Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-konvokasie-ontbyt-op-die-tafel
NWU-konvokasie: ontbyt is op die tafel!
2018-10-25 Die terme “alumna” of “alumnus” verteenwoordig baie meer as blote titels. Dit is nie slegs ’n deel van jou akademiese verlede nie, maar ook van jou professionele toekoms. Kortom: dit verteenwoordig ’n lewenslange verhouding met jou alma mater – en in jou…http://news.nwu.ac.za/af/onveranderde-rentekoerse-ooreenstemming-met-verwagtings
Onveranderde rentekoerse is in ooreenstemming met verwagtings
2021-03-26 “Die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) om die rentekoerse onveranderd te laat, is wyd voorsien en is in ooreenstemming met markverwagtings.” Prof Raymond Parsons van die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-aanpasbaar-sa-se-vroulike-entrepreneurs
Hoe aanpasbaar is SA se vroulike entrepreneurs?
2018-08-31 Suid-Afrikaanse beleidmakers en navorsers stem saam: ’n florerende klein-, medium- en mikro-ondernemingsektor (KMMO-sektor) is die sleutel tot werkskepping, ekonomiese volhoubaarheid en uiteindelik positiewe groei. Met die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP)…http://news.nwu.ac.za/af/prof-little-nuwe-swaargewig-vir-optentia
Prof Little is nuwe swaargewig vir Optentia
2019-03-08 Die Optentia-navorsingsfokusarea op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark voeg nog ʼn navorsingswaargewig by ʼn reeds indrukwekkende professoraat by. Prof Todd Little sal op 15 April 2019 sy prestige lesing by Optentia lewer. Hy is ‘…http://news.nwu.ac.za/af/mba-somerstudieskool-tye-aan-die-verander
MBA-somerstudieskool – tye is aan die verander!
2021-02-02 ’n Rekordgetal van nie minder nie as 190 MBA-studente het onlangs die heel eerste virtuele Somerstudieskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool bygewoon. Prof Jan van Romburgh, die pasaangestelde hoofdirekteur van die Besigheidskool, het die…http://law.nwu.ac.za/af/node/29194
"Implementation of Constitutional" - 'n Nuwe boek is gepubliseer
2017-08-23 'n Boek waaraan professor Louis J Kotze en Caiphas Brewsters Soyapi as redakteurs hul bydraers gelewer het, is pas deur UNEP gepubliseer. Die boek ondersoek nuwe grense in die implementering van grondwetlike, internasionale en streeksregtelike benaderings…http://news.nwu.ac.za/nwu-shines-again-top-seven-rankings
NWU shines again in the top seven in rankings
2024-11-20 The North-West University (NWU) is still among the cream of the crop locally and internationally. The latest rankings of the ShanghaiRanking Consultancy again placed the NWU among the top seven South African universities in its 2024 Academic Ranking of World…http://news.nwu.ac.za/af/die-skuif-na-aangepaste-vlak-2-positief-maar-die-ekonomie-nog-nie-uit-die-moeilikheid-nie
Die skuif na aangepaste vlak 2 is positief, maar die ekonomie is nog nie uit die moeilikheid nie
2021-09-13 President Cyril Ramaphosa se aankondiging oor die verskuiwing van Suid-Afrika na aangepaste vlak 2 van die inperking is positief vir die ekonomie, waarvan die vooruitsig egter steeds verdere versterking en die bou van vertroue nodig het. Prof Raymond…http://news.nwu.ac.za/nwu-soccer-institute-grows-its-own-timber
NWU Soccer Institute grows its own timber
2019-07-29 It’s exciting for fans to see former players at the helm of the team they have played for. The North-West University (NWU) has tasked three former players of the Soccer Institute to lead the team in the coming 2019 Varsity Football tournament as part of…http://news.nwu.ac.za/af/lae-stempersentasie-opvoeding-die-antwoord-noordwes-universiteit
Lae stempersentasie: Opvoeding is die antwoord – Noordwes-Universiteit
