Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/jaws-en-toerisme
“Jaws” en toerisme
2021-03-24 Dit was 1975 en die konsep van die “lokettreffer” was nog in sy kinderskoene. ’n Jong regisseur genaamd Steven Spielberg het Peter Benchley se angswekkende roman Jaws in ’n eerste bona fide somerskouspel omskep, wat die moderne fliek vir ewig verander het.…http://news.nwu.ac.za/af/neheng-en-jo-ane-laat-ussa-rekords-tuimel
Neheng en Jo-Ané laat USSA-rekords tuimel
2024-04-20 Hulle het die verskriklike weer getrotseer, die mededingers afgeweer en ’n noemenswaardige medalje-oes huis toe geneem. Die atletiekspanne van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n uitstekende vertoning tydens USSA Atletiek se onlangse baan- en…http://news.nwu.ac.za/af/jong-beginners-gaan-entrepreneursikoon-leer
Jong beginners gaan by entrepreneursikoon leer
2018-05-07 As jy ’n beginner-entrepreneur is of dit oorweeg om ’n entrepreneursonderneming te begin, omkring 9 Mei 2018 op jou dagboek met jou rooi pen. Op hierdie dag gaan die Noordwes-Universiteit (NWU) se bhive Ondernemingsontwikkelingsentrum (EDC) ’n werkswinkel…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-akademici-word-deel-van-gesogte-obu-genootskapsprogram
NWU-akademici word deel van gesogte OBU-genootskapsprogram
2022-02-01 Die akademici van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n welverdiende reputasie vir kundigheid, harde werk en toewyding. Dit is weer eens duidelik by twee dosente wat vir die gesogte Suid-Afrikaanse Onderrigbevordering by Universiteite-genootskapsprogram (OBU…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/llb-en-verlengde-llb
LLB en Verlengde LLB
2021-02-10 [tabs] Die verskil tussen die LLB- en ander regsgrade Die verskil tussen die LLB- en ander regsgrade is dat LLB-studente gewoonlik hul hele kursus die regte bestudeer, terwyl studente op ander regsprogramme ook tyd spandeer om modules buite die…http://www.nwu.ac.za/af/content/p-es/index_a.html
ES- Elektroniese Dienste - Oor Ons
2021-05-26 Elektriese en Elektroniese Dienste Verwelkoming van die departementshoof Oor Ons Welkom by Elektriese en Elektroniese Dienste. My naam is Danie Stoop. EED verskaf dienste aan feitlik elke persoon wat die Potchefstroom-geriewe…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/absa-bwi-beurse
Absa BWI beurse
2022-11-07 Algemene inligting: Daar is tans 3 Absa BWI beurse beskikbaar vir studies in BWI en Aktuariële Wetenskap soos aangebied op die Potchefstroom en Vanderbijlpark kampusse van die NWU. Die Absa BWI beursprogram word bestuur deur die Absa BWI Beurskomitee…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorser-n-medewerker-aan-n-internasionale-studie-oor-swamme
NWU-navorser ’n medewerker aan ’n internasionale studie oor swamme
2021-03-25 Die swam wat ons brood laat sleg word, funksioneer nie op sy eie nie. Daar is gaste diep binne-in sy selle – bakterieë – waarmee dit ’n wedersyds voordelige verhouding het wat vir mense goed of sleg kan wees. Om hierdie verhouding te verstaan en dit te…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-who-leerstoelprogram-ondersoek-afrika-se-handelspotensiaal
NWU-WHO-leerstoelprogram ondersoek Afrika se handelspotensiaal
2021-03-24 Sedert die Wêreldhandelsorganisasie se leerstoelprogram (WCP) binne die TRADE-navorsingsfokusarea by die Noordwes-Universiteit (NWU) ’n paar jaar gelede bekendgestel is, het Afrika ’n sleutelfokusarea vir die WCP se navorsings- en uitreikaktiwiteite gebly…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-deur-na-varsity-netbal-finaal
