Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-management/esmarie-myburgh
Esmarie Myburgh
2025-08-04 Esmarie Myburgh verwerf haar BCom Kommunikasiebestuur-graad in 2012. In dieselfde jaar begin sy met haar BCom Toerismebestuur-honneursgraad en word sy as Toerisme-honneursassistent aangestel. Sy verwerf in 2013 haar honneursgraad (cum laude) en word aangestel as ʼn Toerisme-navorsingsassistent; in dieselfde jaar begin sy met haar MCom…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-reg-die-praktyk/ngwako-raboshakga
Ngwako Raboshakga
2025-06-11 Onderrig en opleiding: Sedert 2013 het ek drie keer as 'n sessielektor gedien vir die LLB-kursusse 'Staatsreg: Handves van Regte' en 'Staatsreg - Staatsstrukture' by Wits Law School. Hy het ook ad hoc-lesings by Wits en die Universiteit van Pretoria aangebied, asook vir studente van die Randolph-Macon Universiteit, VSA. Hy het ook ten minste ses…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte/elmien-du-plessis
Elmien du Plessis
2024-05-09 Onlangse Pulblikasies en Internasionale Publikasies: Du Plessis WJ “The public purpose requirement in the calculation of compensation” in Rethinking Public Interest in Expropriation Law, 2014; Du Plessis WJ et al “The effectiveness of the public purpose principle” in Marting, Boer & Slobodian Assessing and Improving Law for Sustainability: A…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-spiesgooiers-ryg-die-meters
NWU-spiesgooiers ryg die meters in
2022-06-20 Daar het by tye vraagtekens oor Waldouw Smit se spiesgooiloopbaan gehang. Gaan hy sy beseringspoke kan afskud? Gaan hy sy potensiaal kan bereik? Gaan hy die 80 m-kerf kan oorskry? Die antwoorde is “ja”, “ja” en nogmaals “ja”. Hierdie voormalige…http://news.nwu.ac.za/af/ottosdal-se-leerders-se-uitstekende-leesvermoe-beindruk-nwu-besoekers
Ottosdal se leerders se uitstekende leesvermoë beïndruk NWU-besoekers
2024-12-09 Die belangrikheid van leesgeletterdheid het na vore gekom toe ’n internasionale leesgeletterdheidstudie bevind het dat slegs 20% van Suid-Afrikaanse graad 4-leerders die betekenis verstaan van wat hulle lees, ongeag die taal. Aangesien dit ’n rede tot…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/kwalifikasies
Kwalifikasies
2018-07-16 Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studie periode vir ʼn BSc-graad in Natuur- en Landbouwetenskappe duur 3 jaar voltyds. Ons bied vir u omvattende mark-gebonde grade wat die vakgroepe Dierkunde, Plantkunde, Mikrobiologie,…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geo-en-ruimtelike-wetenskappe/kwalifikasies
Kwalifikasies
2018-07-16 Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studieperiode vir ʼn BSc-graad in Natuur- en Landbouwetenskappe duur 3 jaar voltyds, behalwe vir Stads- en Streekbeplanning wat 4 jaar duur en net voltyds aangebied word. Ons bied vir u…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/bcom-regte
BCom Regte
2023-10-31 [tabs] BCom Regte Aanbeveel vir studente wat 'n tweeledige belangstelling in die regte en besigheid het. Hierdie graad vul die LLB aan, aangesien dit 'n breër perspektief bied op veral handel. Die vakgroepe binne 'n BCom in regte is presies dieselfde as…http://law.nwu.ac.za/af/hadiza-omoyemhe-okunrobo
Hadiza Omoyemhe Okunrobo
2025-07-29 Dr. Hadiza O. Okunrobo is 'n toegewyde regsgeleerde en navorser wat spesialiseer in kinder- en vroueregte, met kundigheid in bestuur, beleidsanalise en etiese oorwegings. Met 'n sterk akademiese fondament in die reg en openbare beleid, het sy breedvoerig bygedra tot besprekings oor kinderdeelname in gesondheidsorgbesluitneming, geslagsgebaseerde…http://humanities.nwu.ac.za/af/political-studies-and-international-relations-politics/gideon-van-riet
Gideon van Riet
