Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/kaptein-christa-ramasimong-se-wereldbeker-vuurdoop
Kaptein Christa Ramasimong se wêreldbeker-vuurdoop
2022-04-22 Bertie Jacobs Wanneer talent en vasberadenheid saamspan, word geskiedenis gemaak. Die Noordwes-Universiteit (NWU) het vanaf 1 tot 12 April die heel eerste hokkiewêreldbeker onder die vaandel van die sport se wêreldreguleringsliggaam, die Fédération…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-fokus-op-middelmisbruik-en-verbeterde-geestesgesondheidsorg
Navorsing fokus op middelmisbruik en verbeterde geestesgesondheidsorg
2024-11-07 Prof Leepile Alfred Sehularo se navorsing oor geestesgesondheid en middelmisbruik het uitgeloop op die ontwikkeling van ’n program wat ontwerp is om volwassenes sowel as leerders te ondersteun en fokus veral op die misbruik van onwettige middels in Noordwes…http://news.nwu.ac.za/af/skool-vir-tale-betreur-die-heengaan-van-taalveteraan
Skool vir Tale betreur die heengaan van taalveteraan
2020-05-27 Die personeel, studente en lede van die Suid-Afrikaanse taalgemeenskap betreur die heengaan van prof Johannes Lenake – of Oom Johan, soos hy alombekend was. Hierdie taalveteraan het op 91-jarige ouderdom steeds sy skat van kennis met studente van die…http://news.nwu.ac.za/af/sowask-vier-internasionale-maatskaplike-werk-dag
SOWASK vier Internasionale Maatskaplike Werk-dag
2019-04-08 “Ons koester menseverhoudinge en bevorder Ubuntu en diversiteit op en om ons kampus.” Dit is hoe Tracy Mkanazi, junior dosent in maatskaplike werk en voog van die Maatskaplike Werk Studentevereniging (SOWASK) op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus…http://news.nwu.ac.za/af/openbare-lesing-rig-%25C5%2589-versoek-vir-afrikanisering-eerder-dekolonisasie
Openbare lesing rig ʼn versoek vir Afrikanisering eerder as dekolonisasie
2019-06-10 “Universiteite is omskep in “kinders van die dekolonisasiestryd”. So het prof Sabelo Ndlovu-Gatsheni geargumenteer tydens ‘n onlangse openbare lesing op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark. Hierdie lesing was deel van ʼn reeks…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-op-julle-merke-gereed-registreer
NWU Vanderbijlpark: Op julle merke. Gereed. Registreer!
2018-02-01 Almal is aan die gang terwyl die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark gereedmaak om die registrasie en oriënteringsprogram (R&O-program) vir 2018 te implementeer. Die program begin op Maandag 22 Januarie, wanneer die registrasieproses…http://news.nwu.ac.za/af/groot-toekenning-vir-janneman-malan
Groot toekenning vir Janneman Malan
2022-01-27 Aanvangskolwer Janneman Malan en sy kanonkolf is deur die Internasionale Krieketraad vir sy lopie-oes aan die top van die Proteas se eendag-kolforde beloon deur as dié organisasie se Opkomende Manspeler van die Jaar 2021 aangewys te word. Dié 25-jarige…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-verbeter-onderrig-op-rangordelys
NWU verbeter in onderrig op rangordelys
2023-10-02 Times Higher Education (THE) het die Noordwes-Universiteit (NWU) in hulle jongste World University Rankings onder die topsewe plaaslike universiteite geplaas. Die graderingsagentskap het op 27 September die ranglys vir hulle 2023-siklus bekendgemaak. Die…http://education.nwu.ac.za/af/english-education/engels-vir-onderwys
Engels vir Onderwys
2020-03-31 In die Engelse vakgroep bied ons kernvakke sowel as keusevakke aan. Ons fokus is om studente toe te rus om die realiteite van taalonderrig in die veeltalige klaskamers in Suid-Afrika te hanteer, asook om die uitdagings van onderwys oorsee te hanteer.…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/kommunikasie
Kommunikasie
