Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/uarm-verwelkom-nuwe-buitengewone-professor
UARM verwelkom nuwe buitengewone professor
2018-11-20 Die Sentrum vir Toegepaste Risikobestuur (UARM) gaan die Nederlandse navorsingspionier prof Gert Jan Hofstede as ’n buitengewone professor in sy midde verwelkom. Prof Hofstede sal op 19 November 2018 sy prestigelesing by die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/geexpo-2018-begogel-jou-sinne-en-leef-jou-wetenskapfantasie%25C3%25AB-uit
GeeXpo 2018: begogel jou sinne en leef jou wetenskapfantasieë uit
2018-10-19 Droom jy van ’n loopbaan in wetenskap en tegnologie? Indien wel, is die GeeXpo 2018 net vir jou! Teken Saterdag 13 Oktober in jou dagboek aan en maak seker dat jy aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se grootste jaarlikse wetenskap- en inligtingstegnologie-…http://news.nwu.ac.za/af/pasop-vir-besmette-vleis-wat-op-straat-verkoop-word
Pasop vir besmette vleis wat op straat verkoop word
2021-08-12 Die groot verskeidenheid bakteriële spesies wat aangetref word in voorbereide vleis wat op Johannesburg se strate verkoop word, is ’n aanduiding dat verbruikers van hierdie vleis gevaar loop om voedselvergiftiging op te doen. Dit is volgens die bevindings…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-huisves-grootste-spar-netbalkampioenskap-ooit
NWU huisves grootste Spar Netbalkampioenskap ooit
2022-08-25 Eenduisendagthonderd deelnemers en beamptes. Ses-en-negentig spanne. Een Noordwes-Universiteit (NWU) wat die grootste Spar Netbalkampioenskap ooit aanbied. Die Fanie du Toit Sportterrein het van 8 tot 13 Augustus behoorlik uit sy nate gebars met…http://news.nwu.ac.za/af/leenkoste-gaan-waarskynlik-aanhou-styg
Leenkoste gaan waarskynlik aanhou styg
2022-07-22 Dit was onvermydelik dat ’n verdere styging in leenkoste vir besighede en verbruikers geïmplementeer moes word. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), wys daarop dat die Monetêre Beleidskomitee (MBK) op 21…http://news.nwu.ac.za/af/korrekte-oordeel-beperk-die-tempo-van-rentekoersverhoging
Korrekte oordeel beperk die tempo van rentekoersverhoging
2023-01-27 “Soos te wagte het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) voortgegaan met sy siklus van rentekoersverhogings, met ’n styging van 25 basispunte (bsp) in plaas van die hoër opsie van 50 bsp wat ook wyd bepleit is.”…http://news.nwu.ac.za/af/forum-ondersoek-uitdagings-kortleerprogramme
Forum ondersoek uitdagings in kortleerprogramme
2024-12-05 Kortleerprogramme oorbrug die gaping tussen tradisionele onderrig en die eise van die moderne arbeidsmag, en kweek ’n omgewing van aanpasbaarheid, innovasie en lewenslange leer. Die direkteur van die Eenheid vir Voortgesette Opleiding (EVO) aan die…http://news.nwu.ac.za/af/vier-nwu-uitnemendheid-nomineer-uitstaande-alumni-vir-gesogte-toekenning
Vier NWU-uitnemendheid – nomineer uitstaande alumni vir gesogte toekenning
2025-07-02 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is steeds besonder trots op die merkwaardige prestasies van alumni wat aktief ’n impakvolle en waardevolle bydrae op alle gebiede van die samelewing maak – plaaslik sowel as internasionaal. Weet jy van ’n NWU-gegradueerde…http://news.nwu.ac.za/af/prof-ian-rothman-tot-die-akademie-vir-wetenskap-van-suid-afrika-assaf-verkies
Prof Ian Rothman tot die Akademie vir Wetenskap van Suid-Afrika (ASSAf) verkies
2023-12-01 Hy is bekend vir sy omvattende kundigheid en talle navorsingsuitsette. Nou bevind prof Ian Rothman, direkteur van die Optentia-navorsingseenheid aan die Noordwes-Universiteit (NWU), hom weer eens in gesiene geselskap ná sy verkiesing as ’n lid van die…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-graderings-bevestig-die-nwu-se-gehaltevakke-weer-eens
Jongste graderings bevestig die NWU se gehaltevakke weer eens
