Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-forum-om-gemeenskappe-betrokke-te-kry-volstoom-aan-die-gang
Nuwe forum om gemeenskappe betrokke te kry, is volstoom aan die gang
2023-09-28 Die plasing van studente in gemeenskapsdiensposisies is ’n topprioriteit vir die pasgestigte Gemeenskapsbetrokkenheid-belanghebbersforum van die Noordwes-Universiteit (NWU). “Ons is almal baie opgewonde oor die nuwe forum. Die doel is om wedersydse…http://news.nwu.ac.za/af/gebruik-van-afrika-plante-en-inheemse-kennis-die-bestuur-van-diabetes
Gebruik van Afrika-plante en inheemse kennis in die bestuur van diabetes
2024-11-07 Navorsing van die Noordwes-Universiteit (NWU) en vennootinstellings het die rol beklemtoon van Afrika-plante en inheemse kennis in die bestuur van diabetes mellitus, ’n chroniese en potensieel dodelike metaboliese siekte wat miljoene mense wêreldwyd aantas.…http://news.nwu.ac.za/af/welkom-die-hofsaal-nwu-juta-skynverhore-keer-terug-met-persoonkompetisie
Welkom by die “hofsaal”! NWU-Juta-Skynverhore keer terug met in-persoonkompetisie
2022-08-03 Die gewilde jaarlikse NWU-Juta-Skynverhore-kompetisie is met mening terug, met verlede jaar se virtuele formaat wat hierdie jaar vir ’n in-persoonkompetisie plek maak . “Ons is baie opgewonde om almal in die skynhofsaal terug te hê,” sê adv René Koraan,…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-die-laegroeivalstrik-oorwin-om-uitdagings-suksesvol-aan-te-pak
Suid-Afrika moet die laegroeivalstrik oorwin om uitdagings suksesvol aan te pak
2024-06-05 Die negatiewe groeisyfer van die bruto binnelandse produk (BBP) van -0,1% kwartaal tot kwartaal weerspieël weer eens hoe moeilik dit vir die ekonomie was om in die onlangse verlede momentum te verkry. In sy kommentaar op die BBP-syfers wat Statistieke SA…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-tegnologie-en-gemeenskapsbetrokkenheid-die-gaping-tussen-gemeenskappe-en-regshulp-kan-oorbrug
Hoe tegnologie en gemeenskapsbetrokkenheid die gaping tussen gemeenskappe en regshulp kan oorbrug
2024-07-11 Wanneer gemeenskapslede regshulp nodig het, ervaar hulle dikwels groot struikelblokke omdat hulle ontoereikende finansiële hulpbronne het. Een manier om lede van die publiek met regsdienste te skakel, is om aanlyn kanale te gebruik. Dit is een van die…http://news.nwu.ac.za/af/aanspreeklikheid-en-opleiding-die-sleutels-tot-beter-finansiele-bestuur-munisipaliteite
Aanspreeklikheid en opleiding is die sleutels tot beter finansiële bestuur in munisipaliteite
2023-03-31 Plaaslike munisipaliteite in Noordwes het nie skoon oudits ontvang nie omdat hulle die finansiële hulpbronne wanbestuur het. Dit is volgens ’n navorsingstudie wat deur dr Auchalie Mothupi in sy PhD-studies aan die Noordwes-Universiteit (NWU) uitgevoer is.…http://news.nwu.ac.za/af/phd-gegradueerde-ondersoek-hoe-nigeriese-tersi%25C3%25AAre-leerders-engels-onder-die-knie-kry
PhD-gegradueerde ondersoek hoe Nigeriese tersiêre leerders Engels onder die knie kry
2017-06-14 ’n Trotse Remilkun Iyabo Adeyemi het onlangs haar PhD in Engels tydens die onlangse herfsgradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark ontvang. Die Nigeries-gebore Adeyemi wat onder die wakende oog van haar studieleier,…http://news.nwu.ac.za/af/die-ingewikkelde-verband-tussen-heuningbye-se-soeke-na-kos-en-hulle-kleurvoorkeure
Die ingewikkelde verband tussen heuningbye se soeke na kos en hulle kleurvoorkeure
2023-11-14 Die betowerende wêreld van heuningbye se kossoekgedrag fassineer wetenskaplikes al lank, met kleur wat ’n vername rol in die bye se soektog na voedsel speel. Bye is noodsaaklike bestuiwers wat die sleutel tot die handhawing van die delikate balans van ons…http://news.nwu.ac.za/af/mislukking-van-banke-zimbabwe-die-gevolg-van-swak-regulatoriese-toesighouding
Mislukking van banke in Zimbabwe is die gevolg van swak regulatoriese toesighouding
2022-12-08 Die algemene mislukking van banke in Zimbabwe oor die afgelope 20 jaar is nou verklaar: ’n vername rede is die ontoereikende toesighouding oor bankinstellings deur die Reserwebank van Zimbabwe (RBZ) en ander regulatoriese liggame. Dit is volgens die…http://news.nwu.ac.za/af/professor-charlene-du-toit-brits-besig-om-die-paradigma-te-verskuif
