Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/james-small-se-groot-impak
James Small se groot impak
2023-02-24 Hy het sy hart op sy mou gedra. Vreesloos. ’n Kort humeur. Emosioneel. Stoute derduiwel. Pierewaaier. Kapokhaan van formaat. Hy was berug. Joernaliste het sy manewales soos soetkoek opgeëet en dié begaafde vleuel het dit met oorgawe opgedis. James Terence…http://news.nwu.ac.za/af/wat-n-inspirasie
Wat ʼn inspirasie!
2020-12-09 Dr. Marli Dercksen is onlangs deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge met ʼn spesiale Inspirasievrou-toekenning vir haar werk in metaboliese siektes vereer. Kom vind saam meer uit oor dié merkwaardige vrou. Vertel ons bietjie wanneer jy…http://news.nwu.ac.za/af/kyk-waar-jy-loop-studentepedometeruitdaging
Kyk waar jy loop: studentepedometeruitdaging!
2019-08-06 Die tweeweek-uitdaging om meer aktief te wees, is aan die gang, en met die lente net ’n paar weke weg, is alle lede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampusgemeenskap in Vanderbijlpark gereed om aan die Studentepedometeruitdaging deel te neem. Die…http://news.nwu.ac.za/af/onder-19-wereldbekervuurwerke-gee-vrouekrieket-n-hupstoot
Onder-19-wêreldbekervuurwerke gee vrouekrieket ’n hupstoot
2023-01-31 Hoe lank sal krieket nog as die “Gentleman’s Game” bekendstaan, of is daardie bynaam reeds iets van die verlede? Vrouekrieket het hand oor hand toegeneem en hierdie tendens het in 2023 voortgegaan met die IKK se Onder-19 Krieket Wêreldbeker vir Vroue. Die…http://news.nwu.ac.za/af/bestuursrekenmeesterskap-studente-blink-wereldwye-assessering-uit
Bestuursrekenmeesterskap-studente blink in wêreldwye assessering uit
2023-02-01 Studente van die Skool vir Rekeningkundige Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens getoon waarom die skool sowel as sy studente so hoog aangeskryf word toe hulle ’n verstommende 85%-slaagsyfer in die bestuursgevallestudie-eksamen van die…http://news.nwu.ac.za/af/beter-groeisyfers-toon-veerkragtigheid-maar-ongestadigdheid-bly
Beter groeisyfers toon veerkragtigheid, maar ongestadigdheid bly
2023-09-06 Die beter-as-verwagte groei van 0,6% in die bruto binnelandse produk (BBP) in die tweede kwartaal van 2023 is welkome nuus, aangesien dit sy styging vir ’n tweede agtereenvolgende tydperk verhoog het. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/joernaliste-maak-nwu-media-lewendig
Joernaliste maak NWU-media lewendig
2024-05-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) was nog altyd bekend as ’n bron van uitmuntende joernaliste, en dit was weer eens duidelik tydens die onlangse Nasionale Persklub/Noordwes-Universiteit se Nuusmaker en Joernalis van die Jaar-toekennings. Joernalistiek speel…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/verwelkomingsboodskap
Verwelkomingsboodskap
2022-09-05 Welkom by ‘n plek van besinning. Welkom by die Skool vir Filosofie, wat op die Potchefstroom-kampus graag ‘n “plek van besinning” wil wees. Onlangs het ‘n voornemende student ‘n klompie belangrike vrae oor die Filosofie en Etiek gevra en die Skool vir…http://news.nwu.ac.za/af/phd-gegradueerde-ondersoek-hoe-nigeriese-tersi%25C3%25AAre-leerders-engels-onder-die-knie-kry
PhD-gegradueerde ondersoek hoe Nigeriese tersiêre leerders Engels onder die knie kry
2017-06-14 ’n Trotse Remilkun Iyabo Adeyemi het onlangs haar PhD in Engels tydens die onlangse herfsgradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark ontvang. Die Nigeries-gebore Adeyemi wat onder die wakende oog van haar studieleier,…http://news.nwu.ac.za/af/natanya-baan-die-weg-vir-entrepreneursuitnemendheid
Natanya baan die weg vir entrepreneursuitnemendheid
2018-04-18 Natanya Meyer is op ’n sending: om die weg te baan vir entrepreneurs van oraloor, hetsy dit deur onderrig, navorsing of mentorskap is, of in een van haar eie nuwe ondernemings. As dosent in entrepreneurskap op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in…http://news.nwu.ac.za/af/bloedparasiete-kom-al-hoe-meer-afrika-wildehonde-voor
Bloedparasiete kom al hoe meer by Afrika-wildehonde voor
2022-02-22 Volgens dr Edward Netherlands en sy kollegas van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is daar onlangs aangetoon dat bloedparasiete algemeen by die Afrika-wildehondbevolkings voorkom. Hulle studie oor…http://news.nwu.ac.za/af/rne-begroting-moet-maatreels-ondersteun-wat-groei-bevorder
RNE Begroting moet maatreëls ondersteun wat groei bevorder
2025-03-05 Die groeisyfers van die bruto binnelandse produk vir die vierde kwartaal wat op 4 Maart bekend gemaak is, is positief, maar die matige herstel van die BBP in Kwartaal 4 van 2024 bevestig weer eens dat die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) reg was om baie…http://news.nwu.ac.za/af/kriptogeldeenhede-n-suksesverhaal
Kriptogeldeenhede: ’n suksesverhaal?
