Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers-1
Ontmoet ons navorsers
2024-02-27 Navorsers van regoor die fakulteite by die Noordwes-Universiteit (NWU) doen opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede. Prof Courtney Cook is 'n medeprofessor en navorser in die Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur in die Fakulteit Natuur- en…http://law.nwu.ac.za/af/node/29202
SRVP voorsitter 2017/2018
2017-08-23 Huidiglik is ek 'n eerstejaar LLB student. Nadat ek aan die begin van hierdie jaar deel van die SRVP se subkomitee was, het ek besluit om aansoek te doen vir die posisie van voorsitter omdat ek die nodige eienskappe het om van my voorganger oor te neem en…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/toegepaste-linguistiek
Toegepaste Linguistiek
2017-06-28 Oorsig Toegepaste Linguistiek kan beskou word as ʼn dissipline van ontwerp, met die doel om oplossings te ondersoek en te ontwerp vir sosiale probleme wat met taal verband hou. Dit sluit teoretiese en empiriese ondersoeke in van werklike…http://www.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-association
NWU Alumnivereniging
2021-08-02 Die Alumnivereniging is deur die Konvokasie gestig en bestaan uit almal wat aan die NWU en sy voorlopers gegradueer het of diplomas daar ontvang het. Die doelwit van die vereniging is om as skakel tussen alumni en hulle alma mater te dien. Elke kampus het ’n…http://commerce.nwu.ac.za/af/accounting-sciences/rekeningkundige-wetenskappe-tuis
Skool van Rekeningkundige Wetenskappe
2026-04-08 Die Noordwes-Universiteit is ʼn top-universiteit in Suid-Afrika, en die Skool vir Rekeningkundige Wetenskappe bied omvattende programme op al drie kampusse: Mahikeng, Potchefstroom, en Vanderbijlpark. Ons maak voorsiening vir aspirant- Geoktrooieerde…, Studierigtings (Kwalifikasies), Bestursrekeningkunde brochure brochurehttp://news.nwu.ac.za/af/geexpo-2019-gee-wiskunde-wetenskap-en-it-%25E2%2580%2599n-kans
GeeXpo 2019: gee wiskunde, wetenskap en IT ’n kans
2019-06-03 Die aftelling na die Noordwes-Universiteit (NWU) se GeeXpo het begin, en skole regoor sentraal-Suid-Afrika word genooi om aan die jaarlikse ekspo vir wiskunde, wetenskap en inligtingstegnologie deel te neem. Hierdie jaar se GeeXpo word vir die sewende…http://news.nwu.ac.za/af/verstaan-die-impak-van-n-gesinstruktuur-op-straatkinders
Verstaan die impak van ’n gesinstruktuur op straatkinders
2023-09-28 ’n Onlangse studie wat deur dr Karabo Mohapanele, ’n PhD-gegradueerde in sosiologie van die Noordwes-Universiteit (NWU), uitgevoer is, werp die lig op die noodsaaklike rol van gesinne om kinders se gedrag te beïnvloed en hulle lewens te vorm, en hoe…http://news.nwu.ac.za/af/ontdek-die-paralimpiese-helde-van-die-toekoms-suid-afrika-se-soeke-na-glorie
Ontdek die paralimpiese helde van die toekoms: Suid-Afrika se soeke na glorie
2023-11-15 Die Sportwetenskap-span van die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs na die Tlamelang Spesiale Skool net buite Mahikeng gereis om vir die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (…http://news.nwu.ac.za/af/lae-vlak-van-leenkoste-bevorder-steeds-ekonomiese-stabiliteit
Lae vlak van leenkoste bevorder steeds ekonomiese stabiliteit
2021-09-27 Die besluit verlede week deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om die repokoers vir die vierde agtereenvolgende keer onveranderd te laat, was te wagte, en in ooreenstemming met markverwagtings. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van…http://news.nwu.ac.za/af/kaptein-christa-ramasimong-se-wereldbeker-vuurdoop
Kaptein Christa Ramasimong se wêreldbeker-vuurdoop
2022-04-22 Bertie Jacobs Wanneer talent en vasberadenheid saamspan, word geskiedenis gemaak. Die Noordwes-Universiteit (NWU) het vanaf 1 tot 12 April die heel eerste hokkiewêreldbeker onder die vaandel van die sport se wêreldreguleringsliggaam, die Fédération…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte/sejako-j-senatle-sc