Eagles deur na Varsity Netbal-finaal
2022-10-12 Hulle was slaggereed! Hulle het ons egter ook laat naels kou. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het op Maandag 10 Oktober die verdedigende kampioene, Kovsies, ore aangesit om na die 2022 Varsity Netbal-finaal deur te dring. Die Eagles moes…http://news.nwu.ac.za/af/leenkoste-gaan-waarskynlik-aanhou-styg
Leenkoste gaan waarskynlik aanhou styg
2022-07-22 Dit was onvermydelik dat ’n verdere styging in leenkoste vir besighede en verbruikers geïmplementeer moes word. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), wys daarop dat die Monetêre Beleidskomitee (MBK) op 21…http://news.nwu.ac.za/af/ekonomiese-herstel-het-maksimum-ondersteuning-nodig-om-opswaai-te-versterk
Ekonomiese herstel het maksimum ondersteuning nodig om opswaai te versterk
2025-06-04 Die teleurstellende groeisyfer van 0,1% van die bruto binnelandse produk (BBP) vir die eerste kwartaal van 2025, wat op 3 Junie deur StasSA vrygestel is, het as geen verrassing gekom nie, aangesien dit bloot verskeie maande van gedempte hoëfrekwensie-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-presteer-goed-peregrine-liga
NWU Vanderbijlpark presteer goed in Peregrine-liga
2018-05-07 Daar word gesê dat sweet plus opoffering gelyk is aan sukses. Wanneer ’n mens na die telkaart van die afgelope naweek kyk, lyk dit asof die rugbyspanne van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark daarmee saamstem. Die kampus het die…http://news.nwu.ac.za/af/franick-en-win%25C3%25A9-%25E2%2580%2593-vinkel-en-koljander-vang-graad
Franick en Winé – vinkel en koljander vang graad
2019-05-03 ʼn Tweeling trek altyd aandag, en so is dit ook die geval met Franick en Winé Steyn. Vyftien jaar nadat dié twee graad 1 saam aangedurf het, het die susters onlangs ook hul gradedag saam gevier tydens die herfsgradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-studente-baat-deelname-aan-gemeenskapsdiens
NWU-studente baat by deelname aan gemeenskapsdiens
2018-02-14 Studente baat persoonlik sowel as professioneel as hulle aan liefdadigheidswerk in die gemeenskap deelneem. Sulke aksies dra trouens nie net tot goeie burgerskap by nie, maar ook tot beter probleemoplossingsvaardighede en ’n verbeterde vermoë om in ’n…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-akademikus-praat-oor-haar-b2-nns-gradering
NWU-akademikus praat oor haar B2-NNS-gradering
2022-12-08 Om verplig te voel om navorsing te doen en om dankbaar te wees. Dit is hierdie sentimente waaraan prof Susan Coetzee-Van Rooy, navorsingsprofessor aan die Noordwes-Universiteit (NWU), dink wanneer sy praat oor die B2-gradering wat sy van die Nasionale…http://news.nwu.ac.za/af/bou-hoop-verander-lewens-pilgrim-welfare-centre-bring-sy-gemeenskap-byeen
Bou hoop, verander lewens: Pilgrim Welfare Centre bring sy gemeenskap byeen
2023-11-16 In die hart van Small Farms, Evaton, naby Vereeniging in die Vaaldriehoek, lê die Pilgrim Welfare Centre. Die missie van hierdie instapsentrum is tweeledig: om armoede hok te slaan en opvoeding te bevorder. Om dit te bereik, het hulle ’n verskeidenheid…http://news.nwu.ac.za/af/waarom-vroee-sifting-vir-bloeddruk-kinders-noodsaaklik
Waarom vroeë sifting vir bloeddruk by kinders noodsaaklik is
2022-05-23 Hoë bloeddruk of hipertensie is nie net ’n siekte by volwassenes nie, maar begin tydens die kinderjare en duur tot in volwassenheid. In ’n studie wat deur die Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) van die Noordwes-Universiteit (NWU) uitgevoer is,…http://news.nwu.ac.za/af/burger-nou-rugbyinstituut-se-veldmaarskalk