2023-03-16 Die straf en die oortreding pas nie by mekaar nie. Suid-Afrika het ’n endemiese, groeiende en unieke siekte wat nie net die gesondheid van ons land se demokratiese strukture raak nie, maar dit is ook ’n baie swak vorm van straf vir die gebrek aan…http://news.nwu.ac.za/af/geen-verhoging-btw-die-regte-besluit
Geen verhoging in BTW is die regte besluit
2025-04-24 Die besluit deur die Nasionale Tesourie om nie die belasting op toegevoegde waarde (BTW) op 1 Mei te verhoog nie, is onder die huidige omstandighede die regte een. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê ná ’…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-phds-soos-musiek-ons-ore
Nuwe PhD’s is soos musiek in ons ore
2021-08-12 Onsekerheid is aan die orde van die dag, en twyfel oor die toekoms is teenwoordig by almal behalwe die mees optimistiese siele onder ons. Wat egter konstant gebly het, is die Noordwes-Universiteit (NWU) se enorme navorsingsuitset en ons navorsers se…http://news.nwu.ac.za/af/mikroskopiese-wonder-op-geelbuik-seeslang-n-wetenskaplike-deurbraak
Mikroskopiese wonder op geelbuik-seeslang is ’n wetenskaplike deurbraak
2022-07-20 Net soos reusagtigheid ontsag kan inboesem, so is daar wonders in die ongelooflike kleine te vind. Vir dr Roksana Majewska van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is dit baie waar. Voordat ons die mikroskoop…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vyfde-op-ranglys-suid-afrika
NWU is vyfde op ranglys in Suid-Afrika
2021-08-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is weer eens onder die room van die oes van die plaaslike en internasionale universiteite, en sy plek is bevestig as ’n gereelde mededinger wat hoëkwaliteit-vakaanbiedings en uitnemendheid op wêreldranglyste betref. Volgens…http://news.nwu.ac.za/af/dit-tyd-om-omgewingsregulasies-te-laat-werk
Dit is tyd om omgewingsregulasies te laat werk
2021-09-22 Met oproepe om veiliger, skoner omgewings, stel ’n navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) voor dat plaaslike regerings bestaande omgewingsregulasies afdwing om ’n beter lewensgehalte vir almal te verseker. Maricélle Botes, wat deel is van die…http://news.nwu.ac.za/af/phd-studie-bevind-dat-sosiale-entrepreneurskap-%25C5%2589-ingesteldheid
PhD-studie bevind dat sosiale entrepreneurskap ʼn ingesteldheid is
2019-05-13 Prof Chimwenwe Chipeta se gesig het gestraal van trots toe sy vrou haar PhD in entrepreneurskap tydens die onlangse PhD-gradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark verwerf het. Met ʼn postdoktorale navorsingsgenoot by…http://news.nwu.ac.za/af/plaaslike-energie-oplossings-die-beste-vir-afrika
Plaaslike energie-oplossings is die beste vir Afrika
2022-08-31 Plaaslike oplossings vir die energiekrisis in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskapslande (SAOG-lande) is nodig, sê dr Pamelah Cheuka, ’n spesialis in ekonomie wie se PhD-tesis op die energie-uitdagings van die streek gefokus het. Dr Cheuka se…http://news.nwu.ac.za/af/hiperteks-digkunsprojek-deel-van-uitstalling-rome
Hiperteks-digkunsprojek is deel van uitstalling in Rome
2023-08-31 Die agt jaar oue Byderhandprojek van die vakgroep Skryfkuns aan die Noordwes-Universiteit is gekies om deel te wees van ’n internasionale hiperteksskeppingsuitstalling wat binnekort in Rome plaasvind. “Dit is besondere internasionale erkenning vir die…http://news.nwu.ac.za/af/bree-begrotingstoespraak-positief-vir-besighede-en-verbruikers
Breë begrotingstoespraak is positief vir besighede en verbruikers
2022-02-24 “In die uitdagende ekonomiese omstandighede het die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, getoon dat Suid-Afrika se staatsfinansies in veilige hande is terwyl hy dit in die onmiddellike toekoms na skuldstabiliteit en fiskale volhoubaarheid stuur.” In…http://news.nwu.ac.za/af/indiensnemingstendense-bemoedigend-maar-die-struikelblokke-bly-groot