Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/noodsaaklike-hofopleiding-vir-jong-maatskaplike-werkers
Noodsaaklike hofopleiding vir jong maatskaplike werkers
2019-09-03 Die veiligheid en welstand van kwesbare kinders en jongmense is altyd van die uiterste belang, tog word al hoe meer gevalle ingevolge die Kinderwet en verwante wetgewing onder die aandag van Gesins- en Kinderdienste gebring. Hierdie toedrag van sake het…http://news.nwu.ac.za/af/koloniale-tekste-met-n-verskil-verskaf-insig-vir-vandag
Koloniale tekste met ’n verskil verskaf insig vir vandag
2024-04-19 Die voortgesette invloed van kolonialisme kan regoor die wêreld gesien word, aangesien dit ’n blywende impak op samelewings en kulture het. In Suid-Afrika was die nasleep van kolonialisme veral diepgaande en gekenmerk deur tye van Hollandse en Britse…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-vlakke-van-beleidsonsekerheid-rede-vir-onveranderde-rentekoerse
Hoë vlakke van beleidsonsekerheid rede vir onveranderde rentekoerse
2025-03-24 Die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) om die repokoers onveranderd te laat, beklemtoon die rol van niemodelgebaseerde oordele in beleidskeuses, veral in die huidige onseker omstandighede. Prof Raymond…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-maak-nuwe-moontlikhede-vir-fempreneurs-oop
NWU maak nuwe moontlikhede vir fempreneurs oop
2020-11-16 Dit was ’n aand van hoë modes en feesviering wat goed gepas het by die gevierde groep vroulike entrepreneurs wat gereed staan om die werksomgewing aan te pak. Die 2018 Gala-toekennings van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Ondernemende Vroue-program het…http://news.nwu.ac.za/af/baie-kleure-een-doelwit-hardloop-met-passie-vir-genderbewustheid
Baie kleure, een doelwit: hardloop met passie vir genderbewustheid
2024-03-06 Op Woensdag 6 September het die Fanie du Toit Sportterrein personeel en studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) verwelkom by die run-with-colour-fun-geleentheid wat gesamentlik deur die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, die Skool vir Menslike…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-gebruik-kunsmossels-om-waterbesoedeling-te-moniteer
Navorser gebruik kunsmossels om waterbesoedeling te moniteer
2024-04-19 Waterbesoedeling is ’n beduidende omgewingskwessie met ’n verreikende impak op die samelewing. Dit is nie beperk tot plaaslike of streeksgrense nie, en word deur klimaatsverandering vererger, wat gesondheidsrisiko’s vir die mens tot gevolg het. In die…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-writing-centre/tuisblad
Tuisblad
2024-08-19 Maak ’n afspraak Protokol vir aanlyn konsultasies Die NWU-Skryfsentrum bied dienste aan wat aan die verbetering van studente se akademiese skryfwerk gewy is. Ons volg ’n…http://news.nwu.ac.za/af/waarom-ons-nie-ons-vleilande-aan-hulle-lot-moet-oorlaat-nie
Waarom ons nie ons vleilande aan hulle lot moet oorlaat nie
2024-02-07 ’n Gebrek aan ’n bewustheid oor ons vleilande kan katastrofiese gevolge vir Suid-Afrika se biodiversiteit hê. Vleilande speel ’n kritieke rol in die bewaring van biodiversiteit, waterbestuur en die heenkome van gemeenskappe, maar groot landbou-uitbreiding,…http://news.nwu.ac.za/af/plastiekbesoedeling-plaas-n-demper-op-vierings
Plastiekbesoedeling plaas ’n demper op vierings
2024-04-09 Daar word geskat dat 10 miljoen klein stukkies plastiek op die grasperk voor die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Regte in Potchefstroom lê, en die grond op die Fanie du Toit Sportterrein het ook hoë vlakke van plastiekbesoedeling. Dit plaas ’n demper…http://news.nwu.ac.za/af/onveranderde-rentekoerse-ooreenstemming-met-verwagtings
Onveranderde rentekoerse is in ooreenstemming met verwagtings
