Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/taalbewustheidsweek-om-die-draai
Taalbewustheidsweek is om die draai
2023-08-24 Die Taaldirektoraat van die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan op 28 Augustus sy jaarlikse Taalbewustheidsweek regoor al drie die universiteit se kampusse bekendstel. Die tema van die week is “Multilingualism: The pathway to academic excellence through…http://news.nwu.ac.za/af/add-0
Geslagsgebaseerde geweld – hulp is nodig
2020-11-27 Daar was oor die afgelope vyf maande talle verhale in die media oor slagoffers wat deur hulle lewensmaats getreiter, aangeval en selfs vermoor is. Volgens Statistieke SA is die voorkoms van geslagsgebaseerde geweld (GBV) in Suid-Afrika vyf keer hoër as die…http://news.nwu.ac.za/af/triomfantelike-adele-nwu-se-comrades-koningin
Triomfantelike Adele is NWU se Comrades-koningin
2022-08-28 Geluk, geluk en nogmaals geluk! Die Noordwes-Universiteit (NWU) se dr Adele Broodryk, 'n senior lektor by die Skool vir Menslike Bewegingskunde aan die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, sal altyd deur die geskiedenis onthou word as die eerste Suid-Afrikaanse…http://news.nwu.ac.za/af/begrotingstoespraak-n-geloofwaardige-reaksie-op-ekonomiese-uitdagings
Begrotingstoespraak is ’n geloofwaardige reaksie op ekonomiese uitdagings
2023-02-23 Die toespraak oor die 2023 Begroting was ’n verrassingvrye, pragmatiese en geloofwaardige reaksie op ’n stel uitdagende internasionale en plaaslike ekonomiese omstandighede. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/nwu-soccer-institute-tsunami-cant-be-stopped
NWU Soccer Institute: A tsunami that can’t be stopped
2023-03-22 Some call them the purple army, others call them the noble boys, but officially known as the North-West University (NWU) Eagles, the team’s on-field performance in the 2023 ABC Motsepe League is like a tsunami that can’t be stopped. With one game left to…http://law.nwu.ac.za/af/node/29335
Prof Anél du Plessis is presenting a Public Lecture
2018-06-27 Prof Anel du Plessis bied op 26 Junie 2018 'n publieke lesing aan wat deur die Institute for Advanced Sustainability Studies (Potsdam) en die Freie Universitat, Berlyn aangebied word. Die lesing is getiteld: "Domestication of the Paris Agreement in South…http://news.nwu.ac.za/af/riaan-genis-dit-sy-tyd
Riaan Genis: Dit is sy tyd
2023-02-24 Dit was so onverwags soos ’n bliksemstraal op ’n sonnige dag. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het ’n paar maande gelede in ’n opwarmingswedstryd teen Wits gespeel. Die gelukbringerkaptein Ruan "Sampie" Swiegers het die span op die veld gelei. Nadat…http://news.nwu.ac.za/af/andre-fouche-rugbyinstituut-se-beste
Andre Fouché is Rugbyinstituut se beste
2022-11-02 Sy naam is sinoniem met ongenaakbare verdediging, seepgladde vaardighede en ʼn kanniedood-enjin sonder ʼn trurat. Andre Fouché is ʼn yster wat in die NWU Rugbyinstituut se oond gegiet is en vanjaar het hy die tonge los gespeel. Tydens die NWU Rugbyinstituut…http://news.nwu.ac.za/af/skaakmat-anais-saayman-se-kos
Skaakmat is Anais Saayman se kos
2022-08-25 “Die ‘s’ is silent,” verduidelik die pas 20-jarige Anais. “Jy spreek dit uit soos ‘A-ny’.” Om mense reg te help met die uitspraak van haar naam is tweede natuur. “Ek is al gewoond daaraan,” lag sy. Dit is egter op die skaakbord waar dié oud-leerling van…http://news.nwu.ac.za/af/waardes-n-dryfkrag-vir-die-nwu
Waardes is ’n dryfkrag vir die NWU
