Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-stel-n-unieke-kortleerprogram-bekend
Die Noordwes-Universiteit stel ’n unieke kortleerprogram bekend
2021-02-03 Covid-19 het ’n aantal uitdagings vir tersiêre onderwys gebring, waarvan een van die vernaamstes is om nagraadse studente voor te berei om selfversekerde navorsers op hulle gekose studiegebied te word. Die Noordwes-Universiteit (NWU) stel hierdie jaar ’n nuwe…http://news.nwu.ac.za/af/kantoor-vir-studente-met-spesiale-behoeftes-baat-fuchs-stigting
Kantoor vir studente met spesiale behoeftes baat by Fuchs-stigting
2017-07-19 Die kantoor vir studente met spesiale behoeftes – of die OSSN soos dit onder die studente op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark bekend staan – het onlangs ’n R20 000-skenking van die Carl en Emily Fuchs-stigting ontvang. Volgens…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-who-leerstoelprogram-ondersoek-afrika-se-handelspotensiaal
NWU-WHO-leerstoelprogram ondersoek Afrika se handelspotensiaal
2021-03-24 Sedert die Wêreldhandelsorganisasie se leerstoelprogram (WCP) binne die TRADE-navorsingsfokusarea by die Noordwes-Universiteit (NWU) ’n paar jaar gelede bekendgestel is, het Afrika ’n sleutelfokusarea vir die WCP se navorsings- en uitreikaktiwiteite gebly…http://news.nwu.ac.za/af/wereldkampioen-een-n-miljoen
Wêreldkampioen, een in ʼn miljoen
2021-03-18 Sy was slegs vyf jaar oud toe haar lewe een Saterdag in Oos-Londen onherroeplik verander het – toe daar uit tragedie ʼn kampioen verrys het. “Ek onthou dit alles so goed,” vertel die nou 23-jarige Liezel Gouws, ʼn vierdejaar-Farmasie-student op die Noordwes…http://news.nwu.ac.za/af/innoverende-navorsing-gee-aandag-aan-die-mishandeling-van-bejaardes
Innoverende navorsing gee aandag aan die mishandeling van bejaardes
2021-06-08 Mishandeling van bejaardes is ’n onderwerp in ons samelewing wat dikwels misken word. Vir een PhD-student in Maatskaplike Werk het dit nie ongemerk verbygegaan nie. Gcotyiswa Mtiya-Thimla het haar PhD in Maatskaplike Werk aan die Noordwes-Universiteit (NWU) (…http://news.nwu.ac.za/af/studente-entrepreneurs-ding-mee-vir-more-se-sukses
Studente-entrepreneurs ding mee vir môre se sukses
2024-03-06 en Vukosi Mathale Die vyfde jaarlikse Leopards Lair®-kompetisie waar studente hulle besigheidsidees voorlê, het op 1 September 2023 plaasgevind en is gesamentlik deur die TTIS, die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/die-fynere-punte-van-die-ontwikkeling-van-aanlyn-multimedia-leerplatforms
Die fynere punte van die ontwikkeling van aanlyn multimedia-leerplatforms
2023-04-28 Die sleutel tot ’n uitgebreide leerervaring met behulp van multimedia en aanlyn leerplatforms is om deelname onder Generasie Z-studente – mense wat tussen 1997 en die vroeë 2010’s gebore is – aan te moedig. Dit is een van die bevindings van ’n…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/intelligente-stelsels
Intelligente Stelsels
2024-06-23 Die doel van die navorsingsgroep is om beproefde ingenieurstegnieke, sowel as toegepaste navorsing te gebruik om intelligensie aan besigheids- en operasionele stelsels toe te voeg, wat die industrie meer aanpasbaar, doeltreffend en winsgewend maak. […http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/engels
Engels
2020-06-18 Beskikbaar op die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus Die geskiedenis van die Engelse taal het eintlik begin met die aankoms van drie Germaanse stamme wat Brittanje in die 5de eeu n.C. ingeval het. Engels het dus sy wortels in…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/potchefstroom-animal-welfare-society-paws
Potchefstroom Animal Welfare Society (PAWS)
