Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/boek-ondersoek-anti-apartheid-intellektueel-se-werk-en-voortgesette-relevansie
Boek ondersoek anti-apartheid-intellektueel se werk en voortgesette relevansie
2023-11-20 Post-apartheid Suid-Afrika het steeds talle onopgeloste probleme en onvervulde beloftes, ten spyte van noemenswaardige vordering op sekere gebiede. ’n Boek oor die werk van die ontslape anti-apartheidsaktivis en intellektueel, Mzala Nxumalo, wat onlangs…http://news.nwu.ac.za/af/paulo-par-excellence
Paulo par excellence
2023-10-11 Daar was Woensdagaand 4 Oktober baie min wenkbroue gelig toe Vernon Paulo, die NWU se uithalerhaker, as die NWU Rugbyinstituut se Speler van die Jaar aangewys is. Paulo is met die Johan Claassen-trofee vir sy uithalerspel in die Varsitybeker beloon en was…http://news.nwu.ac.za/af/kampus-bult-sy-spiere-ussa-2017
Kampus bult sy spiere by USSA 2017
2017-07-19 Dis is amptelik! Die Noordwes-Universiteit (NWU) is tweede in die land wanneer dit by liggaamsbou as mededingende sport kom. Tydens die onlangse Universiteit Sport Suid-Afrika-kampioenskap (USSA-kampioenskap) wat in Durban gehou is, het die span van die…http://news.nwu.ac.za/af/verandering-noodsaak-innovasie-en-groei-%25E2%2580%2593-prof-linda-du-plessis
Verandering noodsaak innovasie en groei – prof Linda du Plessis
2018-10-12 Radikale verandering is aan die orde van die dag. So het prof Linda du Plessis, adjunk-visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) verantwoordelik vir institusionele beplanning en Vanderbijlparkkampusbedrywighede, tydens die onlangse NWU…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-nwu-innovasiegenootskap-aan-innoveerder-chemie-toegeken
Nuwe NWU Innovasiegenootskap aan innoveerder in Chemie toegeken
2023-08-28 Deur Vukosi Mathale Die Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuningskantoor (TTIS-kantoor) het aan ’n senior lektor in Chemie, dr Frans Smit, die 2023 NWU Innovasiegenootskap toegeken. Die NWU Innovasiegenootskap-program is ’n nuwe inisiatief van die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bibliotekarisse-bring-kundigheid-na-inligtinggeletterdheid
NWU-bibliotekarisse bring kundigheid na inligtinggeletterdheid
2024-06-21 Dr Mathew Moyo, hoofdirekteur van die Biblioteek- en Inligtingsdienste op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), en dr Sabelo Chizwina, direkteur van Inligting- en Leerdienste op die Vanderbijlparkkampus, is steeds besig om die NWU se…http://news.nwu.ac.za/af/maak-n-buiging-grafiese-ontwerp-julle-het-ons-weer-eens-trots-gemaak
Maak ’n buiging, Grafiese Ontwerp, julle het ons – weer eens – trots gemaak
2024-02-14 Dit wil voorkom of die vakgroep Grafiese Ontwerp by die Noordwes-Universiteit (NWU) nie aan uitnemendheid kan ontsnap nie – hulle reputasie vir die ontvangs van toptoekennings in nasionale en internasionale kompetisies is welverdiend. Hulle gaan steeds…http://news.nwu.ac.za/af/n-dekade-van-uitnemendheid-nwu-se-hart-navorsings-en-opleidingskliniek-bereik-n-mylpaal
’n Dekade van uitnemendheid – NWU se HART Navorsings- en Opleidingskliniek bereik ’n mylpaal
2022-09-09 Die Hipertensie Navorsings- en Opleidingskliniek van die Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) vier sy tiende verjaardag met ’n simposium waar toonaangewende internasionale en plaaslike kundiges oor…http://news.nwu.ac.za/af/studente-en-gemeenskap-vat-hande-om-ekonomiese-ontwikkeling-te-steun
Studente en gemeenskap vat hande om ekonomiese ontwikkeling te steun
2017-08-29 Die skep van ’n beter gemeenskap vereis spanwerk, vennootskappe en samewerking, met ’n groot groep ondersteuners wat saamwerk om ’n beter toekoms te bou. Volgens prof Danie Meyer, senior lektor in ekonomie op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in…http://news.nwu.ac.za/af/meer-rentekoersverlagings-waarskynlik-inflasievooruitsig-voortgaan-om-te-verbeter
Meer rentekoersverlagings waarskynlik as inflasievooruitsig voortgaan om te verbeter
