Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/think-tank-n-blik-op-die-mediumtermyn-begrotingstoespraak
Think Tank -’n Blik op die mediumtermyn-begrotingstoespraak
2023-11-07 deur Mbali Skosana Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool het onlangs ’n Think Tank-sessie in Vanderbijlpark gehou waar ’n paneel kundiges die inhoud van die Minister van Finansies se toespraak oor die mediumtermynbegroting bespreek het. Die…http://news.nwu.ac.za/af/grondwetkommissaris-gaan-programrede-sosiale-wetenskappe-konferensie-lewer
Grondwetkommissaris gaan programrede by Sosiale Wetenskappe-konferensie lewer
2017-04-03 Bernedette Muthien, internasionaal-erkende Suid-Afrikaanse kundige wat betref geslagsgelykheid, geweldloosheid, en geslagsgebaseerde geweld, sal as hoofspreker optree by die agste Internasionale Konferensie oor Sosiale Wetenskappe - ’n samewerkingsprojek…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-nuwe-hoof-en-visekanselier-aan
NWU stel nuwe hoof en visekanselier aan
2022-03-18 Die Raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots om die aanstelling van alumnus dr Bismark Tyobeka as sy nuwe hoof en visekanselier aan te kondig. Dr Tyobeka, wat as een van die voorste kernkragkundiges in die wêreld erken word, sal vanaf 1 Junie 2022…http://news.nwu.ac.za/af/noordwes-universiteit-op-die-voorpunt-van-landbou-innovasie
Noordwes-Universiteit op die voorpunt van landbou-innovasie
2024-12-03 Gewasproduksie in Suid-Afrika lê in die skadu van stormwolke, en nie die tipe waarna boere smag nie. ʼn Swetterjoel onsekerhede span saam om die vooruitsigte vir die land se gewasboere te verduister, wat klimaatsverandering, waterskaarste, gronddegradasie,…http://news.nwu.ac.za/af/paneellede-dink-na-oor-resessierisikos-suid-afrika-na-die-begroting
Paneellede dink na oor resessierisiko’s in Suid-Afrika ná die Begroting
2023-02-27 Indien die verhoogde fiskale risiko’s sou materialiseer wat in die Begrotingstoespraak op 22 Februarie 2023 uiteengesit is, kan die Suid-Afrikaanse ekonomie later hierdie jaar goedskiks in ’n resessie verval, sê ’n paneel kundiges wat vandag tydens ’n Pitso…http://news.nwu.ac.za/af/besoek-lei-tot-samewerking-oor-voeding-lesotho
Besoek lei tot samewerking oor voeding in Lesotho
2023-06-23 Die Afrika-voedingsleierskapprogram (African Nutrition Leadership Programme, ANLP) van die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan voort om doelgerigte leierskapskapasiteit op die Afrika-vasteland te bou. Verteenwoordigers van die ANLP het op 15 en 16 Junie met…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-sluit-aan-topkardioloe-op-die-sa-heartr-direksie
Navorser sluit aan by topkardioloë op die SA Heart®-direksie
2023-11-16 ’n Navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) is gekies om op die direksie van die Suid-Afrikaanse Hartvereniging (SA Heart®) te dien. Hy sal ook op sy uitvoerende en belanghebberkomitees dien. Prof Ruan Kruger van die Hipertensie in Afrika-navorsingspan…http://news.nwu.ac.za/af/intydse-monitering-beroepshigiene
Intydse monitering in beroepshigiëne
2023-12-11 Die Beroepshigiëne en Gesondheidsnavorsingsinisiatief (OHHRI) by die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 29 en 30 November 2023 ’n werkswinkel aangebied om kennis en beste praktyke met betrekking tot die gebruik van…http://news.nwu.ac.za/af/carst-straal-moontlikhede-uit
CARST straal moontlikhede uit
2024-02-06 Navorsing in stralingstegnologie is noodsaaklik vir gevorderde toepassings in die bedryf, om veiligheid te bevorder, doeltreffendheid te verbeter en nuwe tegnologiese innovasies en oplossings moontlik te maak, veral in ’n land soos Suid-Afrika. Dit is waar…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gasheer-vir-curro-esports-indaba-2024
NWU gasheer vir Curro Esports Indaba 2024
