Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/jongste-mtbbv-skets-n-nuwe-beskouing-van-ekonomiese-rigting
Jongste MTBBV skets ’n nuwe beskouing van ekonomiese rigting
2024-10-31 In die lig van die fyn begrotingslyn wat steeds bewaar moet word deur die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, kom die eerste Mediumtermynbegroting-beleidsverklaring (MTBBV) van die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) oor as ’n pragmatiese, realistiese…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-ondersoek-energiesekerheid-vir-suider-afrika
Navorser ondersoek energiesekerheid vir Suider-Afrika
2024-07-31 Hoewel elektrisiteitsnutsmaatskappye in staatsbesit reeds lank die energieproduksie in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) beheer, kan groter betrokkenheid van die privaat sektor energiesekerheid regoor die substreek ’n hupstoot gee. Die…http://news.nwu.ac.za/af/hiperteks-digkunsprojek-deel-van-uitstalling-rome
Hiperteks-digkunsprojek is deel van uitstalling in Rome
2023-08-31 Die agt jaar oue Byderhandprojek van die vakgroep Skryfkuns aan die Noordwes-Universiteit is gekies om deel te wees van ’n internasionale hiperteksskeppingsuitstalling wat binnekort in Rome plaasvind. “Dit is besondere internasionale erkenning vir die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-rof-bemagtig-afrikaanssprekende-onderwysers
NWU en ROF bemagtig Afrikaanssprekende onderwysers
2024-07-15 Dit is 10 jaar sedert die Noordwes-Universiteit (NWU) en die Rapport Onderwysfonds (ROF) begin saamwerk het om Afrikaanssprekende onderwysstudente by die universiteit met ’n ROF-beurslening te help. ’n Afvaardiging van die ROF, wat bestaan het uit Inge…http://news.nwu.ac.za/af/node/26986
Rentekoerse onveranderd gelaat soos verwag
2020-11-23 Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê dat die Monetêre Beleidskomitee (MBK) se jongste besluit om weer eens die rentekoers onveranderd te laat, te wagte was in die lig van die ekonomiese model waarop die Suid-…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/sentrum-van-uitnemendheid-koolstofgebaseerde-brandstowwe
Sentrum van Uitnemendheid in Koolstofgebaseerde Brandstowwe
2024-01-19 Visie Die visie van die Sentrum van Uitnemendheid in Koolstofgebaseerde Brandstowwe is om die leiers te wees in die ontwikkeling van koolstofgebaseerde brandstowwe vir die verbetering van energiedoeltreffendheid, bedryfsbetroubaarheid en -…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-ranglys-herbevestig-nwu-se-plek-onder-suid-afrika-se-topsewe-universiteite
Jongste ranglys herbevestig NWU se plek onder Suid-Afrika se topsewe universiteite
2025-08-22 Terwyl die Noordwes-Universiteit (NWU) sy nuwe strategie, Neem die NWU vorentoe: 2024 en daarna, uitleef, het nog ’n wêreldranglys die universiteit se plek onder die topsewe in Suid-Afrika herbevestig. Hierdie opwindende nuwe hoofstuk wat deur die nuwe…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-slimstasie-help-gemeenskap-om-weerslim-te-wees
NWU Slimstasie help gemeenskap om weerslim te wees
2019-12-03 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs in samewerking met die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) ‘n moderne waarnemingstasie geloods wat die weer sowel as die luggehalte sal moniteer. Dié multimiljoenrandontwikkeling is op die universiteit se kampus in…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-beloon-sy-buitengewone-presteerders
NWU beloon sy buitengewone presteerders
2021-11-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens ’n virtuele seremonie op 25 November erkenning gegee aan personeel vir hulle buitengewone bydraes tot onderrig en leer, navorsing en gemeenskapsbetrokkenheid. Die universiteit se baanbrekers is by die heel eerste…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-voeg-nog-n-topposisie-sy-indrukwekkende-prestasie-op-ranglyste
NWU voeg nog ’n topposisie by sy indrukwekkende prestasie op ranglyste
