Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/die-muffineers-geniet-die-soet-smaak-van-entrepreneurskap
Die Muffineers geniet die soet smaak van entrepreneurskap
2019-03-07 Vir die Muffineers smaak en ruik sukses baie soos botterroom, vanielje, sjokolade en aarbei. Alumnus Tshepiso Maimane en studente Mohapi Motaung en Thato Moeng van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark is die lewende bewys dat…http://news.nwu.ac.za/af/sharpeville-2020-aksienavorsing-inspireer-verandering-ten-goede
Sharpeville 2020: aksienavorsing inspireer verandering ten goede
2017-11-09 Meer as 55 jaar na die Sharpeville-slagting bloei die township steeds, en die jeug ly onder die gevolge daarvan. So sê prof Danie Meyer, medeprofessor in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-tegnologie-en-gemeenskapsbetrokkenheid-die-gaping-tussen-gemeenskappe-en-regshulp-kan-oorbrug
Hoe tegnologie en gemeenskapsbetrokkenheid die gaping tussen gemeenskappe en regshulp kan oorbrug
2024-07-11 Wanneer gemeenskapslede regshulp nodig het, ervaar hulle dikwels groot struikelblokke omdat hulle ontoereikende finansiële hulpbronne het. Een manier om lede van die publiek met regsdienste te skakel, is om aanlyn kanale te gebruik. Dit is een van die…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/tuis
Tuis
2025-12-05 Oorsig Die Skool vir Voorgraadse Programme is verantwoordelik vir die bestuur van die voorgraadse kwalifikasies wat deur die Fakulteit Regte aangebied word. By hierdie sentrum vir onderrig-leer is ons verbind tot akademiese uitnemendheid, het ons ’n…http://education.nwu.ac.za/af/mathematics-science-and-technology-education/studierigtings
Studierigtings
2025-03-04 Geografie- onderwys en omgewingsopvoeding [accordion collapsed] Oorsig Die vakgroep Geografie- onderwys en Omgewingsopvoeding, is ’n dinamiese en lewendige groep binne die Skool vir Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie vir Onderwys. Ons…http://sport.nwu.ac.za/af/e-sportklub
E-sportklub
2021-09-20 Welkom by die tuisblad van NWU E-sport, waar vandag se informele gamers die kans kry om môre se Olimpiese e-sportatlete te word. Die NWU E-sportklub is in 2019 gestig, met FIFA wat die hoofitem was en ander groot titels wat binnekort…http://news.nwu.ac.za/af/cachet-park-cid-kan-net-nog-verder-groei
Cachet Park CID kan net nog verder groei
2021-02-18 Ná jare wat die groter Bult-area in Potchefstroom die primêre misdaadkern van die dorp was, het dit uiteindelik die sektor met die minste kriminele aktiwiteit geword. Die afname in misdaad in die gebied is die direkte gevolg van die inisiatief van die…http://news.nwu.ac.za/af/skoolhoofde-die-noord-kaap-gaan-unieke-diploma-baat
Skoolhoofde in die Noord-Kaap gaan by unieke diploma baat
2021-05-14 Die Fakulteit Opvoedkunde van die Noordwes-Universiteit (NWU) is gekies as die voorkeurverskaffer vir die aanbieding van ’n unieke Gevorderde Diploma in Opvoedkunde vir skoolleiers in die Noord-Kaap. Die Skool vir Professionele Studies in Onderwys in die…http://news.nwu.ac.za/af/geloof-talent-en-hope-kreatiwiteit-%25E2%2580%2599n-entrepreneur-se-reis
Geloof, talent en hope kreatiwiteit: ’n entrepreneur se reis
2023-11-09 Gabi Hendrich (37), ’n grafiese en binnenshuise ontwerper en die eienaar van Living Stones Talent Factory, beskryf haar besluit om ’n entrepreneur te word as ’n geleidelike roeping van God waarop sy ja gesê het. Dit is die storie van haar reis tot dusver…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-uitvoerende-direkteur-van-studentelewe-dien-op-die-redaksie-van-internasionale-vaktydskrif
NWU se uitvoerende direkteur van Studentelewe dien op die redaksie van internasionale vaktydskrif