2020-05-13 In die Skool vir Kommunikasie leer studente die nodige vaardighede aan om praktisyns in kommunikasie, die media en openbare betrekkinge te word, asook om ingeligte/kritiese mediaprodusente en verbruikers te wees. Die doel van ons kwalifikasies is om…http://news.nwu.ac.za/af/ikateleng-donateur-spandeer-die-dag-op-kampus
Ikateleng-donateur spandeer die dag op kampus
2022-02-21 Die Departement Ontwikkeling en Fondswerwing van die Noordwes-Universiteit het onlangs ’n getroue donateur van die NWU se Ikateleng-projek ontvang om terugvoer te gee oor die uitslae van die leerders en om die moontlikheid van voortgesette steun vir 2022 te…http://education.nwu.ac.za/af/community-based-educational-research-comber-engels-vir-onderwys/sandiso-sakhile-gift-ncube
Sandiso Sakhile Gift Ncube
2026-02-06 Sandiso Sakhile Gift Ncube is involved in research on a folklore-based pedagogy to improve reading comprehension in the Intermediate Phase (IP) English Home Language (EHL) classrooms. He is also a secondary researcher member of a Community-Based Education Research (COMBER) entity at NWU. Sandiso and his team are leading a service-learning project…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/koen-de-pryck
Koen de Pryck
2026-03-25 Koen DePryck, PhD, is an educator, researcher, and policy advisor with over 30 years of international experience. A leading advocate of Challenge Based Learning (CBL), he integrates and leverages CBL in higher education and adult education, digital learning, and institutional innovation. He has led major EU-funded projects, provided educational…http://news.nwu.ac.za/af/toekenning-sal-sa-help-om-sy-moeilike-geskiedenis-te-hanteer
Toekenning sal SA help om sy moeilike geskiedenis te hanteer
2021-07-01 Suid-Afrika is ’n samelewing waar ’n gevoel van behoort deur ’n lang en diep geskiedenis van verdeling en ontneming gekompliseer word. Vier personeellede van die Noordwes-Universiteit het ’n internasionale toekenning van die African Critical Inquiry Programme…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/agricultural-sciences/dieregesondheidstudies
Dieregesondheidstudies
2017-08-25 Die Vakgroep vir Dieregesondheid bied twee programme aan, die Diploma en Graad in Dieregesondheidstudies. Die doel is om bevoegde dieregesondheidstegnici wat gereed is op D1 op te lei om onafhanklik te werk en die oplossing vir…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/acds/kwalifikasies
Kwalifikasies
2018-11-01 Die ACDS bied ’n verskeidenheid van kwalifikasies om van te kies Nagraadse Diploma Hierdie diploma bied toegang tot aansoek vir ’n M.Sc. in Omgewingswetenskappe met Ramprisikowetenskap M.Sc…http://news.nwu.ac.za/af/die-belangrikheid-van-ondersteuning
Die belangrikheid van ondersteuning
2020-12-07 Dit neem ’n slagoffer van geslagsgebaseerde geweld gemiddeld sewe pogings voordat hulle ’n toksiese verhouding verlaat. Dit raak egter makliker vir ’n slagoffer om die moed bymekaar te skraap om uiteindelik pad te gee – en weg te bly – as hulle ondersteuning…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-taalfoendis-vir-bydraes-vereer
NWU-taalfoendi’s vir bydraes vereer
2021-05-10 Drie taalfoendi’s van die Noordwes-Universiteit (NWU) – prof Daan Wissing, prof Wannie Carstens en prof Hennie van Coller – is onlangs vir hulle bydrae tot die Afrikaanse taal vereer. Prof Wissing, senior navorser by die Sentrum vir Taaltegnologie (CtexT…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-besteding-moet-nou-baie-verstandig-geskied
Suid-Afrika se besteding moet nou baie verstandig geskied
2021-05-21 Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê dat die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om weer eens die rentekoers onveranderd te laat op die vlak wat dit sedert Junie 2020 is, wyd te wagte…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-juta-skynverhoorkompetisie-vier-sy-tiende-verjaardag-met-aanlyn-verhore