Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/sol-stel-wiskunde-en-statistieksentrum-vanderbijlpark-bekend
SOL stel Wiskunde- en Statistieksentrum in Vanderbijlpark bekend
2019-09-10 Erken dit nou maar. Niemand hou daarvan om te erken dat vakke soos wiskunde, statistiek en programmering hulle slapelose nagte besorg nie. En erger nog, die vra van hulp kan ook nogal skrikwekkend wees. Hierdie hoofpyne is egter iets van die verlede…http://news.nwu.ac.za/af/topdienstoekenning-vir-nwu-sterrekundige
Topdienstoekenning vir NWU-sterrekundige
2022-02-21 Die Royal Astronomical Society (RAS) van die Verenigde Koninkryk het sy 2022-dienstoekenning vir astronomie aan prof Don Kurtz toegeken. Die RAS sê in ’n verklaring: “Prof Donald Kurtz het ’n lewenslange toewyding aan openbare uitreikprogramme met ’n…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-erkenning-vir-kampusregistrateur
Internasionale erkenning vir kampusregistrateur
2022-08-19 Daar is seker geen beter manier om ’n luisterryke loopbaan wat oor meer as drie dekades strek, te vier as om internasionaal vir jou professionele impak erken te word nie. Vir Neels Vermeulen, waarnemende kampusregistrateur van die Vanderbijlparkkampus…http://news.nwu.ac.za/af/munisipaliteite-moet-die-belangrikheid-van-vullissmouse-erken
Munisipaliteite moet die belangrikheid van vullissmouse erken
2022-10-28 Meer as 100 000 mense in Suid-Afrika begin om die vullissmoussektor as bron van werk te gebruik. Dit is volgens Nonhlanhla Ngcobo, ’n PhD-student en navorser by die Suid-Afrikaanse navorsingsleerstoel in stede, die reg en omgewingsvolhoubaarheid (Cities, Law…http://news.nwu.ac.za/af/projek-ondersoek-hoe-om-winsgewendheid-van-inheemsetaalmedia-te-bevorder
Projek ondersoek hoe om winsgewendheid van inheemsetaalmedia te bevorder
2022-04-06 Die navorsingsnisarea Inheemsetaalmedia in Afrika (ILMA) by die Noordwes-Universiteit (NWU) is besig met ’n driejaar-navorsingsprojek om Suid-Afrika se sukkelende inheemsetaalmedia te help. Die afgelope paar jaar was daar baie groot sluitings en…http://news.nwu.ac.za/af/baie-kleure-een-doelwit-hardloop-met-passie-vir-genderbewustheid
Baie kleure, een doelwit: hardloop met passie vir genderbewustheid
2024-03-06 Op Woensdag 6 September het die Fanie du Toit Sportterrein personeel en studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) verwelkom by die run-with-colour-fun-geleentheid wat gesamentlik deur die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, die Skool vir Menslike…http://news.nwu.ac.za/af/uitvoerende-dekaan-gaan-waarnemende-regter-die-hoe-hof-wees
Uitvoerende dekaan gaan waarnemende regter in die Hoë Hof wees
2024-06-21 Om as regter aangestel te word, is die toppunt van prestasie vir enige regskundige, en die hoogste erkenning van ’n persoon se vermoë en verbintenis tot geregtigheid. Om as regter in die hoër howe van die land te dien, is ’n gesogte eer wat deur die…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/politieke-studie-en-internasionale-betrekkinge
Politieke Studie en Internasionale Betrekkinge
2020-07-02 Politieke Studie fokus op sake wat verband hou met mag en gesag in die staat en die regering, maar ook in die breër samelewing. As studente van politiek fokus ons op “die spel wat mense speel” om wetend en onwetend politieke agendas na te…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/baccalaureus-sosiale-wetenskappe
Baccalaureus in Sosiale Wetenskappe
2024-05-06 Die Baccalaureus Societatis Scientiae-programme (BSocSc-programme) kombineer dissiplines en kursusse om aan die student ’n bepaalde kennis- en vaardigheidsbasis te verskaf. Hierdie graad in Sosiale Wetenskappe maak ’n aantreklike reeks loopbaanopsies…http://news.nwu.ac.za/af/belangrikste-teikens-moet-bereik-word-om-finansiele-dunkirk-te-vermy
Belangrikste teikens moet bereik word om finansiële Dunkirk te vermy
