Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/studente-en-gemeenskap-vat-hande-om-ekonomiese-ontwikkeling-te-steun
Studente en gemeenskap vat hande om ekonomiese ontwikkeling te steun
2017-08-29 Die skep van ’n beter gemeenskap vereis spanwerk, vennootskappe en samewerking, met ’n groot groep ondersteuners wat saamwerk om ’n beter toekoms te bou. Volgens prof Danie Meyer, senior lektor in ekonomie op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in…http://news.nwu.ac.za/af/meer-rentekoersverlagings-waarskynlik-inflasievooruitsig-voortgaan-om-te-verbeter
Meer rentekoersverlagings waarskynlik as inflasievooruitsig voortgaan om te verbeter
2024-09-20 Die algemeen verwagte draaipunt vir die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om nou te begin om sy rentekoersverlagingsiklus met ’n geringe 25 basispunte (bps) aan die gang te kry, is goeie nuus vir besighede en verbruikers. In sy kommentaar oor die besluit deur…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-bruin-seewier-en-gebruikte-oestersampioensubstraat-vir-hoendervoer-gebruik-kan-word
Hoe bruin seewier en gebruikte oestersampioensubstraat vir hoendervoer gebruik kan word
2024-07-31 Een van die grootste uitdagings wat Afrika in die gesig staar, is voedselsekerheid. Dr Godfrey Mhlongo, ’n onlangse PhD-gegradueerde in dierewetenskap aan die Noordwes-Universiteit (NWU), glo dat inheemse hoenders, bruin seewier en oestersampioensaad kan help…http://news.nwu.ac.za/af/waternet-simposium-n-groot-sukses
WaterNet-simposium ’n groot sukses
2022-12-08 Water is ’n noodsaaklike komponent van lewe op aarde, en ons kan nie daarsonder oorleef nie. Die hartseer werklikheid is egter dat ons hierdie hulpbron as vanselfsprekend beskou en dat baie meer gedoen moet word om dit te bewaar. Die Noordwes-Universiteit…http://news.nwu.ac.za/af/bereiking-van-sona-mikpunte-sal-afhang-van-hoe-vinning-groeivriendelike-beleide-geimplementeer-kan
Bereiking van SONA-mikpunte sal afhang van hoe vinning groeivriendelike beleide geïmplementeer kan word
2025-02-07 President Cyril Ramaphosa se omvattende agenda in die staatsrede (SONA), wat die tasbare verbintenis bevestig van die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) tot vinniger en beter arbeidsryke groei, is positief. In sy kommentaar op die staatsrede, wat op 7…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-virtuele-ekskursies-inspireer-superkundiges
NWU se virtuele ekskursies inspireer superkundiges
2021-08-24 Die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) glo dat dit meer as net ’n gewone onderwyser verg om ’n betekenisvolle bydrae in die onderwyssektor te maak – ’n superonderwyser is nodig om Suid-Afrika se jongmense te help ontwikkel, te motiveer…http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskapsielkunde-uitgawe-oorbrug-globale-krisisse-en-plaaslike-aksie
Gemeenskapsielkunde-uitgawe oorbrug globale krisisse en plaaslike aksie
2025-10-10 Personeellede, studente en belanghebbers van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 2 Oktober die bekendstelling van die tweede uitgawe van die boek, Community Psychology: Global Crisis, Local Realities, and Action Global Crises, op die Potchefstroomkampus…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/voorgraadse-modules
Voorgraadse modules
2020-03-03 Voorgraadse kommunikasiemodules Eerstejaarsvakke [accordion collapsed] KCOM 111 Inleiding tot kommunikasiekontekste Hierdie module lê die grondslag vir die bestudering van massakommunikasie. Dit is ʼn belangrike komponent van…http://news.nwu.ac.za/af/node/27000
Suid-Afrika 2024 – ’n scenario-perspektief
2020-11-23 Die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool het onlangs ’n “Think Tank” aangebied oor die onderwerp Suid-Afrika 2024 – ’n scenario-perspektief (South Africa 2024 – a scenario perspective). Dr Frans Cronje, HUB van die Instituut vir Rasseverhoudinge, en…http://news.nwu.ac.za/af/groeivooruitsigte-sal-verbeter-indien-beleidsonsekerheid-afneem
Groeivooruitsigte sal verbeter indien beleidsonsekerheid afneem