2024-09-06 Studentesake is ’n belangrike deel van hoër onderwys en die werk wat vakkundiges op hierdie gebied doen, is ’n noodsaaklike katalisator om ’n lewenslange, holistiese ontwikkeling van studente aan die gang te kry. Een van die mees gesaghebbende platforms op…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-spog-met-nuwe-alumni-advieskomitee
NWU Vanderbijlpark spog met nuwe Alumni-advieskomitee
2018-05-07 Ses jaar ná die stigting van die heel eerste alumni-advieskomitee op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark laat die komitee steeds sy teenwoordigheid geld. Die komitee verteenwoordig die kampus se sterk en lewendige alumnigroep, wat…http://news.nwu.ac.za/af/samewerking-tussen-nwu-en-vanderbijlpark-rotari%25C3%25ABrs-gee-wiskunde-onderwys-%25E2%2580%2599n-hupstoot
Samewerking tussen NWU en Vanderbijlpark Rotariërs gee wiskunde-onderwys ’n hupstoot
2019-08-06 STEM, of wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde, is nie bloot ’n lys van belangrike vakke nie, maar eerder ’n kruisdissiplinêre opvoedkundig-integrerende filosofie. Hierdie filosofie sal nie net studente in die 21ste-eeuse wêreldekonomie…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-kantoor-gaan-eerste-konvokasie-gespreksontbyt-aanbied
Alumni-kantoor gaan eerste Konvokasie-gespreksontbyt aanbied
2017-07-27 Die term “alumni” verteenwoordig baie meer as ’n blote titel. Dit is nie net ’n deel van jou verlede nie, maar ook wie jy vandag is. Kortom: dit is ’n lewenslange verhouding met jou alma mater – en in jou geval, die Noordwes-Universiteit (NWU). Wat ook al…http://news.nwu.ac.za/af/paulo-par-excellence
Paulo par excellence
2023-10-11 Daar was Woensdagaand 4 Oktober baie min wenkbroue gelig toe Vernon Paulo, die NWU se uithalerhaker, as die NWU Rugbyinstituut se Speler van die Jaar aangewys is. Paulo is met die Johan Claassen-trofee vir sy uithalerspel in die Varsitybeker beloon en was…http://news.nwu.ac.za/af/ekonomiese-herstel-het-maksimum-ondersteuning-nodig-om-opswaai-te-versterk
Ekonomiese herstel het maksimum ondersteuning nodig om opswaai te versterk
2025-06-04 Die teleurstellende groeisyfer van 0,1% van die bruto binnelandse produk (BBP) vir die eerste kwartaal van 2025, wat op 3 Junie deur StasSA vrygestel is, het as geen verrassing gekom nie, aangesien dit bloot verskeie maande van gedempte hoëfrekwensie-…http://news.nwu.ac.za/af/colombiaanse-ambassadeur-besoek-die-nwu-om-oor-die-rol-van-gender-die-samelewing-te-praat
Colombiaanse ambassadeur besoek die NWU om oor die rol van gender in die samelewing te praat
2023-08-24 Daar is te veel wanopvattings oor die rol wat gender in die samelewing speel. Dit is die mening wat die agbare ambassadeur Maria Del Rosario Mina Rojas van Colombia op Vrydag 18 Augustus tydens haar besoek aan die Potchefstroomkampus van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/negatiewe-faktore-lei-tot-derde-kwartaal-se-bbp-daling
Negatiewe faktore lei tot derde kwartaal se BBP-daling
2023-12-06 Die daling in die groei van die bruto binnelandse produk (BBP) tot -0,2% vanaf 0,5% in die tweede kwartaal van 2023 was erger as wat verwag is. Statistieke Suid-Afrika het op 5 Desember die BBP-groeisyfers vir die derde kwartaal bekend gemaak. Prof Raymond…http://humanities.nwu.ac.za/af/humanities/dekaans-verwelkoming
Dekaans verwelkoming
2021-05-20 Welkom aan alle studente, ouers, kollegas en vennote wat die fakulteit se webblad besoek. Dankie vir julle belangstelling in die Fakulteit Geesteswetenskappe by die NWU, en ons hoop dat ons julle binnekort by die…http://sport.nwu.ac.za/af/kanovaart
Kanovaart
2025-02-03 Kanovaart, ook kajakvaart of roeiery genoem, word op relatief groot watermassas beoefen en is ietwat onbekend aan baie studente voordat hulle by die Noordwes-Universiteit-familie (NWU-familie) aansluit. Die NWU Potchefstroom Kanoklub gee aan…http://commerce.nwu.ac.za/af/training-and-development/honours-degree