2024-09-20 Die algemeen verwagte draaipunt vir die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om nou te begin om sy rentekoersverlagingsiklus met ’n geringe 25 basispunte (bps) aan die gang te kry, is goeie nuus vir besighede en verbruikers. In sy kommentaar oor die besluit deur…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-bruin-seewier-en-gebruikte-oestersampioensubstraat-vir-hoendervoer-gebruik-kan-word
Hoe bruin seewier en gebruikte oestersampioensubstraat vir hoendervoer gebruik kan word
2024-07-31 Een van die grootste uitdagings wat Afrika in die gesig staar, is voedselsekerheid. Dr Godfrey Mhlongo, ’n onlangse PhD-gegradueerde in dierewetenskap aan die Noordwes-Universiteit (NWU), glo dat inheemse hoenders, bruin seewier en oestersampioensaad kan help…http://news.nwu.ac.za/af/dr-fortunate-wil-malaria-uitroei
Dr Fortunate wil malaria uitroei
2024-04-19 Dr Fortunate Mokoena het ’n visie. Hierdie senior lektor in biochemie by die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) wil die vasteland wat sy haar tuiste noem ’n beter en veiliger plek vir sy burgers maak. Sy hoop om dit…http://news.nwu.ac.za/af/bereiking-van-sona-mikpunte-sal-afhang-van-hoe-vinning-groeivriendelike-beleide-geimplementeer-kan
Bereiking van SONA-mikpunte sal afhang van hoe vinning groeivriendelike beleide geïmplementeer kan word
2025-02-07 President Cyril Ramaphosa se omvattende agenda in die staatsrede (SONA), wat die tasbare verbintenis bevestig van die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) tot vinniger en beter arbeidsryke groei, is positief. In sy kommentaar op die staatsrede, wat op 7…http://news.nwu.ac.za/af/node/27000
Suid-Afrika 2024 – ’n scenario-perspektief
2020-11-23 Die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool het onlangs ’n “Think Tank” aangebied oor die onderwerp Suid-Afrika 2024 – ’n scenario-perspektief (South Africa 2024 – a scenario perspective). Dr Frans Cronje, HUB van die Instituut vir Rasseverhoudinge, en…http://news.nwu.ac.za/af/groeivooruitsigte-sal-verbeter-indien-beleidsonsekerheid-afneem
Groeivooruitsigte sal verbeter indien beleidsonsekerheid afneem
2024-07-19 Dit was nie onverwags dat die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) met ’n meerderheidstem van vier teen twee (in teenstelling met ’n eenparige besluit in Mei) besluit het om weer eens vir eers die rentekoerse onveranderd te…http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskapsielkunde-uitgawe-oorbrug-globale-krisisse-en-plaaslike-aksie
Gemeenskapsielkunde-uitgawe oorbrug globale krisisse en plaaslike aksie
2025-10-10 Personeellede, studente en belanghebbers van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 2 Oktober die bekendstelling van die tweede uitgawe van die boek, Community Psychology: Global Crisis, Local Realities, and Action Global Crises, op die Potchefstroomkampus…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-salueer-belangrike-vennote-van-samewerking
NWU salueer as belangrike vennote van samewerking
2019-10-03 Die afdeling Studentewerwing aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs ‘n dankiesê-geleentheid gehou vir skoolhoofde van die Vanderbijlparkstreek. Die doel van die geleentheid was om die skoolhoofde van strategies…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-nuwe-digitale-stratetegiebeampte-aan
NWU stel nuwe digitale stratetegiebeampte aan
2022-04-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n spesialis in inligtingstegnologiebeheer (IT-beheer), risiko en besigheidsbetrokkenheid as die universiteit se digitale strategiebeampte aangestel. Andile Swartbooi sal vanaf 1 Mei 2022 in hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-parasitoloog-vir-navorsingsuitnemendheid-vereer
NWU-parasitoloog vir navorsingsuitnemendheid vereer
2018-10-12 Edward Netherlands is ’n inspirerende navorser wat voortdurend die grense van bestaande wetenskaplike kennis uitdaag. Daardeur baan hy dapper nuwe weë vir toekomstige geslagte navorsers om na te volg. Tydens die jaarlikse Nasionale Navorsingstigting (NNS…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-virtuele-ekskursies-inspireer-superkundiges