2023-08-18 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het nog ’n topposisie by sy indrukwekkende vertoning op internasionale ranglyste gevoeg. Die ShanghaiRanking Consultancy plaas die NWU in die kategorie vir die top-5 tot top-7 Suid-Afrikaanse universiteite op sy 2023 Academic…http://news.nwu.ac.za/af/omvang-van-toename-leenkoste-verrassend
Omvang van toename in leenkoste is verrassend
2023-03-31 In teenstelling met die konsensussiening van talle ekonome dat die repokoers op 30 Maart met slegs 25 basispunte (bsp) verhoog sou word, het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) met ’n 3:2-stemming besluit om die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-korporatiewe-publikasies-skitter-nasionale-kompetisies
NWU se korporatiewe publikasies skitter in nasionale kompetisies
2024-12-04 Die korporatiewe publikasies van die Noordwes-Universiteit (NWU) het uitgeblink in vanjaar se Suid-Afrikaanse Publikasieforum- en Bemarking, Bevordering en Kommunikasie in Onderwys (MACE)-kompetisies. Dit is ʼn trotse prestasie vir die Universiteit in sy…http://news.nwu.ac.za/af/ons-vier-vordering-en-innovasie-van-werwing-tot-registrasie
Ons vier vordering en innovasie: van werwing tot registrasie
2024-04-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Studente-inligtingstelselprojek (SIS-projek) – SIS Eagle – het op Dinsdag 2 April 2024 die student-kliënt-verhoudingsbestuurmodule CRM Nexus amptelik bekendgestel om die universiteit se aansoeksiklus vir 2025 te hanteer. Die…http://news.nwu.ac.za/af/eskom-wetenskapekspo-koester-jong-innoveerders
ESKOM Wetenskapekspo: Koester jong innoveerders
2024-03-06 Die ESKOM Wetenskapekspo is ’n streekskompetisie wat met trots deur die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe en die Departement van Onderwys geborg word. Die Dr Kenneth Kaunda distriksmunisipaliteit was onlangs die gasheer…http://news.nwu.ac.za/af/memorandum-van-verstandhouding-onderteken-om-gesamentlike-inisiatiewe-te-bevorder
Memorandum van verstandhouding onderteken om gesamentlike inisiatiewe te bevorder
2024-03-13 Die Noordwes-Universiteit (NWU) en die Onderwys- en Opleidingsowerheid vir die Staatsdiens (PSETA) het begin met gesprekke om ’n formele samewerking aan te gaan om vaardigheidsvermoëns binne die staatdienssektor uit te bou en aan albei partye se grondwetlike…http://news.nwu.ac.za/af/minister-lewer-n-realistiese-en-geloofwaardige-fiskale-boodskap-begrotingstoespraak
Minister lewer ’n realistiese en geloofwaardige fiskale boodskap in begrotingstoespraak
2022-10-27 “Teen die agtergrond van moeilike wêreld- en plaaslike ekonomiese omstandighede, het die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, vandag ’n realistiese en geloofwaardige fiskale boodskap in die mediumtermynbegroting-beleidsverklaring (MTBBV) gelewer.” In…http://news.nwu.ac.za/af/onveranderde-rentekoers-geen-verrassing-nie
Onveranderde rentekoers geen verrassing nie
2024-05-31 Die jongste verklaring deur die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) was weer eens sonder verrassings, nadat die komitee vir die sesde keer die afgelope jaar rentekoerse onveranderd gelaat het. In sy kommentaar oor die…http://news.nwu.ac.za/af/studente-word-uitgenooi-om-vir-nagraadse-mandela-rhodes-beurs-aansoek-te-doen
Studente word uitgenooi om vir nagraadse Mandela Rhodes-beurs aansoek te doen
2017-03-28 Strewe jy daarna om 'n leier te word wat 'n positiewe bydrae tot die ontwikkeling van die Afrika-kontinent sal maak? Wil jy in 2018 met nagraadse studie voortgaan en is jy op soek na 'n beurs wat volledig befonds is? {C} Wil jy graag deel van 'n…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-begroting-verskaf-basis-om-fiskale-volhoubaarheid-te-bou
Jongste Begroting verskaf basis om fiskale volhoubaarheid te bou
2025-05-22 Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, se hersiene derde Begroting is in die lig van die huidige omstandighede pragmaties. Dit is die mening van prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool. In sy kommentaar op…http://news.nwu.ac.za/af/navorsers-vind-spiraalarms-rondom-massiewe-sterre