Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-water-rebelle
Suid-Afrika se water-rebelle
2022-12-08 Hulle staan saam as die water-rebelle (water mavericks) bekend: die Noordwes-Universiteit (NWU) se prof Carlos Bezuidenhout en prof Henk Bouwman het ’n magdom ervaring tussen hulle en het reeds groot erkenning vir hulle waterverwante navorsing op hulle…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-opvoedkundige-kaartspeletjie-bekend-om-wereld-ie-dag-te-vier
NWU stel opvoedkundige kaartspeletjie bekend om Wêreld-IE-dag te vier
2024-05-07 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n nuwe opvoedkundige kaartspeletjie genaamd Prosper bekend gestel om Wêreld-IE-dag te vier. Die speletjie gebruik intellektuele eiendom (IE) om mense oor die Verenigde Nasies se 17 Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte (SDG’s…http://news.nwu.ac.za/af/james-small-se-groot-impak
James Small se groot impak
2023-02-24 Hy het sy hart op sy mou gedra. Vreesloos. ’n Kort humeur. Emosioneel. Stoute derduiwel. Pierewaaier. Kapokhaan van formaat. Hy was berug. Joernaliste het sy manewales soos soetkoek opgeëet en dié begaafde vleuel het dit met oorgawe opgedis. James Terence…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-staan-gesin-n%25C3%25A1-verwoestende-brand
Fakulteit staan gesin by ná verwoestende brand
2020-06-24 Die personeel van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het hulle harte oopgemaak vir ’n gesin wat feitlik al hulle besittings in ’n verwoestende huisbrand in Mahikeng verloor het. Die brand, wat in die laaste…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/alumni
Alumni
2026-02-10 Alumni, Die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur se MBA is geakkrediteer deur die Association of MBAs (AMBA). Vir ons beteken hierdie meer internasionale geloofwaardigheid en prestige – vir ons studente die waarborg dat hul sake-opleiding sal voldoen aan…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-kantoor-bring-hulde-aan-onderwysers
Alumni-kantoor bring hulde aan onderwysers
2017-07-06 "As jy ooit iemand op ’n troontjie moet plaas – doen dit dan met onderwysers. Hulle is ons samelewing se helde." Hierdie woorde van ’n Amerikaanse skrywer, Guy Kawasaki, maak sin wanneer ’n mens dink aan onderwysers se taak wat uit soveel fasette bestaan.…http://news.nwu.ac.za/af/icss-2018-bevorder-inter-en-multidissiplin%25C3%25AAre-studies-oor-sosiale-wetenskappe
ICSS 2018: bevorder inter- en multidissiplinêre studies oor sosiale wetenskappe
2018-09-21 Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het saam met die Sosiale Wetenskappe Navorsingsvereniging in Turkye onlangs die 9de internasionale konferensie oor sosiale wetenskappe aangebied. Die konferensie het in…http://news.nwu.ac.za/af/bekende-opvoedkundige-oorlede
Bekende opvoedkundige oorlede
2022-07-07 ʼn Bekende voormalige dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde en viserektor aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Vanderbijlparkkampus, prof Dewey de Wet, is Saterdag 2 Julie in die vroeë oggendure in sy huis in Potchefstroom oorlede. Prof de Wet het studeer…http://news.nwu.ac.za/af/speltoetser-om-gratis-afgelaai-te-word-nou-vir-sa-tale-beskikbaar
Speltoetser om gratis afgelaai te word nou vir SA-tale beskikbaar
2022-10-10 Die Speltoetsers vir Suid-Afrikaanse Tale (Spelling Checkers for South African Languages), ’n spel- en woordafbrekingtoetser-instrument vir tien van Suid-Afrika se amptelike tale, Engels uitgesluit, is nou beskikbaar om gratis van die webwerf van…http://news.nwu.ac.za/af/noordwes-universiteit-skitter-met-samewerkingspogings
Noordwes-Universiteit skitter met samewerkingspogings