2021-09-16 Is jy ’n gesondheidskundige of sielkundige, of wil jy graag hierdie vakke bestudeer? Dit is bevestig. Die Noordwes-Universiteit (NWU) is net die regte plek om te wees vir ’n gehalte-opvoeding in hierdie velde. Soos vorige graderings hierdie jaar, gee…http://news.nwu.ac.za/af/regsprofessor-verbeter-vorige-nns-gradering-van-n-c-na-n-uitmuntende-b
Regsprofessor verbeter vorige NNS-gradering van ’n C na ’n uitmuntende B
2022-05-23 Prof Christa Rautenbach se harde werk oor regspluralisme en kulturele diversiteit het uiteindelik vrugte afgewerp toe sy in die hoogs kompeterende graderingsproses van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) ’n B-gradering ontvang het. Een van haar…http://news.nwu.ac.za/af/seminaar-ondersoek-sosiopolitieke-dinamiek
Seminaar ondersoek sosiopolitieke dinamiek
2025-03-04 Die Skool vir Owerheidstudies aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs ’n insiggewende bespreking oor die dinamiek van stedelike konflik in Suid-Afrika gehad, waar die konflikoplossingskundige Andre Vlok opgetree het. Dr Seshupo Mosala, ’n dosent by…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-student-help-om-n-verkiesing-te-verseker-wat-regverdig-en-glad-verloop
NWU-student help om ’n verkiesing te verseker wat regverdig en glad verloop
2024-06-06 Die 2024- nasionale verkiesing is beskou as ’n keerpunt vir Suid-Afrika, met die algemene publiek wat hoop vir ’n nuwe politieke landskap wat die langdurige ekonomiese uitdagings in die land sal hanteer. Gedryf deur ’n begeerte na verandering het Khotso Pitso…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-klits-spiesgooi-room
NWU klits spiesgooi-room
2021-07-13 Dit is ʼn bekende gesig daar waar die Mooirivier om die Fanie du Toit-sportterrein kronkel. Net onder die Hoëprestasieinstituut is daar sowat 100 m wat as ʼn gevaarvliegsone vir ons geveerde vriende moet dien. Spiese vlieg hier. ʼn Ander konstante hier…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/setswana
Setswana
2021-11-08 Beskikbaar op die Mahikeng- en Potchefstroomkampus Setswana is ’n inheemse Afrikataal wat aan die Sotho-taalgroep van die Sintu-taalfamilie behoort. Dit is ook die taal wat die Batswana praat. Dit is ’n groep stamme van Sintu-…http://news.nwu.ac.za/af/prestige-en-prag-waar-die-nwu-sy-20-jarige-verjaardag-vier
Prestige en prag waar die NWU sy 20-jarige verjaardag vier
2024-07-31 Dit was ’n gebeurtenis om te onthou toe hooggeplaastes en gaste by die Noordwes-Universiteit (NWU) byeengekom het om twee dekades van sukses te vier. Die universiteit het nie net aandag geskenk aan die talle mylpale en prestasies sedert sy stigting nie, maar…http://education.nwu.ac.za/af/afrikaans-education/afrikaans-vir-onderwys
Afrikaans vir Onderwys
2020-03-31 Afrikaans is een van die jongste tale in die wêreld en het (soos Hindi, Moderne Hebreeus en Indonesies) eers gedurende die 20ste eeu ten volle ’n gestandaardiseerde taal geword. Om hierdie rede is daar wêreldwyd belangstelling in Afrikaans.…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-neem-die-voortou-om-jong-vroulike-studente-te-bemagtig
Fakulteit neem die voortou om jong vroulike studente te bemagtig
2018-10-12 Wyle Kofi Annan het gesê dat die bemagtiging van vroue die doeltreffendste instrument is om enige nasie te ontwikkel. Met hierdie stelling in gedagte is die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Opvoedkunde in Vanderbijlpark hard aan die werk om te…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-boek-ondersoek-die-verskuilde-wereld-van-waterparasiete
Nuwe boek ondersoek die verskuilde wêreld van waterparasiete
2025-06-04 ’n Beduidende bydrae tot omgewingswetenskap is op Vrydag 16 Mei gemaak toe ’n nuwe boek, Aquatic Parasitology – Ecological and Environmental Concepts and Implications of Marine and Freshwater Parasites, vrygestel is. Prof Nico Smit van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/groot-eer-vir-ontluikende-navorser