Multisite Search
http://engineering.nwu.ac.za/af/meganiese-ingenieurswese/graad-inligting
Graad Inligting
2026-01-11 Studeer die inligting hieronder rakende die Meganiese en Elektromeganiese Ingenieurswese-programme. Meer inligting oor hierdie programme is ook beskikbaar in die Voorgraadse Jaarboek. Meganiese Ingenieurswese [accordion collapsed] Die…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/gemeenskapsverbintenis
Gemeenskapsverbintenis
2020-06-25 Studente deel kundigheid om plaaslike behoeftes aan te spreek Studente aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus het ontdek dat seep in hotelle en gastehuise dikwels slegs een keer gebruik word en dan weggegooi word. Hulle het…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/loopbaangeleenthede
Loopbaangeleenthede
2018-04-25 Professionele kwalifikasies FASSA – Fellow of the Actuarial Society of South Africa FIA – Fellow of the Institute of Actuaries PRM – Professional Risk Manager CERA – Certified…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/nuus
Nuus
2020-03-03 Kommunikasienuus Europese filmbeurs vir Puk-alumnus David Zanré Reed, 'n voormalige student aan die Skool vir Kommunikasie, het die Erasmus Mundus-studiebeurs ontvang om 'n meestersgraad in dokumentêre videoredigering…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/inligtingstelsels
Inligtingstelsels
2026-06-04 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Inligtingstelsels behels die ontleding en organisasie van besigheidsinligting deur die toepassing van tegnologie. Dit vermeng kernkonsepte van bestuur, bedryf, en inligtingstelselsteorie met rekenaarwetenskaps- en ingenieursmetodes en -tegnologieë om ʼn…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Inleiding tot Rekenaars en Programmering Inleiding tot Programmering Objekgeoriënteerde Programmering Rekenaarorganisasie en -argitektuur Stelselontleding Inleiding tot Netwerke Elektroniese Besigheid Inleiding tot Databasisse…, Graadopsies, BCom in Inligtingstelsels Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Aangebied by op die Mahikeng Kampus [M] Kurriculuim kode: 5GVH01 BCom in Inligtingstelsels - Uitgebreide Program Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Aangebied op die Mahikeng Kampus [M] kurriculuim kode…, Toelatingsvereistes, BCom in Inligtingstelsels APS: 24 Wiskunde: Vlak 4 (50%), of Wiskundige Geletterdheid: Vlak 5 (60%) Engels: Vlak 4 (50%) BCom in Inligtingstelsels - Uitgebreide Program APS: 21 Wiskunde: Vlak 3 (450%), of Wiskundige Geletterdheid: Vlak 4 (50%) Engels:…, Loopbaangeleenthede , Besigheidsanalis OHB-spesialis Webinhoudbestuurder Projekbestuurder Databasisanalis Databasisadministrateur Toepassingsontwikkelaar IS-sekuriteitsbestuurder E-ondernemingsbestuurder Toepassing-analis Data-analis Inligtingstelselsbestuurder IT-konsultant IT…, Nagraadse studies, Nagraadse studie in Inligtingstelsels sluit in: BCom Honneursgraad MCom en PhD Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied in Mahikeng [M] [/accordion] Jaarboekhttp://engineering.nwu.ac.za/af/elektriese-elektroniese-en-rekenaaringenieurswese/graad-inligting
Graad Inligting
2026-01-11 Studeer die inligting hieronder rakende die Elektriese-en Elektroniese, Rekenaar-en Elektroniese, sowel as Megatroniese Ingenieurswese-programme. Meer inligting oor hierdie programme is ook beskikbaar in die Voorgraadse Jaarboek. Elektriese-en…http://news.nwu.ac.za/af/afsterwe-van-prof-stephen-de-la-harpe
Afsterwe van prof Stephen de la Harpe
2021-02-18 Dit is met groot hartseer dat ek moet aankondig dat Prof Stephen de la Harpe, die uitvoerende dekaan van die Fakulteit Regte, vanoggend, 18 Februarie 2021, oorlede is nadat hy vroeg in Januarie hierdie jaar in die hospitaal opgeneem is. Hy is as gevolg van…http://news.nwu.ac.za/af/leef-sy-droom-uit-doer-ver-duitsland
Leef sy droom uit doer ver in Duitsland
2021-02-01 Al ons drome kan waar word as ons die moed het om dit na te jaag. Dit is waar vir Mattheus van Niekerk,, ’n alumnus van die NWU se Fakulteit Ingenieurswese. Mattheus het van 2009 tot 2012 aan die NWU se Potchefstroomkampus vir sy BIng in Meganiese…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/natural-sciences/crb-se-suksesvolle-werkswinkel
CRB se suksesvolle werkswinkel
2017-11-03 Die CRB van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe het onlangs 'n suksesvolle werkswinkel op die Potchefstroomkampus aangebied. Lees meer hieroor via die volgende twee skakels: "Engineering News" NWU Nuushttp://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/laboratoria
Laboratoria
2016-11-15 Die blad is tans onder konstruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe van die blad.http://news.nwu.ac.za/af/kindergesondheid-kom-ons-keer-terug-na-wat-werk
Kindergesondheid: Kom ons keer terug na wat werk
2022-11-02 “Ons moet ʼn toekoms skep waar ons kinders gesond en fisiek aktief is.” Dít, sê professor Dané Coetzee, kinderkinetikaspesialis by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool vir Menslike Bewegingswetenskappe, moet ʼn prioriteit bly. Daarom moet daar ook in ʼn…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/nagraadse-studies
Nagraadse studies
2022-09-05 Nagraadse kwalifikasies in Filosofie [accordion] Oorsig Wonder jy oor die groter konteks waarin jy jou beroep beoefen? Wil jy die idees wat ons wêreld rig van nader bestudeer? Wil jy jouself met beter insig binne die groot debatte van die sameleweing…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/fokus-area-menslike-metabolomika/oor-ons
Oor ons
2017-08-29 Welkom by die Fokusarea vir Menslike Metabolomika Menslike metabolomika is die studie van die stel metaboliete wat in 'n organisme, sel of weefsel teenwoordig is.http://education.nwu.ac.za/af/edu-hright/projekte
Projekte
2024-11-18 Lys van goedgekeurde projekte NAAM TITEL VAN PROJEK Dr D Vos Span: Dr ZL de Beer; prof CC Wolhuter; prof HJ Steyn; dr E Niemczyk; mnr T Bekker Vergelyking van die…http://humanities.nwu.ac.za/af/sosiale-transformasie/nagraadse-studies
Nagraadse Studies
2025-05-15 As ʼn voorgraadse student was jy deel van ʼn “Skool” gewees, maar as nagraadse student sal jy binne ʼn navorsingsentiteit gesetel wees. Die Fokusarea: Sosiale Transformasie is met vier Skole geaffilieer. Skool vir Kommunikasie Skool vir…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers-4
Ontmoet ons navorsers
2024-08-30 Navorsers van regoor die fakulteite by die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan voort om opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede te doen. Ons stel die werk van twee navorsers bekend - Tumi Ledwaba, 'n dosent in Geskiedenis, en prof Tycho Maas, buitengewone…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers-3
Ontmoet ons navorsers
2024-07-31 Navorsers van regoor die fakulteite by die NWU gaan voort om opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede te doen. Ons stel die werk van twee navorsers bekend - prof Anja Franken en dr Suranie Horn, beide van die Beroepshigiëne- en…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/konferensies
Konferensies
2016-11-14 Die blad is tans onder kontruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe van die blad vir inligting of kontak CRB vir help in Afrikaans.http://engineering.nwu.ac.za/af/hallo