2021-02-25 “Die belangrikste ekonomiese en fiskale teikens in die Begroting moet bereik word en groeibeleide moet geïmplementeer word as Suid-Afrika nog ʼn finansiële Dunkirk later wil vermy.” Prof Raymond Parsons van die Besigheidskool aan die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/tegnologie-en-innovasiekundiges-die-nwu-deel-kennis-met-afvaardiging-uit-malawi
Tegnologie- en innovasiekundiges by die NWU deel kennis met afvaardiging uit Malawi
2022-11-04 Dit neem ’n span spesialiste om te verseker dat die goeie idees, baanbrekerinnovasies en indrukwekkende intellektuele eiendom van die Noordwes-Universiteit (NWU) in ’n toenemend mededingende omgewing aan die voorpunt bly. Ter erkenning van die kundigheid…http://news.nwu.ac.za/af/pers-dui-uitnemendheid-herinnerings-en-bo-alles-hoop-aan
Pers dui uitnemendheid, herinnerings en, bo alles, hoop aan
2021-12-08 Gedurende die maand Desember gaan die drie hoofhekke van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampusse in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark as simboliese gebaar van deursettingsvermoë tydens die Covid-19-pandemie pers verlig word. Die ligte sal op…http://humanities.nwu.ac.za/af/ctext/autshumato
Autshumato
2021-11-08 Autshumato Autshumato is ʼn projek wat deur die Departement van Kuns en Kultuur geborg word om oopbronvertaalsagteware te ontwikkel, vry te stel en te ondersteun om groter toegang tot inligting vir elke Suid-Afrikaner te verskaf…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/tuis
Tuis
2026-03-19 Filosofie is die studie van grondliggende probleme oor kennis, waarheid, waardes, bestaan, werklikheid, denke, rede en die sin van die lewe. Die term filosofie beteken letterlik liefde (philia) van wysheid (sophia). Diegene wat ʼn beter begrip wil…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/zoology/paddas-van-suid-afrika
Paddas van Suid-Afrika
2016-09-19 Paddas van Suid-Afrika ʼn “App” ontwerp deur Prof Louis du Preez en Vincent Carruthers Met die hulp van medeskrywer Vincent Carruthers en “Penguin Random House” het Prof Louis du Preez vanaf Dierkunde ʼn eerste van sy…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/cross-connect-community-outreach-ccco
Cross Connect Community Outreach (CCCO)
2021-08-04 Die CCCO-uitreikprogram is reeds goed gevestig op die Wes-Rand, en ondersteun gesinne en stig kleuterskole en ander ondersteuningstrukture. Hulle brei vinnig uit en benodig 'n vaardige span om projekte te bestuur en tegniese ondersteuning te…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-het-sy-kapasiteit-bereik-geen-instapstudente-toegelaat-tydens-die-registrasie-van
NWU het sy kapasiteit bereik – geen instapstudente toegelaat tydens die registrasie van eerstejaarstudente nie
2021-02-17 Die Noordwes-Universiteit (NWU) sal nie tydens die registrasietyd vir eerstejaarstudente in 2021 persone wat nie vir toelating gekwalifiseer het nie, nie ’n aanbod om te studeer ontvang het nie, of dié wat laat aansoek gedoen het, toelaat om sy kampusse…http://news.nwu.ac.za/af/multimiljoenrand-opgradering-vir-kampus-vanderbijlpark
Multimiljoenrand opgradering vir kampus in Vanderbijlpark
2019-09-06 Nog 250 beddens en 1 150 bykomende sitplekke in lesingsale is maar net ’n paar van die voordele van die belegging van R200 miljoen in projekte vir infrastruktuurontwikkeling op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark. ’n Aantal nuwe…http://news.nwu.ac.za/af/rektor-beloon-wenners-van-eerstejaarskarnaval
Rektor beloon wenners van eerstejaarskarnaval
2017-04-03 Die wenners loop met die louere weg – in hierdie geval was dit die Faranani-afkampuskoshuis van die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU). Prof Linda du Plessis, waarnemende kampusrektor, het aan hierdie wenners van die 2017-weergawe van…http://news.nwu.ac.za/af/qs-world-university-rankings-sluit-nwu-twee-vakgebiede