaners leef in vrees en weet nie of hulle die prooi van misdadigers sal word nie. Slagoffers van gewelddadige misdaad verloor nie net hulle…http://news.nwu.ac.za/af/dit-steeds-eties-om-steenkoolnavorsing-suid-afrika-te-doen
Is dit steeds eties om steenkoolnavorsing in Suid-Afrika te doen?
2023-11-23 Terwyl die debat oor die effek van fossielbrandstowwe op klimaatsverandering voortwoed, word indringende vrae oor die gebruik van fossielbrandstof as ’n groot deel van die land se energieproduksiepakket gevra. Nou vra prof Marco le Roux van die Fakulteit…http://news.nwu.ac.za/af/inligting-oor-maatskaplike-dienste-net-%25E2%2580%2599n-toep-weg-vir-senior-burgers
Inligting oor maatskaplike dienste is net ’n toep weg vir senior burgers
2018-10-26 In ’n stowwerige straat van ’n dorpie in Noordwes moedig ’n groep 12-jariges mekaar luidkeels aan terwyl hulle kgati, ’n inheemse speletjie, met ’n springtou speel. Namate die speletjie ernstiger raak, hoor een van hulle haar ouma vanuit die kombuis roep en…http://news.nwu.ac.za/nwu-soccer-institute-books-its-place-semi-finals-abc-motsepe-national-playoffs
NWU Soccer Institute books its place in the semi-finals of the ABC Motsepe national playoffs
2022-06-17 The North-West University (NWU) Soccer Institute has booked a place in the ABC Motsepe League national promotion playoffs semi-final. This came after they thrashed early tournament favourites Summerfield Dynamos from Kwazulu-Natal 3-1 on 16 June 2022 in…http://www.nwu.ac.za/calendar
Events calendar
2026-01-28 #institutional-calendar h2, .block-title{ background-color: #969696; border-radius: 2px; color: #FFFFFF; font-size: 17px; font-weight: 400; /* margin-bottom: 15px; */ padding: 8px; text-transform: uppercase; text-align:center; } #zone-content .block { padding…http://sport.nwu.ac.za/af/sokker
Sokker
2021-09-20 [accordion collapsed] Potchefstroomkampus NWU Potchefstroom Sokker is by die Fanie du Toit-sportterrein geleë. Die span het ’n ryk geskiedenis en het geriewe van topgehalte wat deur hoëprestasie-atlete gebruik word. Ons maak…http://news.nwu.ac.za/af/amanda-die-nwu-vanderbijlpark-se-elite-netbalafrigter
Amanda is die NWU in Vanderbijlpark se elite netbalafrigter
2020-05-22 Amanda Dreyer is ʼn netbalafrigter sonder weerga, en is tans een van slegs twee elite netbalafrigters in die Sedibeng-streek. Sy is ook die afrigter van die Noordwes-Universiteit (NWU) se netbalspan in Vanderbijlpark. In die tyd waarin die Covid-19-…http://news.nwu.ac.za/af/daar-meer-aan-wind-en-sonkrag-elektrisiteit
Daar is meer aan wind- en sonkrag as elektrisiteit
2021-06-23 Hernubare energiebronne soos son en wind het in die afgelope dekade groot veld gewen om “groen” energie aan die land se kragnetwerk te verskaf. Om selfonderhoudend te wees met die gebruik van hernubare elektrisiteit, is metodes nodig om energie te stoor,…http://news.nwu.ac.za/af/jong-plantkundige-bevorder-navorsing-wat-vir-gemeenskappe-relevant
Jong plantkundige bevorder navorsing wat vir gemeenskappe relevant is
2022-05-23 Afrika het volop plante wat vir voedsel en medisyne gebruik kan word, en ’n jong plantkundige aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en sy navorsingsmedewerkers is vasbeslote om te verseker dat gemeenskappe self uit die ryk plantlewe rondom hulle voordeel trek…http://news.nwu.ac.za/af/energie-uitdaging-die-grootste-bedreiging-vir-ekonomiese-prestasie
Energie-uitdaging is die grootste bedreiging vir ekonomiese prestasie
2023-04-20 Die styging in die jaarlikse verbruikersprysinflasie van 7,0% tot 7,1% in Maart was strydig met die markverwagtings, wat was dat die verbruikersprysindeks (VPI) moontlik teen nou ’n matige afname tot ongeveer 6,7% kon getoon het. Volgens prof Raymond…http://news.nwu.ac.za/af/waarom-vroee-sifting-vir-bloeddruk-kinders-noodsaaklik
Waarom vroeë sifting vir bloeddruk by kinders noodsaaklik is
2022-05-23 Hoë bloeddruk of hipertensie is nie net ’n siekte by volwassenes nie, maar begin tydens die kinderjare en duur tot in volwassenheid. In ’n studie wat deur die Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) van die Noordwes-Universiteit (NWU) uitgevoer is,…http://news.nwu.ac.za/af/verhoogde-brandstofpryse-nie-bloot-net-verhoogde-brandstofpryse-nie
Verhoogde brandstofpryse is nie bloot net verhoogde brandstofpryse nie
2022-10-26 Net soos beurtkrag, kom die styging in brandstofpryse in Suid-Afrika so gereeld voor dat ons al ongevoelig is daarvoor. Wanneer ’n prysstyging aangekondig word, hoor ons dit en gaan met ons daaglikse lewens aan. Stygings in brandstofpryse het egter ’n impak…http://news.nwu.ac.za/af/dit-hoe-ons-suid-afrika-se-onderwysstelsel-ondersteun
Dit is hoe ons Suid-Afrika se onderwysstelsel ondersteun
2023-09-21 Die druk wat op die onderwysstelsel in Suid-Afrika is, kan nie ontken word nie, en die toenemende uitdagings wat die land se jeug in die gesig staar, is selfs groter, om nie te praat van dit wat die onderwysers moet hanteer terwyl hulle verseker dat hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-haar-passie-en-innovasie-haar-tweede-natuur