Sejako J Senatle SC
2024-06-28 Hy is tans Senior Advokaat en het voorheen privaat gepraktiseer as 'n advokaat, staatsadvokaat en aanklaer sowel as klerk van die hof, hoftolk en staatsaanklaer vir die departement van justisie. Sy huidige professionele aktiwiteite sluit in om 'n kommissaris by die Suid-Afrikaanse Regshervormingskommissie te wees. Dr Senatle se huidige en…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-fokus-op-middelmisbruik-en-verbeterde-geestesgesondheidsorg
Navorsing fokus op middelmisbruik en verbeterde geestesgesondheidsorg
2024-11-07 Prof Leepile Alfred Sehularo se navorsing oor geestesgesondheid en middelmisbruik het uitgeloop op die ontwikkeling van ’n program wat ontwerp is om volwassenes sowel as leerders te ondersteun en fokus veral op die misbruik van onwettige middels in Noordwes…http://news.nwu.ac.za/af/skool-vir-tale-betreur-die-heengaan-van-taalveteraan
Skool vir Tale betreur die heengaan van taalveteraan
2020-05-27 Die personeel, studente en lede van die Suid-Afrikaanse taalgemeenskap betreur die heengaan van prof Johannes Lenake – of Oom Johan, soos hy alombekend was. Hierdie taalveteraan het op 91-jarige ouderdom steeds sy skat van kennis met studente van die…http://news.nwu.ac.za/af/sowask-vier-internasionale-maatskaplike-werk-dag
SOWASK vier Internasionale Maatskaplike Werk-dag
2019-04-08 “Ons koester menseverhoudinge en bevorder Ubuntu en diversiteit op en om ons kampus.” Dit is hoe Tracy Mkanazi, junior dosent in maatskaplike werk en voog van die Maatskaplike Werk Studentevereniging (SOWASK) op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus…http://news.nwu.ac.za/af/openbare-lesing-rig-%25C5%2589-versoek-vir-afrikanisering-eerder-dekolonisasie
Openbare lesing rig ʼn versoek vir Afrikanisering eerder as dekolonisasie
2019-06-10 “Universiteite is omskep in “kinders van die dekolonisasiestryd”. So het prof Sabelo Ndlovu-Gatsheni geargumenteer tydens ‘n onlangse openbare lesing op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark. Hierdie lesing was deel van ʼn reeks…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-op-julle-merke-gereed-registreer
NWU Vanderbijlpark: Op julle merke. Gereed. Registreer!
2018-02-01 Almal is aan die gang terwyl die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark gereedmaak om die registrasie en oriënteringsprogram (R&O-program) vir 2018 te implementeer. Die program begin op Maandag 22 Januarie, wanneer die registrasieproses…http://news.nwu.ac.za/af/groot-toekenning-vir-janneman-malan
Groot toekenning vir Janneman Malan
2022-01-27 Aanvangskolwer Janneman Malan en sy kanonkolf is deur die Internasionale Krieketraad vir sy lopie-oes aan die top van die Proteas se eendag-kolforde beloon deur as dié organisasie se Opkomende Manspeler van die Jaar 2021 aangewys te word. Dié 25-jarige…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-verbeter-onderrig-op-rangordelys
NWU verbeter in onderrig op rangordelys
2023-10-02 Times Higher Education (THE) het die Noordwes-Universiteit (NWU) in hulle jongste World University Rankings onder die topsewe plaaslike universiteite geplaas. Die graderingsagentskap het op 27 September die ranglys vir hulle 2023-siklus bekendgemaak. Die…http://education.nwu.ac.za/af/english-education/engels-vir-onderwys
Engels vir Onderwys
2020-03-31 In die Engelse vakgroep bied ons kernvakke sowel as keusevakke aan. Ons fokus is om studente toe te rus om die realiteite van taalonderrig in die veeltalige klaskamers in Suid-Afrika te hanteer, asook om die uitdagings van onderwys oorsee te hanteer.…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/kommunikasie