Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskapsuitreiking-2017-%25E2%2580%2593-eerstejaarstudente-gee-hulle-tyd-en-harte
Gemeenskapsuitreiking 2017 – eerstejaarstudente gee hulle tyd en harte
2022-08-19 Vir sommige mense is vrywilligerwerk en gemeenskapsdiens ’n opsionele ekstra – iets wat jy doen wanneer jy tyd en bykomende hulpbronne tot jou beskikking het. Dit is nie die geval op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit nie. Verbeel jou…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vaal-se-btmg-%25E2%2580%2593-%25E2%2580%2599n-vergelyking-wat-sin-maak
NWU Vaal se BTMG – ’n vergelyking wat sin maak!
2022-08-19 Dit is hierdie jaar die vierde jaar wat die baie geslaagde leerprogram, Oorbrug die Wiskunde-gaping, aangebied word. Dit word deur die Fakulteit Ekonomiese Wetenskappe en Inligtingstegnologie aan die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-opgewonde-oor-eerste-vk-wetenskapdag
NWU opgewonde oor eerste VK-wetenskapdag
2023-07-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) maak gereed om op 31 Julie 2023 die eerste Visekanselierswetenskapdag (VK-wetenskapdag) by Mabeskraal naby Rustenburg in die Moses Kotane Munisipaliteit aan te bied. Volgens die NWU se hoof en visekanselier, prof Bismark…http://education.nwu.ac.za/af/education/kwaliteitsversekering
Kwaliteitsversekering
2020-03-31 Kwaliteitsversekering Ter ondersteuning van die visie van die NWU, naamlik om ʼn toonaangewende universiteit in Afrika te wees, gedryf deur die strewe na kennis en innovasie, volg die Fakulteit Opvoedkunde die kwaliteitsbeleid van die Universiteit. Di…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/ontwikkelingskommunikasie
Ontwikkelingskommunikasie
2020-05-18 [accordion collapsed] Wat doen 'n ontwikkelingskommunikasiepraktisyn? Ontwikkelingskommunikasie verwys na bemagtiging en ontwikkeling, meestal in ’n gemeenskapskonteks. ’n Kommunikasiepraktisyn wat in…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-voetspoor-brei-uit-na-maleisi%25C3%25AB
NWU se voetspoor brei uit na Maleisië
2019-04-05 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het onlangs die eerste internasionale konferensie oor Bestuur- en Ontwikkelingsekonomie, in samewerking met die Universiteit van Kuala Lumpur (UniKL), aangebied. Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-salueer-belangrike-vennote-van-samewerking
NWU salueer as belangrike vennote van samewerking
2019-10-03 Die afdeling Studentewerwing aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs ‘n dankiesê-geleentheid gehou vir skoolhoofde van die Vanderbijlparkstreek. Die doel van die geleentheid was om die skoolhoofde van strategies…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-deur-na-varsity-netbal-finaal
Eagles deur na Varsity Netbal-finaal
2022-10-12 Hulle was slaggereed! Hulle het ons egter ook laat naels kou. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het op Maandag 10 Oktober die verdedigende kampioene, Kovsies, ore aangesit om na die 2022 Varsity Netbal-finaal deur te dring. Die Eagles moes…http://news.nwu.ac.za/af/16-dae-van-aktivisme-gbv-behoort-iets-van-die-verlede-te-wees
16 Dae van Aktivisme: GBV behoort iets van die verlede te wees
2022-12-07 Ons as Suid-Afrikaners het vanaf 25 November tot 10 Desember hande gevat met die res van die wêreld om aan die Verenigde Nasies se veldtog van 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders deel te neem. Die veldtog, wat jaarliks gehou word, het…http://news.nwu.ac.za/af/oortuigende-oorwinning-bring-young-guns-na-die-semifinaal
Oortuigende oorwinning bring Young Guns na die semifinaal
