Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-welkom-eerstejaars
NWU Vanderbijlpark: Welkom Eerstejaars!
2018-02-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs meer as 1 500 nuwe eerstejaars in hulle midde verwelkom. Op Saterdag 3 Februarie is die nuwe groep eerstejaarstudente en hulle ouers tydens die 2018 Verwelkomingsdag amptelik by die…http://news.nwu.ac.za/af/ewp-verander-die-gesig-van-entrepreneurskap-suid-afrika
EWP: Verander die gesig van entrepreneurskap in Suid-Afrika
2018-10-19 Dit is ’n bewese feit dat belegging in vroulike entrepreneurs tot werkskepping, nuwe inkomstebronne en innoverende bydraes tot die gemeenskap lei. Voorbeelde hiervan – soos dit tydens die 2018-weergawe van die Ondernemende Vroue-program (EWP) ontwikkel…http://news.nwu.ac.za/af/beter-inflasiesyfers-bring-geleidelik-laer-rentekoerse-teweeg
Beter inflasiesyfers bring geleidelik laer rentekoerse teweeg
2025-01-31 Die beter nuus op die inflasiefront is stadigaan besig om tot laer rentekoerse te lei, en om sodoende leenkoste vir sakeondernemings en verbruikers te verminder. Die Monetêre Beleidskomitee (MBK) het weer eens by sy jongste vergadering – met ’n stemming van…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-ekonometriekundige-gaan-hoofrede-lewer-sosiale-wetenskappe-konferensie
Internasionale ekonometriekundige gaan hoofrede lewer by Sosiale Wetenskappe-konferensie
2017-03-08 Die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus (NWU Vaal) vat hande met die Sosiale Wetenskappe-navorsingsvereniging in Turkye om later vanjaar die 8ste Internasionale Konferensie oor Sosiale Wetenskappe (ICSS) aan te bied. Die konferensie sal van 23-25…http://news.nwu.ac.za/af/grade-moet-m%25C3%25A9%25C3%25A9r-wees-blote-lisensies-vir-hoop
Grade moet méér wees as blote lisensies vir hoop
2019-08-28 Michelle Groenewald is ’n akademikus op ’n missie om ’n impak te maak. As dosent in ekonomie aan die Noordwes-Universiteit (NWU) glo sy daarin dat kurrikulumhervorming ’n leierskapsprioriteit vir alle rolspelers in hoër onderwys moet wees. Tydens die…http://news.nwu.ac.za/af/kip2019-vier-internasionale-interdissiplin%25C3%25AAre-samewerking
KIP2019 vier internasionale interdissiplinêre samewerking
2019-10-25 In ooreenstemming met die Noordwes-Universiteit (NWU) se droom om ’n internasionaal-erkende universiteit te wees wat bekend is vir betrokke wetenskapsbeoefening, maatskaplike responsiwiteit en ’n sorgsaamheidsetiek, het die Optentia-navorsingsfokusarea…http://news.nwu.ac.za/af/wetenskap-laat-jou-vlieg
Wetenskap laat jou vlieg!
2021-09-10 Wetenskap is verskriklik verslawend. Dit gee vir ’n mens ’n kykie op wonders waaraan jy in jou wildste drome nie kon dink nie. Godfrey Mosotho weet dit beter as die meeste mense en hy hou nie hierdie geheim vir homself nie. Mosotho bedryf ’n eksperiment…http://news.nwu.ac.za/af/driekuns-vir-nicosmiti-met-n-derde-lewende-spesie-wat-sy-naam-dra
Driekuns vir “nicosmiti” met ’n derde lewende spesie wat sy naam dra
2022-11-03 In William Shakespeare se toneelstuk Romeo en Juliet vra Juliet die eeue oue vraag: “What’s in a name?” In die geval van die Noordwes-Universiteit (NWU) se navorser prof Nico Smit is die antwoord duidelik – sy naam is sinoniem met kundige bydraes op die…http://news.nwu.ac.za/af/attached-soil-nwu-beleef-n-fulbright-vakkundige-se-aangrypende-uitstalling
“Attached to the Soil” ― NWU beleef ’n Fulbright-vakkundige se aangrypende uitstalling
2022-08-15 ’n Uitstalling wat die hoop en drome saamvat van Suid-Afrikaners wat sedert 1994 in ’n demokratiese land woon, is tans op toer na ses van Suid-Afrika se universiteitskampusse. Lede van die bestuur, personeel en studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) het…http://news.nwu.ac.za/af/dr-fortunate-wil-malaria-uitroei
Dr Fortunate wil malaria uitroei
2024-04-19 Dr Fortunate Mokoena het ’n visie. Hierdie senior lektor in biochemie by die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) wil die vasteland wat sy haar tuiste noem ’n beter en veiliger plek vir sy burgers maak. Sy hoop om dit…http://news.nwu.ac.za/af/naiden-jaarts-vlieg
Naiden Jaarts vlieg!