2022-05-23 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots daarop om ’n waardegedrewe instelling te wees en is tans besig met ’n veldtog om die waardes wat as riglyne dien vir personeel, studente en ander belanghebbers, weer bekend te stel. Die veldtog het in Maart 2022…http://news.nwu.ac.za/af/daniels-die-nwu-varsitybeker-kaptein
Daniels is die NWU Varsitybeker-kaptein
2021-02-24 Dames en here, maak julle sitplekgordels vas en sit julle valhelms op: die adrenalienaangedrewe rugbytuimeltrein wat die Varsitybeker genoem word, is net om die draai. Lincoln Daniels, wat as kaptein aangewys is, sal die Noordwes-Universiteit (NWU) op die…http://news.nwu.ac.za/af/jo-ane-en-alan-nwu-se-atletiektrots
Jo-Ané en Alan is NWU se atletiektrots
2022-10-28 Sy is die heersende, verdedigende en onbetwiste spiesgooikampioen van die Noordwes-Universiteit (NWU), en Jo-Ané van Dyk is onlangs weer as die Potchefstroomkampus se Sportvrou van die Jaar aangewys. Dié uitnemende spiesgooier het weereens in 2022 haar staal…http://news.nwu.ac.za/nwu-recruiter-brings-football-experience-swallows
NWU recruiter brings football experience to Swallows
2017-10-13 Gauteng MEC for Education, Mr Panyaza Lesufi, recently announced his plans to make Swallows FC great again by, among other measures, making shares in the club available to its supporters. Another part of his plan is to bring football mastermind Matome…http://news.nwu.ac.za/former-nwu-soccer-institute-player-joins-psl-team
Former NWU Soccer Institute player joins PSL team
2018-06-01 Former North-West University (NWU) Soccer Institute player, Orebotse “Bobo” Mongae, is making a move to the South African Premier Soccer League’s (PSL) Baroka FC in the coming season. Tebogo Ramasilo, Bobo’s representative, confirmed that his client is…http://news.nwu.ac.za/af/dit-hoe-die-chm-lewens-red
Dit is hoe die CHM lewens red
2023-03-31 Die vroeë diagnose van oorgeërfde metaboliese siektes help nie net om te verhoed dat pasiënte ’n leeftyd van lyding het nie, maar dit red ook lewens. Metaboliese siektes het ’n verskeidenheid lewensbedreigende gevolge, soos hartsiektes en tipe 2-diabetes.…http://news.nwu.ac.za/af/omvang-van-toename-leenkoste-verrassend
Omvang van toename in leenkoste is verrassend
2023-03-31 In teenstelling met die konsensussiening van talle ekonome dat die repokoers op 30 Maart met slegs 25 basispunte (bsp) verhoog sou word, het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) met ’n 3:2-stemming besluit om die…http://news.nwu.ac.za/af/liezl-terug-en-sterker-ooit
Liezl is terug en sterker as ooit
2021-09-29 Sy is terug. Maar tog anders. Sy is nie meer dieselfde Liezl Gouws nie. Japan het haar verander. Dit het sowat 100 km weg van die skadu van Berg Fuji en sy sneeubedekte kroon gebeur. Elke druppel sweet wat van haar afgetap het is verruil vir wysheid en…http://news.nwu.ac.za/af/stabiliteit-leenkoste-positief-vir-verbruikersvertroue
Stabiliteit in leenkoste is positief vir verbruikersvertroue
2023-09-22 Soos algemeen te wagte was, het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) weer met drie stemme teen twee besluit om die rentekoerse dieselfde te hou, soos met ’n soortgelyke besluit by die vorige vergadering van die MBK op 20 Julie. Prof Raymond Parsons, ekonoom…http://news.nwu.ac.za/af/elroy-steeds-die-halfmarathon-se-oorwinnaar
Elroy is steeds die halfmarathon se oorwinnaar
2022-04-26 Hy is nie meer die heersende, verdedigende, onbetwiste kampioen van die Twee Oseane-halfmarathon nie. Elroy Gelant styg egter bó bogenoemde beskrywing uit. Nadat die 2020- en 2021-halfmarathons as gevolg van die Covid-19-pandemie geskrap is, moes Gelant op…http://news.nwu.ac.za/af/registrasie-en-ori%25C3%25ABnteringsprogram-%25E2%2580%2593-ons-eerstejaarstudente-belangrik