Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsingsgroep-lewer-%25E2%2580%2599n-bydrae-tot-internasionale-vo%25C3%25ABlstudie
NWU-navorsingsgroep lewer ’n bydrae tot internasionale voëlstudie
2020-11-23 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se navorsing oor die genetiese data van dwergpapegaaie, oftewel lovebirds (genus Agapornis), is by ’n omvattende internasionale voëlstudie ingesluit. Nege dwergpapegaaispesies kom inheems in Afrika en Madagaskar voor.…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-intervensie-slaan-eerstejaarspaniek-hok
Fakulteit intervensie slaan eerstejaarspaniek hok
2019-10-29 Dit is waar: om ‘n eerstejaarstudent by ‘n universiteit te wees, kan een van die mees opwindende, maar stresvolste oorgange wees wat ‘n jongmens sal ervaar. Dit is daarom bloot natuurlik dat jy dalk oorweldig deur jou omgewing, die verantwoordelikhede wat…http://news.nwu.ac.za/af/oognaspeuringstegnologie-skep-nuwe-moontlikhede-vir-werk-en-speel
Oognaspeuringstegnologie skep nuwe moontlikhede vir werk en speel
2018-02-23 Om in die jaar 2018 te leef en te sien hoe vinnig tegnologie ontwikkel, kan ’n mens beslis laat sê dat verandering in ’n oogwink kan plaasvind. Die Skool vir Tale op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark kyk na die toekoms en gebruik…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-ontvang-maksimum-termyn-vir-aabs-akkreditasie
NWU Besigheidskool ontvang maksimum termyn vir AABS-akkreditasie
2022-11-30 Die Besigheidskool by die Noordwes-Universiteit (NWU) is verheug om aan te kondig dat hulle ’n vyfjaar-akkreditasie by die vereniging vir besigheidskole in Afrika (Association of African Business Schools, AABS) ontvang het. Dit is die maksimum termyn vir…http://news.nwu.ac.za/af/ouers-verskil-van-leerders-en-onderwysers-hulle-sienings-oor-lyfstraf-skole
Ouers verskil van leerders en onderwysers in hulle sienings oor lyfstraf by skole
2022-12-08 Dit is duidelik dat iets aan dissipline in skole gedoen moet word, maar om weer lyfstraf terug te bring, selfs op ’n beperkte skaal, is waarskynlik nie die antwoord nie. Dit is een van die bevindings van ’n studie deur dr Noorullah Shaikhnag, senior lektor…http://www.nwu.ac.za/af/NWU_Privaatheidsverklaring
NWU Privaatheidsverklaring
2021-03-24 Inleiding Die Noordwes-Universiteit (NWU) is sterk verbind tot die beskerming van persoonlike inligting/data. Hierdie privaatheidsverklaring beskryf waarom en hoe ons persoonlike inligting versamel en gebruik, en verskaf inligting oor individue…http://news.nwu.ac.za/af/pmr-toekennings-ses-%25E2%2580%2599n-ry-vir-nwu-vanderbijlpark
PMR-toekennings: ses in ’n ry vir NWU-Vanderbijlpark
2017-07-19 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs nóg ’n Professional Management Review (PMR) Diamond Arrow-toekenning gewen. Dit is hierdie jaar die sesde agtereenvolgende toekenning wat die kampus ontvang. Die toekenning is by die…http://news.nwu.ac.za/af/moeders-en-kinders-agter-tralies-het-voor-en-nadele
Moeders en kinders agter tralies het voor- en nadele
2021-05-10 In Suid-Afrika kan ’n vrou wat tronkstraf uitdien vir die misdaad wat sy gepleeg het, haar kind by haar in die korrektiewe instelling hê. Dit word vir die eerste twee jaar van die kind se lewe toegelaat en stel die ma en kind in staat om ’n band te vorm.…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/termiesevloei
Termiesevloei
2020-05-25 Die termiesevloei-navorsingsgroep is betrokke by onder andere die volgende: Ontwikkeling van termiesevloei-navorsingstoetsgeriewe. Die ontwikkeling van die volgende generasie CO2-hittepomptegnologie. Geïntegreerde sonkrag-…http://news.nwu.ac.za/af/vennootskap-bemagtig-malawiese-dieetkundiges
Vennootskap bemagtig Malawiese dieetkundiges
2024-03-27 ’n Kundige span dokters en verpleegkundiges is nodig om doeltreffende behandeling te verseker vir pasiënte wat kritiek siek is. ’n Noodsaaklike toevoeging tot hierdie span is die dieetkundige, aangesien studies getoon het dat sonder die leiding van…http://news.nwu.ac.za/af/planetere-gemeenskapsgrond-wetgewing-moet-aardstelsels-beveilig
Planetêre gemeenskapsgrond-wetgewing moet Aardstelsels beveilig
2024-02-27 Dit is tyd om te besef en aanvaar dat ons, as ’n spesie, ’n verantwoordelikheid deel om saam te werk om al die omgewingstelsels te beveilig wat die funksionering en stand van ons planeet reguleer. Só sê Louis Kotzé, navorsingsprofessor by die Fakulteit…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/nagraadse-studies
Nagraadse studies
2026-06-26 [accordion collapsed] Agtergrond Ons nagraadse navorsingsprogram is deel van die Maatskaplike Transformasie Fokusarea en die fokus is op kommunikasie in veranderende kontekste. Dit impliseer dat ons in die temas van nagraadse studies daarop fokus om…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-welkom-eerstejaars
NWU Vanderbijlpark: Welkom Eerstejaars!
