Multisite Search
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/phasrec/fasrek
FASRek
2021-09-13 Kennisgewing: Vir alle navrae oor nagraadse aansoeke, kontak asb Charmaine Stone. …http://news.nwu.ac.za/cave-%25E2%2580%2593-supporting-child-protection-social-workers-south-africa
The Cave – supporting child-protection social workers in South Africa
2020-02-26 Dr Elmien Truter and Prof Ansie Fouché are two registered social workers and researchers at the North-West University (NWU) who, through their own experience in practice and their research, identified the grim reality in which designated child-protection…http://law.nwu.ac.za/law/toetser
toetser
2017-03-15 Potchefstroom Electronic Law Journal ISSN (online) 1727-3781 Author Index PER [accordion collapsed] A Ackermann LWH, Menswaardigheid na Tien Jaar van Regstaatlikheid in Suid-Afrika 2004(7)1 Ackermann LWH, The…http://humanities.nwu.ac.za/subschool-literacy-studies/tag-tall-results
TAG & TALL results
2026-02-13 TAG & TALL results You will need your student number to get your results. During the tests, you received an information sheet with important information in a big grey square. This information sheet also explains what your result means, and which…http://health-sciences.nwu.ac.za/integrated-integrity-management-system-irims/training
Training
2022-11-21 Research Integrity Training Opportunities Research Integrity Training Opportunities 1. An Introduction to Research Integrity Prof Minrie Greeff: Single presentation 2. An Introduction to Research Integrity Lecture 1 (recording)…http://health-sciences.nwu.ac.za/ohhri/facilities
Facilities
2024-09-18 OHHRI and the Subject group Occupational Hygiene share Building PC-F10 on the Potchefstroom campus. Click here for a virtual tour Click here for a virtual tour of Occupational Hygienehttp://law.nwu.ac.za/law/prof-klaus-d-bieter-nwu-fakulteit-regte
Prof Klaus D Bieter - NWU Fakulteit Regte
2018-04-19 Prof. Klaus D. Beiter van die NWU Regsfakulteit, ‘n spesialis in internasionale menseregte, is aangewys as die voorsitter van ‘n uitgelese paneel wat die kwessie van akademiese vryheid gaan bespreek. Hierdie paneelbespreking sal plaasvind tydens die 2018…http://law.nwu.ac.za/p-per/volume-1-1998-no-1
Volume 1, 1998, No 1
2020-07-07 Potchefstroom Electronic Law Journal ISSN 1727-3781 1998 Volume 1 no1 3 November 1998 Index Editorial Articles Other Volumes…http://theology.nwu.ac.za/discover-more/test123
Theology-Test-site
2026-05-04 ❮ Equipping church leaders, a workshop: ‘In dialogue with Job’ The two-day seminar, themed ‘In Dialogue with Job,’ aimed to equip ministers and church members with a deeper understanding of the text and interpretation of the biblical book of Job.…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-voort-met-sy-indrukwekkende-vordering-onder-die-topuniversiteite-wereldwyd
NWU gaan voort met sy indrukwekkende vordering onder die topuniversiteite wêreldwyd
2024-05-15 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens sy plek op die ranglys verbeter en skitter onder die topuniversiteite wêreldwyd. Dit is duidelik uit die onlangse graderings deur beide die Center for World University Rankings (CWUR) en die Times Higher Education…http://news.nwu.ac.za/af/vsa-se-tariefverhogings-slegte-nuus-vir-die-suid-afrikaanse-ekonomie
VSA se tariefverhogings is slegte nuus vir die Suid-Afrikaanse ekonomie
2025-04-04 Die skaal van die verdere uitgebreide eensydige tariefverhogings van die Verenigde State (VSA) wat deur president Donald Trump aangekondig is, gaan nie net ’n yslike wig in die wêreld se multilaterale handelstelsel indryf nie, maar is ook vir die Suid-…http://news.nwu.ac.za/af/paneellede-dink-na-oor-resessierisikos-suid-afrika-na-die-begroting