2024-01-04 Mense wat hul werk en selfs hul huise verloor, plaas baie druk op PAWS om diere te red van gesinne wat nie in staat is om na hul diere om te sien nie. Donasies is min a.g.v. die huidige ekonomiese krisis en die…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/bevolkingstudie-en-demografie
Bevolkingstudie en Demografie
2020-07-29 Gegradueerdes in Bevolkingstudie is in aanvraag in Suider-Afrika. Hulle kan moontlik werk kry by verskillende staatsdepartemente soos Statistieke Suid-Afrika, waar hulle betrokke is by die insameling, verwerking en ontleding van data vir beplanning…http://education.nwu.ac.za/af/psycho-social-education/voorgraadse-studieopsies
Voorgraadse studieopsies
2022-04-05 Opvoedkundige Sielkunde [accordion collapsed] Oorsig Die vakgroep Opvoedkundige Sielkunde bied ‘n verskeidenheid modules in Opvoedkundige Sielkunde aan op voorgraadse vlak. Opvoedkundige Sielkunde fokus hoofsaaklik op menslike kognisie,…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-poog-om-eerstejaarpaniek-hok-te-slaan
Fakulteit poog om eerstejaarpaniek hok te slaan
2019-05-06 Dis waar: om ʼn eerstejaarstudent by ʼn universiteit te wees, kan een van die mees opwindende, maar stresvolste oorgange wees wat ʼn jongmens kan ervaar! Dit is daarom bloot natuurlik dat jy dalk oorweldig sal voel deur jou nuwe omgewing, die…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-dra-statige-visekanselierskleed
Alumnus dra statige visekanselierskleed
2018-02-09 Wanneer rugby-oefening met aandklasse bots, is fyn voetwerk nodig. Prof Henk de Jager – alumnus en nuwe visekanselier en prinsipaal van die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) – moes vroeër fyntrap tussen sy sport en die akademie terwyl hy by die…http://news.nwu.ac.za/af/malan-moker-die-lopies
Malan moker die lopies
2021-03-04 Dit is amper presies twee jaar sedert ’n besondere talent tot sy reg gekom het. Janneman Nieuwoudt Malan het op 3 Februarie 2019 sy internasionale T20-debuut vir Suid-Afrika teen Pakistan op tuisbodem gemaak. Op net 22 jaar oud het hierdie jongman die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-skitter-weer-die-topsewe-van-die-ranglys
NWU skitter weer in die topsewe van die ranglys
2024-08-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is steeds plaaslik en internasionaal onder die room van die oes. Die jongste ranglys van die ShanghaiRanking Consultancy plaas die NWU weer eens onder die topsewe Suid-Afrikaanse universiteite op sy 2024 Academic Ranking of…http://news.nwu.ac.za/af/roei-bosindringing-uit
Roei bosindringing uit
2023-06-14 Bosindringing is ’n wêreldwye uitdaging, maar deur die multimiljoenrand-RIBS-projek word hierdie groot bydraer tot gronddegradering met hernude ywer aangepak. RIBS is ’n akroniem wat vir “Rangeland Improvement through Bush Control and Sustainable…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-dringend-reageer-en-die-ekonomie-so-trump-bestand-moontlik-maak
Suid-Afrika moet dringend reageer en die ekonomie so “Trump-bestand” as moontlik maak
2025-02-11 “Ons moenie die uiteindelike gevolge onderskat wat dalk in die lig van die huidige skielike breuk in die bilaterale politieke en diplomatieke betrekkinge tussen die Verenigde State (VSA) en Suid-Afrika vir die Suid-Afrikaanse ekonomie en besighede voorlê nie…http://education.nwu.ac.za/af/community-based-educational-research-comber-engels-vir-onderwys/sandiso-sakhile-gift-ncube
Sandiso Sakhile Gift Ncube
2026-02-06 Sandiso Sakhile Gift Ncube is involved in research on a folklore-based pedagogy to improve reading comprehension in the Intermediate Phase (IP) English Home Language (EHL) classrooms. He is also a secondary researcher member of a Community-Based Education Research (COMBER) entity at NWU. Sandiso and his team are leading a service-learning project…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/koen-de-pryck