Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/node/23684
Risikobestuur
2025-07-28 [accordion], Oorsig, ʼn Risikobestuurder identifiseer moontlike risiko’s wat kan ontstaan as gevolg van laer kontantvloei en hoër versekeringskoerse vir die besigheid. Hierdie spesialiste assesseer risiko’s en implementeer planne en strategieë om besigheidsverliese te minimeer.…, Toelatingsvereistes, APS 28 Wiskunde vlak 4 (50%) Engels vlak 4 Addisonele veriestes mag van toepassing wees as per Fakutiet se jaarboek / kalendar Voldoen nie aan die vereistes nie? Sien inligting oor die Verlengde program hieronder , Kampusse waar program aangebeid word, Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] , Kwalifikasie, BCom Ekonomie en Risikobestuur Durasie: 3 jaar, voltyds [Kwalifikasie 5FKH05 P/V] Sien asseblief die jaarboek vir meer inligting, Loopbaangeleenthede, Bankbestuur Finansiële risikobestuur Korporatiewe en stadstesourier Fonds- en batebestuur SAFEX-handel Geld-, kapitaal- en aandelemark Ekonomiese advies, Nagraadse studies, BCom Hons in Ekonomie met Risikobestuur MCom in Toegepaste Risikobestuur PhD in Risikobestuur Besoek gerus na die nagraadse bladsy [/accordion] , Verlengde programme, [accordion], Oorsig, Die Uitgebreide Program sluit ʼn addisionele jaar van studie in wat die student se basiese kennis en vaardighede sal verbeter alvorens aanbeweeg word na meer gespesialiseerde studies in die latere jare van die programme. Verder het studente wat hierdie program…, Kwalifikasie in die program, BCom Ekonomie en Risikobestuur Durasie: 4 jaar, voltyds [Kwalifikasie 5XKH05 V], Toelatingsvereistes, APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of meer) / Wiskunde Geletterheid vlak 6 (70% of meer) Addisionele vereistes mag van toepassing wees as per Fakultiet se jaarboek / kalendar, Kampus waar program aangebeid word, Vanderbijlpark [V], Loopbaangeleenthede, Bankbestuur Finansiële risikobestuur Korporatiewe en stadstesourier Fonds- en batebestuur SAFEX-handel Geld-, kapitaal- en aandelemark Ekonomiese advies, Nagraadse studies, BCom Hons in Ekonomie met Risikobestuur MCom in Toegepaste Risikobestuur PhD in Risikobestuur Besoek gerus na die nagraadse bladsy [/accordion]http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/african-centre-disaster-studies/nagraadse-diploma
Nagraadse Diploma
2021-04-14 NAGRAADSE DIPLOMA Kwalifikasiekode: 2GC D01 Kurrikulumkode: N501P Om komplekse werklike probleme op te los en maatskaplike veerkragtigheid op te bou, verg baie vakgebiede Wat hierdie kursus bied…http://news.nwu.ac.za/af/jong-alumni-maak-%25E2%2580%2599n-verskil-deur-iets-terug-te-gee
Jong alumni maak ’n verskil deur iets terug te gee
2017-04-03 Wanneer ’n mens na Jerry Lesele en Mpho Masia luister oor hulle tyd as studente aan die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus (NWU), word dit duidelik dat hulle universiteitservaring oor baie meer gegaan het as dat hulle hul grade verwerf. Vir…http://news.nwu.ac.za/af/ondersoek-maatskaplike-geregtigheid-arbeidsreg-en-hoe-dit-gemeet-kan-word
Ondersoek maatskaplike geregtigheid in arbeidsreg, en hoe dit gemeet kan word
2023-09-27 Maatskaplike geregtigheid in arbeidsreg is nie abstrak en ontasbaar nie – dit is wel meetbaar. Om dit te bewys, is prof Paul Smit, ’n navorser in arbeidsverhoudinge, besig om te ondersoek of dit moontlik is om ’n telkaart vir maatskaplike geregtigheid te…http://news.nwu.ac.za/af/theartofresearch-maak-gesondheidsorg-meer-toeganklik
#theArtofResearch – maak gesondheidsorg meer toeganklik
2022-02-22 Dis geen geheim dat die Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) by die Noordwes-Universiteit (NWU) aan die voorpunt van intensiewe navorsing is nie. Hulle het weer eens oor die afgelope jaar gedemonstreer dat hulle missie is om navorsing te doen wat talle…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/geskiedenis
Geskiedenis
2020-07-29 Geskiedenis behels breedweg die studie van die verlede en die impak daarvan op die hede en op aspirasies vir die toekoms. Hierdie program stel ’n student in staat om grondige navorsing te doen oor hoe die verlede ons hede vorm en hoe ons hede…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/tuis
Tuis
2020-09-18 Die Navorsingseenheid: Tale en Literatuur in die SA Konteks ondersteun navorsing oor taalkunde, letterkunde en taaltegnologie regoor al drie NWU‑kampusse. Hulle beplan ook om ’n spilpunt te wees vir ontwikkelings in die nuwe en groterwordende…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/skool-vir-rekenaarwetenskap-en-inligtingstelsels
Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels
2026-01-16 Wat is Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels? Hierdie program en kurrikulum is so saamgestel dat studente bekwaam is om die veld van inligtingstegnologie met selfvertroue te betree en om 'n waardevolle diens aan die industrie in Suid-Afrika en…http://news.nwu.ac.za/af/mikroskopiese-wonder-op-geelbuik-seeslang-n-wetenskaplike-deurbraak
Mikroskopiese wonder op geelbuik-seeslang is ’n wetenskaplike deurbraak