Paneellede dink na oor resessierisiko’s in Suid-Afrika ná die Begroting
2023-02-27 Indien die verhoogde fiskale risiko’s sou materialiseer wat in die Begrotingstoespraak op 22 Februarie 2023 uiteengesit is, kan die Suid-Afrikaanse ekonomie later hierdie jaar goedskiks in ’n resessie verval, sê ’n paneel kundiges wat vandag tydens ’n Pitso…http://news.nwu.ac.za/af/innoveerders-neem-aan-die-britse-raad-british-council-se-kommersialisasieprogram-deel
Innoveerders neem aan die Britse Raad (British Council) se kommersialisasieprogram deel
2022-12-06 Die Britse Raad in Suid-Afrika het twee innoveerders van die Noordwes-Universiteit (NWU) gekies om aan sy intreeprogram oor die versterking van vaardighede in kommersialisasie – Strengthening Commercialisation Skills (SCS) – deel te neem. Hierdie program is…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-neem-aan-die-ontwikkeling-van-mikrokwalifikasies-suider-afrika-deel
NWU neem aan die ontwikkeling van mikrokwalifikasies in Suider-Afrika deel
2025-03-28 Die wêreld is besig om vinnig te verander, en grade is nie meer ’n waarborg van werk of om die relevansie van vaardighede te verseker nie. Voortgesette leer, opgradering van vaardighede, en die aanleer van nuwe vaardighede nadat studente gegradueer het, is…http://news.nwu.ac.za/af/orgidee-oral-toe-die-biblioteek-lente-met-bekroonde-botaniese-kuns-vier
Orgideë oral toe die biblioteek lente met bekroonde botaniese kuns vier
2024-09-19 Die lente breek in September aan en ’n spesiale uitstalling van ongelooflike kuns ter ere van die nuwe seisoen versier die mure van die Ferdinand Postma Biblioteek op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU). Kunswerke van blomme is oral…http://news.nwu.ac.za/af/pukfm-word-weer-eens-vir-die-suid-afrikaanse-radio-toekennings-benoem
PUKfm word weer eens vir die Suid-Afrikaanse Radio-toekennings benoem
2023-10-19 Deur Sandile Mahlangu Die benoemings vir die Suid-Afrikaanse Radio-toekennings 2023 is bekend, en die radiostasie op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), PUKfm, het vier benoemings ingeoes. Die kategorieë waarvoor die…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-gaan-voort-om-hulle-staal-die-varsitybeker-te-wys
Eagles gaan voort om hulle staal in die Varsitybeker te wys
2024-03-04 Twee rondtes en twee oortuigende oorwinnings. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het vir hulle tuisskare genoeg gegee om oor te juig toe hulle die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) in hulle Varsitybeker-wedstryd met 49–15 gewen het. ’n Pers golf van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-eerste-plek-suid-afrika-met-ingenieurswese
NWU is in die eerste plek in Suid-Afrika met ingenieurswese
2022-10-30 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is die beste keuse onder plaaslike universiteite vir studie op die gebied van ingenieurswese. Die jongste ranglys vir vakke deur Times Higher Education (THE) plaas die NWU aan die bopunt van die leer op hierdie gebied en…http://news.nwu.ac.za/af/jong-navorser-skitter-die-suid-afrikaanse-vroue-wetenskap-toekennings
Jong navorser skitter by die Suid-Afrikaanse Vroue in Wetenskap-toekennings
2023-09-13 ’n Navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die instelling trots gemaak toe sy by die onlangse Suid-Afrikaanse Vroue in Wetenskap-toekennings (SAWiSA)* erkenning ontvang het as een van die topdrie navorsers in die geesteswetenskappe en sosiale…http://news.nwu.ac.za/af/studie-ondersoek-die-gebruik-van-medisinale-plante-om-kindersiektes-te-behandel