2024-04-12 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Young Guns (YG) het op Maandag 8 April 2024 tot binne-in die semifinaal van die FNB Young Guns 2024 gestorm ná ’n vernietigende oorwinning van 41-14 oor die UWK YG in Bellville. Ná ’n opwindende eerste helfte het die NWU…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-vlieg-steeds-hoog-die-varsitybeker
Eagles vlieg steeds hoog in die Varsitybeker
2023-11-02 Hulle het maar net daardie iets, nie waar nie? Die agterlyn glip seepglad deur hulle teenstanders terwyl die voorspelers soos ’n trop woedende buffels almal uit hulle pad loop. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het op Maandag 20 Januarie vyf drieë…http://news.nwu.ac.za/af/rne-kabinet-moet-die-ekonomiese-agenda-uitstippel-om-groter-beleidsekerheid-te-verseker
RNE-kabinet moet die ekonomiese agenda uitstippel om groter beleidsekerheid te verseker
2024-07-01 Die langverwagte aankondiging deur president Cyril Ramaphosa van die nuwe kabinet van die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) is oor die algemeen goed vir besigheid en beleggersvertroue. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die NWU Besigheidskool, sê die…http://news.nwu.ac.za/af/msc-ingenieurswese-student-aanmerking-vir-top-wereldwye-toekenning
MSc Ingenieurswese-student in aanmerking vir top- wêreldwye toekenning
2023-02-13 Leané Naudé, ’n MSc-student in Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit (NWU), pak in Mei haar tasse vir Amsterdam om Suid-Afrika by die finale rondte van die wêreldwye Blue Sky- wetenskapkompetisie te verteenwoordig. Sy het hierdie eer verdien deur…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/laboratorium-vir-elekronmikroskopie/oor-ons
Oor Ons
2020-01-28 Welkom by die Laboratorium vir Elektronmikroskopie Die Laboratorium vir elektronmikroskopie (LEM) ressorteer onder die CHV (Chemiese Hulpbronveredeling) in die Fakulteit Natuurwetenskappe. Die LEM word gehuisves op die grondvloer, Blok A…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/vliegtuigontwikkeling
Vliegtuigontwikkeling
2022-02-20 Die vliegtuigontwikkelingsgroep fokus op aërodinamiese en strukturele navorsing wat die prestasie en veiligheid van sweeftuie en ligte vliegtuie kan verbeter. Die tegnologie wat uit die navorsing verkry word, word dan direk in nuwe…http://law.nwu.ac.za/af/law/personeel
Personeel
2020-05-24 Oorsig Die akademiese personeel van enige fakulteit is dieselfde as ’n enjin vir ’n motor – hulle bepaal die gehalte van daardie fakulteit en of daardie fakulteit floreer en groei of nie. Fakulteit Regte het ’n beperkte…http://humanities.nwu.ac.za/af/understanding-and-processing-complex-settings/tuis
Tuis
2022-08-19 Verstaan en Verwerking van Taal in Komplekse Omgewings, of kortliks UPSET, is ’n navorsingsfokusarea met lede regoor die drie kampusse van die Noordwes-Universiteit. Die navorsingsentiteit ondersoek hoe mense taal in die komplekse…http://sport.nwu.ac.za/af/sokkerinstituut
Tuis
2024-06-12 NWU Sokkerinstituut – voer die pragtige spel na ’n hoër vlak! “Komende vanaf ’n nulbasis, het ons spelers binne ’n kort tydjie baie vermag,” sê Rick van Rooyen, NWU Mahikeng Sportbestuurder. “Ons glo dat sommige van ons spelers nog vir…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-betreur-die-heengaan-van-voornemende-onderwyser
NWU betreur die heengaan van voornemende onderwyser
2018-02-26 Die gemeenskap van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark betreur die heengaan van Bathabile Mohopela, ’n student in die Fakulteit Opvoedkunde. Bathabile, ’n finalejaar-Grondslagfase-student, het haar stryd teen kanker op Maandag 5…http://news.nwu.ac.za/af/elektrisiteitstariefverhoging-sal-noodgedwonge-die-koste-van-sake-ondernemings-laat-styg