2021-03-26 “Die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) om die rentekoerse onveranderd te laat, is wyd voorsien en is in ooreenstemming met markverwagtings.” Prof Raymond Parsons van die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vyfde-op-ranglys-suid-afrika
NWU is vyfde op ranglys in Suid-Afrika
2021-08-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is weer eens onder die room van die oes van die plaaslike en internasionale universiteite, en sy plek is bevestig as ’n gereelde mededinger wat hoëkwaliteit-vakaanbiedings en uitnemendheid op wêreldranglyste betref. Volgens…http://news.nwu.ac.za/af/aggressiewe-tariefbeleid-skep-gefragmenteerde-wereldhandelstelsel
Aggressiewe tariefbeleid skep gefragmenteerde wêreldhandelstelsel
2025-07-09 Die 30%-tariefbesluit deur die Verenigde State is nie goeie nuus vir die Suid-Afrikaanse ekonomie nie, en die potensieel negatiewe ekonomiese impak daarvan moenie onderskat word nie. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-phd-graduate-contributes-international-literature
NWU PhD graduate contributes to international literature
2017-06-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het met trots ’n PhD in Engels aan Manuela Fernandes-Martins, akademiese ontwikkelaar aan die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) gedurende die onlangse herfsgradeplegtigheid toegeken. In haar…http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskapsbetrokkenheid-sy-passie
Gemeenskapsbetrokkenheid is sy passie
2023-09-28 Prof Aaron Tshidzumba, adjunkdekaan vir gemeenskapsbetrokkenheid, besigheidsontwikkeling en belanghebberverhoudinge in die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Geesteswetenskappe, het noemenswaardige bydraes op sy kundigheidsgebied en die groei van die…http://news.nwu.ac.za/af/verseker-n-toekoms-vir-trekvisspesies
Verseker ’n toekoms vir trekvisspesies
2024-06-19 Die Waternavorsingsgroep (WNG) van die Skool vir Biologiese Wetenskappe en die Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het met Nature-I-Am saamgewerk om Wêreld Vismigrasiedag te vier. Kinders tussen die ouderdomme van…http://news.nwu.ac.za/af/leiers-voeding-mik-na-geen-honger-goeie-gesondheid-en-gehalte-onderwys-vir-afrika
Leiers in voeding mik na geen honger, goeie gesondheid en gehalte-onderwys vir Afrika
2024-03-05 Die dubbele las van wanvoeding – ondervoeding en vetsug wat tegelykertyd voorkom – raak die meeste lae- en middelinkomste-lande. In Afrika, wat ’n gekompliseerde voedselstelsel het, veroorsaak dit komplekse gesondheidsuitdagings wat deur voedingkundiges op…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-om-jou-navorsingvaardighede-aanlyn-te-ontwikkel
Hoe om jou navorsingvaardighede aanlyn te ontwikkel
2021-05-10 Vir jong navorsers kan die idee om navorsing te doen, nogal intimiderend wees. Selfvertroue kom wanneer jy weet dat jy die vaardighede en insig het om reg te laat geskied aan enige navorsingsprojek wat jy aanpak. Hierdie vaardighede kan nou aanlyn deur die…http://news.nwu.ac.za/af/ruimtebiologie-gaan-n-eerste-vir-afrika-wees
Ruimtebiologie gaan ’n eerste vir Afrika wees
2023-11-23 Dit gaan ’n eerste vir Afrika wees: Een innoverende tree deur die Noordwes-Universiteit (NWU) en een yslike tree deur die vasteland. Die NWU se Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe is gereed om die navorsingsarea RuimteBiologie@NWU bekend te stel.…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-geesteswetenskappe-bevorder-betrokkenheid-en-maatskaplike-verandering
Fakulteit Geesteswetenskappe: bevorder betrokkenheid en maatskaplike verandering
2024-07-10 Die Fakulteit Geesteswetenskappe (FHUM) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n bemoedigende benadering tot die onderwys wat verder as handboeke en lesings strek. Studente en personeel is hier op ’n reis wat nie net denke slyp nie, maar ook harte aanraak,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-ikateleng-projek-vier-30-jaar-van-impak