2018-02-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs meer as 1 500 nuwe eerstejaars in hulle midde verwelkom. Op Saterdag 3 Februarie is die nuwe groep eerstejaarstudente en hulle ouers tydens die 2018 Verwelkomingsdag amptelik by die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontwerpers-skitter-loerie-en-student-gold-pack-toekennings
NWU-ontwerpers skitter by Loerie- en Student Gold Pack-toekennings
2023-11-09 Om een toekenning te wen, is bewonderenswaardig. Twee is selfs beter. Om dit weer en weer te wen, maak dit merkwaardig. Studente en gegradueerdes van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Grafiese Ontwerp-vakgroep skitter jaar na jaar by nasionale en…http://news.nwu.ac.za/af/tekkies-en-spanwerk-%25E2%2580%2593-nwu-stap-vir-geestesgesondheid
Tekkies en spanwerk – NWU stap vir geestesgesondheid
2019-03-14 Die toestand van Suid-Afrika se geestesgesondheid laat veel te wense oor. Statistiek van die South African Depression and Anxiety Group skat dat nagenoeg een in ses Suid-Afrikaners aan angs, depressie of middelverslawing ly. Hierdie statistiek sluit nie…http://news.nwu.ac.za/af/bbp-syfers-toon-dat-ekonomiese-produksie-feitlik-weer-op-voorpandemievlakke
BBP-syfers toon dat ekonomiese produksie feitlik weer op voorpandemievlakke is
2022-06-21 Dit is baie bemoedigend dat die jongste baie-beter-as-verwagte syfers van die bruto binnelandse produk (BBP) vir die eerste kwartaal van 2022 ’n verdere sterk herstel in die ekonomie toon ná die ekonomiese terugslae van die Covid-19-inperkings en die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-rector-shares-lessons-learned-feesmustfall
NWU rector shares lessons learned from #Feesmustfall
2017-04-26 Prof Linda du Plessis, waarnemende rektor van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark, het onlangs as hoofspreker by die 2017 PMR-toekennings wat by die Riverside Hotel in Vanderbijlpark gehou is, opgetree. Prof Du Plessis het die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hoof-en-visekanselier-vereer-met-aanstelling-adjunkprofessor-topuniversiteit-vs
NWU hoof en visekanselier vereer met aanstelling as adjunkprofessor by topuniversiteit in VS
2022-11-01 Die droom van die Noordwes-Universiteit (NWU) om ’n internasionaal erkende universiteit te wees, het onlangs ’n hupstoot gekry deur die aanstelling van sy hoof en visekanselier as adjunkprofessor by een van die topuniversiteite in die Verenigde State van…http://news.nwu.ac.za/af/covid-19-pandemie-het-suid-afrika-se-brose-vrede-verder-laat-verswak
Covid-19-pandemie het Suid-Afrika se brose vrede verder laat verswak
2022-04-06 In die nadraai van die Covid-19-pandemie het die uitsluiting van selfs nog meer Suid-Afrikaanse burgers van ekonomiese aktiwiteit die land se reeds brose vrede verder laat verswak. Dit is een van die gevolgtrekkings waartoe Noordwes-Universiteit (NWU)…http://news.nwu.ac.za/af/impak-van-voedingsprojek-gaan-deur-leierskapsontwikkeling-voort