2023-07-24 Dit was so hittete of sy sierlike duik het veroorsaak dat sy vlerke geknip word. Hy lag nou nog half skaam wanneer hy daaraan terugdink. Dit was Maandag 27 Februarie in Potchefstroom tydens die Varsitybeker. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het op die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-fanie-roos-gaan-pga-sa-klasse-aanbied
NWU se Fanie Roos gaan PGA-SA-klasse aanbied
2020-05-25 Fanie Roos, ’n dosent in Sportbestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is baie ernstig oor gholf – op die baan asook in die lesinglokaal. Fanie het twee jaar gelede die hoofopskrifte gehaal toe hy die eerste NWU-akademikus was wat die gesogte…http://news.nwu.ac.za/af/franick-en-win%25C3%25A9-%25E2%2580%2593-vinkel-en-koljander-vang-graad
Franick en Winé – vinkel en koljander vang graad
2019-05-03 ʼn Tweeling trek altyd aandag, en so is dit ook die geval met Franick en Winé Steyn. Vyftien jaar nadat dié twee graad 1 saam aangedurf het, het die susters onlangs ook hul gradedag saam gevier tydens die herfsgradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-uiteindelik-april-hokkie-wereldbeker-aanbied
NWU gaan uiteindelik in April Hokkie Wêreldbeker aanbied
2022-03-17 Bertie Jacobs Dis nie ’n grap nie. Die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan vanaf 1 April die gasheer vir die 2022 FIH Junior Vrouehokkie Wêreldbeker op die Astroturf-velde in Potchefstroom wees. Dit is die negende keer dat die gebeurtenis aangebied word,…http://news.nwu.ac.za/af/beleide-wat-groei-aanmoedig-moet-dringend-geimplementeer-word
Beleide wat groei aanmoedig, moet dringend geïmplementeer word
2023-10-18 In sy kommentaar op die jongste monetêrebeleidsoorsig van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) sê prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, dat dit nou dringender as ooit is om beleide en projekte te implementeer…http://news.nwu.ac.za/af/duisende-word-die-nwu-se-uitreiksentrums-ingeent
Duisende word by die NWU se uitreiksentrums ingeënt
2021-07-20 Die Covid-19-inentingsveldtog in Suid-Afrika het ’n hupstoot gekry met duisende lede van die publiek, insluitende personeellede van die Noordwes-Universiteit (NWU), hulle gades en lewensmaats, wat die afgelope naweek (16 tot 18 Julie) hulle inentings ontvang…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-staan-gesin-n%25C3%25A1-verwoestende-brand
Fakulteit staan gesin by ná verwoestende brand
2020-06-24 Die personeel van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het hulle harte oopgemaak vir ’n gesin wat feitlik al hulle besittings in ’n verwoestende huisbrand in Mahikeng verloor het. Die brand, wat in die laaste…http://news.nwu.ac.za/af/ilze-volg-haar-sportdroom-voluit
Ilze volg haar sportdroom voluit
2020-07-08 Ilze du Plessis glo dat jou ingesteldheid bepaal of jou lewenspad met dorings of met roosblare besaai sal word. En kyk jy na die rits prestasies wat dié 18-jarige eerstejaarstudent aan die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) al op die…http://news.nwu.ac.za/af/uarm-verwelkom-nuwe-buitengewone-professor
UARM verwelkom nuwe buitengewone professor
2018-11-20 Die Sentrum vir Toegepaste Risikobestuur (UARM) gaan die Nederlandse navorsingspionier prof Gert Jan Hofstede as ’n buitengewone professor in sy midde verwelkom. Prof Hofstede sal op 19 November 2018 sy prestigelesing by die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/geexpo-2018-begogel-jou-sinne-en-leef-jou-wetenskapfantasie%25C3%25AB-uit