2024-03-19 Die Malawi University of Business and Applied Sciences (MUBAS) het sy University Innovation Pod (UniPod) op sy hoofkampus in Blantyre tydens ’n vrolike en opwindende geleentheid amptelik geopen. Die inhuldiging van UniPod is ’n groot tree vorentoe om, met die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hoekom-dit-duidelik-waarom-skaars-rekeningkundige-vaardighede-ontwikkel-moet-word
NWU: Hoekom dit duidelik is waarom skaars rekeningkundige vaardighede ontwikkel moet word
2023-08-30 As daar nie goeie oorsig is nie, ly uitsette daaronder. Sonder deursigtigheid floreer bedrog. Waninligting en waninterpretasie word gepropageer om die norm te raak namate fiksie nie meer van feite onderskei kan word nie. In ’n ontwikkelende land soos Suid-…http://humanities.nwu.ac.za/af/understanding-and-processing-complex-settings/ons-navorsing
Ons navorsing
2022-08-19 [accordion collapsed] Oorsig Navorsing by UPSET word verdeel in drie subprogramme wat op hulle beurt weer in verskeie navorsingsprojekte georganiseer is. Die subprogram Toegepaste Linguistiek word deur Prof Susan Coetzee-van Rooy gelei en fokus…http://news.nwu.ac.za/af/wesensinflasie-toon-steeds-n-afname
Wesensinflasie toon steeds ’n afname
2023-06-21 Dit is welkome – maar nie onverwagte nie – nuus dat die wesensinflasie (VPI) vir Mei steeds ’n afname toon.” In sy kommentaar op die VPI sê prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, dat hoewel voedselkoste hoog…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-presidentsvrou-woon-nwu-gradeplegtigheid
Suid-Afrika se presidentsvrou woon NWU-gradeplegtigheid by
2019-05-02 “Ons mense moet vaardighede aanleer en hulself opvoed. Dit is die enigste manier hoe ons internasionaal kan kompeteer, ons regmatige rol op ons kontinent kan inneem en ons mense sal ophef.” Só sê die presidentsvrou van Suid-Afrika, dr Tshepo Motsepe, wat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-gereed-om-afrika-te-dien
NWU-kundiges is gereed om Afrika te dien
2020-04-02 Die Noordwes-Universiteit (NWU) brei sy voetspoor wyd oor die vasteland van Afrika uit in sy strewe om ’n internasionaal-erkende universiteit in Afrika te wees wat vir betrokke wetenskapsbeoefening, maatskaplike responsiwiteit en ’n sorgsaamheidsetiek…http://news.nwu.ac.za/af/afrika-pluimbalkampioenskapstoernooi-benoni
Afrika-pluimbalkampioenskapstoernooi in Benoni
2023-03-13 Afrika se toppluimbalspelers – waaronder drie studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) – het van 13 tot 29 Februarie by die John Barrable-saal in Benoni aan die Oos-Rand bymekaargekom om vas te stel wie ’n pluimbalraket die beste kan swaai. Die…http://news.nwu.ac.za/af/afname-belegging-dui-op-groter-risikos-vir-groeivooruitsig
Afname in belegging dui op groter risiko’s vir groeivooruitsig
2023-07-26 Die Nedbank Capital Expenditure Project Listing, wat ’n dramatiese afname in vastebeleggingsaktiwiteite in die eerste helfte van 2023 toon, laat ’n sterk rooi lig oor toekomstige beleggings- en groeitendense in die Suid-Afrikaanse ekonomie flits. Dit…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-pak-stryd-teen-gbv-aan
NWU pak stryd teen GBV aan
2021-04-07 Tydens die eerste drie weke van die staat van inperking verlede jaar, was die slagoffers van geslagsgebaseerde geweld (GBV) saam met hulle molesteerders ingeperk, met geen plek om weg te kruip nie. Gedurende daardie tydperk het die regering se…http://news.nwu.ac.za/af/itsoseng-gemeenskapsprojek-nwu-span-saam-om-hoop-te-bring
Itsoseng gemeenskapsprojek: NWU span saam om hoop te bring
2022-08-19 Die wit bussie skommel tot stilstand voor die hoekerf in Drieziek in Orange Farm. Melinda du Toit, PhD-student by die Optentia Navorsingsfokusarea aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en Hannes du Toit, dosent by die Ingenieurswese Fakulteit van dieselfde…http://news.nwu.ac.za/af/plante-bied-inheemse-oplossings-vir-gesondheidsorg