Professor Charlene du Toit-Brits is besig om die paradigma te verskuif
2024-03-06 ’n Intreelesing word as ’n betekenisvolle mylpaal in die lewe en loopbaan van ’n akademikus beskou. Dit is ’n geleentheid vir nuwe professorale kollegas om hulle innoverende navorsing op ’n direkte wyse aan te bied. Professor Charlene du Toit-Brits het…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-fanie-een-van-die-beste-gholfafrigters-vir-gauteng-benoem
NWU se Fanie as een van die beste gholfafrigters vir Gauteng benoem
2019-07-15 Om vir Fanie Roos ’n naweekgholfspeler met ’n goeie gemiddelde te noem, sou beslis ’n groot fout wees. Fanie, ’n dosent in sportbestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is ’n geakkrediteerde professionele gholfspeler, en hy is so pas as finalis in die…http://news.nwu.ac.za/af/die-staatsrede-evalueer-suid-afrika-se-sosio-ekonomiese-uitdagings-op-n-realistiese-manier
Die staatsrede evalueer Suid-Afrika se sosio-ekonomiese uitdagings op ’n realistiese manier
2022-02-11 “Die staatsrede wat op 10 Februarie deur president Cyril Ramaphosa aan die Parlement gelewer is, was ’n eerlike en realistiese evaluering van die huidige sosio-ekonomiese uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar en die dringende behoefte om dit…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-daarop-konsentreer-om-die-huidige-ekonomiese-herstel-te-verbreed
Suid-Afrika moet daarop konsentreer om die huidige ekonomiese herstel te verbreed
2021-09-08 Die goeie nuus oor Suid-Afrika se groeiprestasie in die tweede kwartaal van 2021 is te verwelkom. Dit suggereer ’n stadige maar bestendige herstel van die skokke wat as gevolg van die verdere inperkings en burgerlike onrus vroeër hierdie jaar ervaar is…http://news.nwu.ac.za/vanderbijlpark-campus-set-host-purple-con
Vanderbijlpark Campus is set to host Purple Con
2025-04-11 The North-West University’s (NWU’s) Vanderbijlpark Campus is set to host Purple Con, a vibrant celebration of anime, gaming and pop culture inspired by the renowned Comic-Con. Organised by the NWU Anime Student Society in collaboration with the Faculty of…http://news.nwu.ac.za/af/perinatale-geestesgesondheid-van-die-grootste-belang-vir-beter-uitkomste-vir-gesinne
Perinatale geestesgesondheid is van die grootste belang vir beter uitkomste vir gesinne
2024-11-07 ’n Navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) het haar navorsing gewy aan die bevordering van perinatale geestesgesondheid in Afrika. Dr Patience Kovane, senior lektor en navorsingskoördineerder by die navorsingsfokusarea vir Kwaliteit in Verpleging en…http://news.nwu.ac.za/world-prematurity-day-2020-%25E2%2580%2593-turn-awareness-action
World Prematurity Day 2020 – turn awareness into action
2020-11-06 For the past 10 years every 17 November is observed as World Prematurity Day. This day aims to highlight and raise awareness of preterm birth and the concerns of preterm babies and their families worldwide. In South Africa 15% of all births, which…http://theology.nwu.ac.za/prospective-students
Prospective Students in Theology
2023-05-24 Students must take note that fulltime access to the internet with a speed of 2Mbs and a computer are prerequisites as all study material are only accessible electronically. In keeping up with the current rapid changes in world…http://humanities.nwu.ac.za/itlt-show-and-tell
ITLT Show and Tell
2021-11-16 Welcome to the Faculty of Humanities Innovative Teaching and Learning with Technology (ITLT) show and tell week 2021. During the course of this week, we will introduce the ITLT committee to the staff of the Faculty of Humanities and showcase…http://humanities.nwu.ac.za/centre-text-technology/autshumato
Autshumato
2021-11-08 MACHINE TRANSLATION AND AUTSHUMATO Machine translation is the process of automatically translating one human language into another language by use of a computer system. A distinction can be made within the paradigm of machine translation…http://humanities.nwu.ac.za/international-spring-week/contact-us