2024-07-19 Dit was nie onverwags dat die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) met ’n meerderheidstem van vier teen twee (in teenstelling met ’n eenparige besluit in Mei) besluit het om weer eens vir eers die rentekoerse onveranderd te…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-parasitoloog-vir-navorsingsuitnemendheid-vereer
NWU-parasitoloog vir navorsingsuitnemendheid vereer
2018-10-12 Edward Netherlands is ’n inspirerende navorser wat voortdurend die grense van bestaande wetenskaplike kennis uitdaag. Daardeur baan hy dapper nuwe weë vir toekomstige geslagte navorsers om na te volg. Tydens die jaarlikse Nasionale Navorsingstigting (NNS…http://news.nwu.ac.za/af/aksiegebaseerde-navorsing-lei-tot-positiewe-omgewingsverandering
Aksiegebaseerde navorsing lei tot positiewe omgewingsverandering
2018-05-23 Klimaatsverandering is nie iets wat ver weg, in ander streke en met ander mense gebeur nie – dit is ’n verskynsel wat ’n impak op almal, oral het. Dit is ’n les waaraan graad 7-leerders blootgestel word deur middel van ’n navorsingsprojek waarby navorsers…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-waarnemende-visekanselier-ontvang-internasionale-toekennings-vir-uitmuntende-navorsing
NWU se waarnemende visekanselier ontvang internasionale toekennings vir uitmuntende navorsing
2022-05-04 Die waarnemende visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Linda du Plessis, stel sonder twyfel ’n voorbeeld nadat sy haar tweede doktorsgraad in 2020 ontvang het. Sy is ook deur twee internasionale akademiese instellings en verenigings vir die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-salueer-belangrike-vennote-van-samewerking
NWU salueer as belangrike vennote van samewerking
2019-10-03 Die afdeling Studentewerwing aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs ‘n dankiesê-geleentheid gehou vir skoolhoofde van die Vanderbijlparkstreek. Die doel van die geleentheid was om die skoolhoofde van strategies…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-nuwe-digitale-stratetegiebeampte-aan
NWU stel nuwe digitale stratetegiebeampte aan
2022-04-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n spesialis in inligtingstegnologiebeheer (IT-beheer), risiko en besigheidsbetrokkenheid as die universiteit se digitale strategiebeampte aangestel. Andile Swartbooi sal vanaf 1 Mei 2022 in hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-afrika-n-samelewing-vir-alle-ouderdomme-kan-ontwikkel
Hoe Afrika ’n “samelewing vir alle ouderdomme” kan ontwikkel
2022-07-20 Afrika is en sal vir die afsienbare toekoms wêreldwyd die vasteland met die jongste bevolking wees. Intussen leef baie meer mense in Afrika toenemend langer. Hierdie bevinding is op demografiese tendense op die vasteland gegrond en opper ’n klomp…http://news.nwu.ac.za/af/onderwysvereniging-van-suid-afrika-ken-hulle-eremedalje-aan-prof-elsa-mentz-toe
Onderwysvereniging van Suid-Afrika ken hulle eremedalje aan prof Elsa Mentz toe
2025-02-19 ’n Verandering in denke ten gunste van selfgerigte leer (SDL) kan talle van die probleme in onderwys – en moontlik ook in die werkplek – oplos. So sê die bekroonde kundige van die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Elsa Mentz. Die Onderwysvereniging van…http://sport.nwu.ac.za/af/tennis
Tennis
2024-06-14 [accordion collapsed] Mahikengkampus Tennis is ’n Olimpiese sport en word op alle vlakke van die samelewing en deur alle ouderdomsgroepe gespeel. Die sport kan gespeel word deur enigeen wat ’n raket kan vashou, insluitende mense in rolstoele. Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-rugby-instituut-vanderbijlpark-verwelkom-hoofafrigter
NWU Rugby-instituut: Vanderbijlpark verwelkom hoofafrigter
2019-02-01 Dewald Pieters is ’n man met ’n missie. Vir die pas aangestelde hoofafrigter van die Noordwes-Universiteit (NWU) Rugby-instituut: Vanderbijlpark bring 2019 nuwe geleenthede en die belofte van sukses. Dewald (37) is in die Vanderbijlpark gebore en getoë…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/navorsing