2022-07-20 Net soos reusagtigheid ontsag kan inboesem, so is daar wonders in die ongelooflike kleine te vind. Vir dr Roksana Majewska van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is dit baie waar. Voordat ons die mikroskoop…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-publiseer-openbarende-lewensbeskrywing-oor-geestesgesondheid
Alumnus publiseer openbarende lewensbeskrywing oor geestesgesondheid
2020-07-09 Toe dr Kleinjan Redelinghuys, ’n postdoktorale navorsingsgenoot van Optentia en kundige in bedryfsielkunde, onlangs sy boek, Unfiltered: Grappling with mental illness, gepubliseer het, het hy twee doelwitte gestel. Die eerste was om te skryf oor ’n kant…http://news.nwu.ac.za/af/hpi-n-nwu-juweel
HPI ʼn NWU-juweel
2021-04-23 Jean Verster se entoesiasme is aansteeklik. Wêreldkampioene kan daarvan getuig – vra maar vir Caster Semenya en vele ander. Dié voormalige en uitsonderlike middelafstandatleet was in die vroeë tagtigs een van SA-atletiek se groot troefkaarte. In daardie…http://www.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-association
NWU Alumnivereniging
2026-06-01 Die Alumnivereniging is deur die Konvokasie gestig en bestaan uit almal wat aan die NWU en sy voorlopers gegradueer het of diplomas daar ontvang het. Die doelwit van die vereniging is om as skakel tussen alumni en hulle alma mater te dien. Elke kampus het ’n…http://news.nwu.ac.za/af/kaptein-chederick-wil-weer-sy-ou-vorm-terugkry
Kaptein Chederick wil weer sy ou vorm terugkry
2021-05-07 Chederick van Wyk is in die jaar van kampioene gebore, en dit is wat hy geword het. Die wêreld het vir die eerste keer op 8 Februarie 1995 met hierdie toekomstige naelloper kennis gemaak, ’n paar maande voor die Springbokke die Web Ellis-trofee op ’n…http://sport.nwu.ac.za/af/hokkie
Hokkie
2024-06-13 [accordion collapsed] Mahikengkampus Veldhokkie, of net hokkie, is ’n buitelugspel wat deur twee opponerende spanne van 11 spelers elk gespeel word. Hulle gebruik stokke met ’n geboë punt om ’n klein, harde bal in hulle teenstanders se doelhok in te…http://news.nwu.ac.za/af/lae-leenkoste-belangrik-vir-sake-en-verbruikersvertroue
Lae leenkoste is belangrik vir sake- en verbruikersvertroue
2021-07-23 Die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om rentekoerse weer onveranderd te laat, was in ooreenstemming met markverwagtings en soortgelyk aan die benadering by die vorige vergadering in Mei 2021. Prof Raymond Parsons, ekonoom by die…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-gee-insig-generasie-y-se-finansiele-en-bankgedrag
Navorsing gee insig in Generasie Y se finansiële en bankgedrag
2024-02-27 Wat geldsake betref het millenniërs – ook Generasie Y’s* genoem – gemengde gevoelens. Aan die een kant het hulle ’n positiewe uitkyk op persoonlike finansiële beplanning. Aan die ander kant is hulle meer geneig om na willekeur te spandeer, wat lei tot…http://education.nwu.ac.za/af/education/kommersialisering-van-kundigheid
Kommersialisering van Kundigheid
2020-03-31 Sentrum vir Onderwyserontwikkeling (SOO) in Mahikeng Die SOO werk nóú saam met die Noordwes Departement van Onderwys om onderwysers met die immerveranderende eise van klaskamerpraktyke te help. Deur ons programme sal leerders die voordeel…http://news.nwu.ac.za/af/oestersampioene-kan-bruin-seegras-n-voedingsryke-opsie-vir-inheemse-hoenders-maak
Oestersampioene kan bruin seegras ’n voedingsryke opsie vir inheemse hoenders maak
2021-09-22 Bruin seegras is bekend daarvoor dat dit ’n ryk bron van minerale soos kalsium, mangaan, kalium, natrium, fosfor, swael en yster is. Voeg oestersampioene by hierdie mengsel en die resultaat kan ’n baie voedingryke bron van voer vir inheemse hoenders wees.…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/sakebedrywighede-met-logistieke-bestuur
Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur
2024-12-02 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Vervoerekonomie is noodsaaklik om die beweging van vrag en passasiers vanaf die punt van oorsprong tot by die bestemming te verstaan, om te verseker dat hulle op die regte plek, in die gewenste toestand en op die regte tyd aankom. Hierdie aktiwiteite is…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Inleiding tot Logistiek Logistieke Strategieë en Kliëntediens Logistieke Besigheidstelsels Vervoerbeplanning Internasionale Logistiek , Graadopsies, BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Aangebied by Mahikeng [M] BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Aangebied by Mahikeng [M] Kampus , Toelatingsvereistes, BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur APS: 24 Wiskunde: Vlak 4 (40%) Engels: Vlak 4 (50%) BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur - Uitgebreide Program APS: 20 Wiskunde: Vlak 3 (40%) of Wiskundige geletterdheid: Vlak 4 (50%) Engels: Vlak 3…, Loopbaangeleenthede , Logistieke bestuur Verskaffingskettingbestuurder Logistieke bestuurder Vragversender Pakhuisbedryf Voorraadbeheer Openbare vervoer-beplanner/skeduleerder/modelleerder Verkeer- en reisimpakassessor Nasionale regering, provinsiaal, distrik en plaaslike…, Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad MCom en PhD Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied in Potchefstroom [P] [/accordion], , Jaarboekhttp://sport.nwu.ac.za/af/liggaamsbou