2025-08-06 My navorsingsbelangstelling is in kritiese sekuriteitstudies, wyd gedefinieer, maar meestal met 'n stedelike fokus: My onlangse navorsing maak gebruik van baie van die verskillende 'skole' binne hierdie veld en 'n verskeidenheid ander teoretiese perspektiewe, insluitend teorieë van hegemonie, vredestudies en post-strukturalisme. Ek pas hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-top-100-op-die-ranglys-vir-universiteite-ontluikende-ekonomiee-emerging-economies
NWU in die top-100 op die ranglys vir universiteite in ontluikende ekonomieë (Emerging Economies University Ranking) vir 2022
2021-10-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens ’n top-100-plasing op ’n internasionale ranglys gekry. Dit is in die 96ste plek – en vyfde plek in Suid-Afrika – op die ranglys van die universiteite in ontluikende ekonomieë (Emerging Economies University Ranking…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mathematical-and-statistical-sciences/oor-ons
Oor ons
2024-02-12 Welkom by die Skool vir Wiskundige en Statistiese Wetenskappe Die skool bestaan uit die vakgroep Wiskunde en Toegepaste Wiskunde en die vakgroep Statistiek. Studente het 'n keuse uit 'n verskeidenheid van programme wat elk modules uit hierdie twee…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/mba-0
MBA
2026-02-10 MBA, Die MBA-kwalifikasie word geag as die vlagskip van besigheidsopleiding wêreldwyd, en by die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur poog ons om juis dit te bied, ʼn kwalifikasie wat geakkrediteer is en hulpmiddels sal verskaf om in die sake-omgewing sukses…, Sites of deliveryhttp://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundige-werp-lig-op-mededingingsintelligensie-sport
NWU-kundige werp lig op mededingingsintelligensie in sport
2018-11-08 Mededingingsintelligensie help jou met jou aspirasies deur jou toe te rus met die inligting wat jou sal bystaan in jou strewe om ’n atleet op die podium te plaas. Só sê dr Liandi van den Berg, ’n kundige in sportbestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/gki-projek-maak-jou-hande-vuil-en-laat-jou-hart-vir-die-natuur-klop
GKI-projek: maak jou hande vuil en laat jou hart vir die natuur klop
2017-07-19 “As jy ’n tuin en ’n biblioteek het, het jy alles wat jy nodig het.” Hierdie woorde van die Romeinse politikus en prokureur, Marcus Tullius Cicero, het by ’n mens opgekom tydens die onlangse inwyding van die Groenkampusinisiatief (GKI) se mobiele…http://news.nwu.ac.za/af/kollig-val-op-die-rol-van-ouers-die-dissiplinering-van-leerders
Kollig val op die rol van ouers in die dissiplinering van leerders
2023-07-31 Talle studies het ’n sterk korrelasie gevind tussen leerders se vlak van dissipline en hulle akademiese prestasie, met laasgenoemde wat verbeter namate die vlak van dissipline verbeter. Maar watter rol speel ouers in die dissiplinering van hulle kinders?…http://news.nwu.ac.za/af/geneesheer-generaal-besoek-chhp-se-biokinetika-afdeling-die-nwu
Geneesheer-generaal besoek CHHP se Biokinetika-afdeling by die NWU
2024-05-22 Biokinetika-afdeling by die sentrum vir gesondheid en menslike prestasie (CHHP) van die Noordwes-Universiteit (NWU) besoek. Die afvaardiging, gelei deur luitenant-generaal Ntshavheni Maphaha, die geneesheer-generaal van die SANW, het prof Bismark Tyobeka,…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/gevorderde-korporatiewe-kommunikasie
Gevorderde Korporatiewe Kommunikasie
2020-05-15 [accordion collapsed] Wat doen 'n Kommunikasiepraktisyn? ’n Kommunikasiepraktisyn verseker dat daar voldoende gesprekke en kommunikasie tussen die organisasie en die organisasie se belanghebbers (met ander woorde die beleggers…http://sport.nwu.ac.za/af/swem
Swem
2021-09-20 .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; cursor: default; } .overlay p{ text-align: center; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow: hidden; width: 100%; height: 100%; left: 0; top: 0; border-…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/loopbaangeleenthede