2024-03-15 Curro is die toonaangewende onafhanklikeskoolnetwerk wat ’n reeks opsies bied vir ouers wat na ’n onafhanklike skool soek, en die Noordwes-Universiteit (NWU) het die voorreg gehad om die tweede Curro eSports Indaba aan te bied, wat van Donderdag 29 Februarie…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/sesotho
Sesotho
2020-06-18 Beskikbaar op die Vanderbijlparkkampus Sesotho is ’n Bantoetaal wat in die Bantu-Nguni-era ontstaan het, met dialekte wat uit Sotho, Pedi en Tswana ontstaan het, maar hulle word as afsonderlike tale beskou. Sesotho word…http://news.nwu.ac.za/af/regter-bess-nkabinde-ontvang-n-eredoktorsgraad-van-die-nwu
Regter Bess Nkabinde ontvang ’n eredoktorsgraad van die NWU
2021-10-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 21 Oktober 2021 vir regter Bess Nkabinde met ’n eredoktorsgraad vereer vir haar buitengewone bydrae tot die regsberoep en tot maatskaplike geregtigheid in Suid-Afrika. Sy is genomineer deur die Fakulteit Regte, met…http://news.nwu.ac.za/af/ingenieursvindingrykheid-van-nwu-se-superses
Ingenieursvindingrykheid van NWU se superses
2023-03-09 They are the best of the best … of the best, sir. Die vorige sin het wel sy oorsprong in die 1997-wetenskapfiksiekomedie Men in Black, maar dit is ’n onweerlegbare feit dat die sestal van Joshua van Zyl, Etienne Kruger, Niël Gertenbach, Jean du Toit, Rynhardt…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-rugbyinstituut-vier-n-merkwaardige-seisoen-en-vereer-uitmuntende-prestasies
NWU Rugbyinstituut vier ’n merkwaardige seisoen en vereer uitmuntende prestasies
2025-10-08 Die Varsitybekerspan en Joubert Schoeman was onder die talle ontvangers van toekennings wat erkenning ontvang het op ’n aand wat aan uitnemendheid en ’n passie vir die spel toegewy is. Afrigters en spelers het Maandagaand hulle rugbystewels vir aanddrag…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-ryg-nominasies-vir-mzansi-youth-toekennings
Alumnus ryg nominasies vir Mzansi Youth-toekennings in
2020-04-23 Vincent Kheswa is ’n man van vele talente. Hy is bekend as opvoeder, digter, skrywer, openbare spreker, liedjieskrywer en opnamekunstenaar. En nou is hierdie talentvolle alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU) ook ’n genomineerde in vele kategorieë in…http://news.nwu.ac.za/af/klubspeler-kazlo-spog-met-50-eerstespanwedstryde
Klubspeler Kazlo spog met 50 eerstespanwedstryde
2020-07-20 Om vir 50 eerstespanwedstryde vir jou rugbyklub op die veld te draf, is voorwaar ’n uitsonderlike prestasie. Dié eer het Kazlo Holtzhauzen van die Noordwes-Universiteit (NWU) se rugbyklub in Vanderbijlpark – die NWU Vaal Rugbyklub – vroeër vanjaar te beurt…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-ingenieurswese-se-vindingrykheid-n-sleutel-tot-phd-suksesse
Fakulteit Ingenieurswese se vindingrykheid ’n sleutel tot PhD-suksesse
2021-10-28 Vindingrykheid het die wêreld opgebou, vernuf onderhou dit en ons verbeelding sal dit die toekoms in neem. Dit is duidelik uit van die interessante en belangrike PhD’s wat die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Ingenieurswese in 2021 opgelewer het.…http://news.nwu.ac.za/af/ons-lei-deur-navorsing-die-nwu
Ons lei deur navorsing by die NWU
2022-08-31 By die Noordwes-Universiteit (NWU) speel navorsing nie net ’n deurslaggewende rol in die daaglikse funksionering nie, maar dit is ook waar die universiteit help om die wêreld te verander. Benewens die NWU se magdom navorsingsentrums van uitnemendheid,…http://news.nwu.ac.za/af/reserwebank-bly-baie-versigtig-te-midde-van-onsekerhede
Reserwebank bly baie versigtig te midde van onsekerhede
2024-03-28 “Hoewel die meeste ontleders glo dat die rentekoerse in Suid-Afrika nou hulle hoogtepunt bereik het – indien daar nie groot skokke op ons wag nie – beskou die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank om verstaanbare redes steeds die…http://news.nwu.ac.za/af/bereiking-van-sona-mikpunte-sal-afhang-van-hoe-vinning-groeivriendelike-beleide-geimplementeer-kan