2021-05-27 Dit wil voorkom of die wêreld van bitcoin hier is om te bly, ten spyte van talle voorspellings dat dit enige oomblik in duie gaan stort. Elon Musk het oor die naweek beweer dat met ’n keuse tussen kriptogeldeenhede en fiatgeldeenhede soos die dollar, euro…http://news.nwu.ac.za/af/jaarlikse-savah-konferensie-uitgestel-na-2021
Jaarlikse SAVAH-konferensie uitgestel na 2021
2020-06-23 In die lig van die Covid-19-uitbraak het die Raad van die Suid-Afrikaanse Geskiedkundiges van die Visuele Kunste (South African Visual Arts Historians, SAVAH), onder leiding van sy president, dr Alison Kearney, aangekondig dat die 35ste jaarlikse…http://news.nwu.ac.za/af/musiekstudente-vertrek-op-uitruilprogram-na-swede
Musiekstudente vertrek op uitruilprogram na Swede
2022-09-28 Vier musiekstudente van die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs op ’n vyf maande lange studiereis na Stockholm in Swede vertrek. Dit is deel van die Linnaeus-Palme-uitruilprogram wat deur die Sweedse internasionale ontwikkelingsamewerkingsagentskap (…http://news.nwu.ac.za/af/qs-plaas-die-nwu-onder-die-topagt-universiteite-suid-afrika
QS plaas die NWU onder die topagt universiteite in Suid-Afrika
2025-06-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is besig om homself te vestig as ’n wêreldwye betrokke, innoverende universiteit wat verbind is tot uitnemendheid en relevansie in die samelewing. Belangrike voorbeelde van hoe die strategiese prioriteite van die NWU…http://news.nwu.ac.za/af/etiese-leierskap-vir-die-nuwe-werksomgewing
Etiese leierskap vir die nuwe werksomgewing
2023-02-01 Een van die grootste uitdagings vir leiers in die huidige toenemend aanlyn besigheidswêreld is hoe om hulle werk as bestuurders uit te voer. In die verlede was dit vir leiers makliker om ’n kultuur van vertroue en integriteit te bevorder, omdat hulle geweet…http://news.nwu.ac.za/af/indrukwekkende-beelde-toe-nwu-se-sonteleskoop-die-bron-van-poolligte-mei-vasvang
Indrukwekkende beelde toe NWU se sonteleskoop die bron van poolligte in Mei vasvang
2024-07-31 Die skouspelagtige poollig, ook bekend as die Suiderlig, wat op 10 en 11 Mei waargeneem is toe ’n sonstorm ’n invloed op die Aarde gehad het, is regoor die suidelike halfrond waargeneem – insluitend in Suider-Afrika op plekke soos Gansbaai asook in Namibië…http://news.nwu.ac.za/af/biblioteekdirekteur-deel-haar-it-kundigheid-op-internasionale-gebied
Biblioteekdirekteur deel haar IT-kundigheid op internasionale gebied
2024-02-27 ’n Nuwe geslag feitegefassineerde verbruikers en vinnige tegnologiese ontwikkelings, veral op die gebied van kunsmatige intelligensie (KI), het dit vir biblioteke noodsaaklik gemaak om saam te werk om hulle oorlewing te verseker. Samewerking tussen…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-beloon-sy-buitengewone-presteerders