Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/virtuelewerklikheidlaboratorium-oorbrug-die-gaping-tussen-sielkunde-en-tegnologie
Virtuelewerklikheidlaboratorium oorbrug die gaping tussen sielkunde en tegnologie
2024-08-27 Die soeke na uitnemendheid sonder grense deur die Noordwes-Universiteit (NWU) het so pas op 23 Augustus ’n innoverende tegnologiese hupstoot gekry met die bekendstelling van sy virtuelewerklikheid-simulasielaboratorium by die Fakulteit Gesondheidswetenskappe…http://news.nwu.ac.za/af/web-gebaseerde-platform-vir-spraaktranskripsie-om-sa-parlement-te-help
Web-gebaseerde platform vir spraaktranskripsie om SA Parlement te help
2017-03-29 Met 11 amptelike tale in Suid-Afrika gaan dit nooit ’n maklike taak wees om ’n doeltreffende dog bekostigbare manier te kry om spraak na teks te transkribeer nie. Dit gaan egter verander met behulp van die innoverende denke van navorsers wat ’n oopbron-,…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-nasionale-belange-die-veranderende-brics-landskap-sewe-toetse
Suid-Afrika se nasionale belange in die veranderende BRICS-landskap – sewe toetse
2023-08-29 “Die waterskeidings- 15de BRICS-beraad wat in Johannesburg plaasgevind het, het – tot sy krediet – verskeie lopies op die telbord gehad teen die tyd dat dit verlede week tot ’n einde gekom het.” Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (…http://news.nwu.ac.za/af/bordspeletjie-help-rekeningkundestudente-om-die-sprong-na-die-werkplek-te-maak
Bordspeletjie help rekeningkundestudente om die sprong na die werkplek te maak
2019-08-29 Nuuskierigheid stimuleer die brein, en dit maak bordspeletjies die ideale leerinstrument. Rekeningkundestudente sal dit binnekort agterkom wanneer hulle ’n nuwe bordspeletjie speel wat spesiaal vir hulle ontwerp is. Kreatiewe benaderings tot onderrig en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-akademikus-praat-oor-haar-b2-nns-gradering
NWU-akademikus praat oor haar B2-NNS-gradering
2022-12-08 Om verplig te voel om navorsing te doen en om dankbaar te wees. Dit is hierdie sentimente waaraan prof Susan Coetzee-Van Rooy, navorsingsprofessor aan die Noordwes-Universiteit (NWU), dink wanneer sy praat oor die B2-gradering wat sy van die Nasionale…http://news.nwu.ac.za/af/besigheidskool-se-mba-somerstudieskool-n-reusesukses
Besigheidskool se MBA Somerstudieskool ’n reusesukses
2023-02-08 Die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool het op Vrydag 3 Februarie sy Somerstudieskool vir MBA-studente afgesluit. In die geheel gesien, was die week ’n reusesukses, met studente wat getuig van die geweldige waarde ten opsigte van netwerking, insette…http://news.nwu.ac.za/af/beatrix-bouwman-ontmoet-pous-franciskus-n-geskiedkundige-oomblik-vir-wereldwye-diensleer
Beatrix Bouwman ontmoet Pous Franciskus – ’n geskiedkundige oomblik vir wêreldwye diensleer
2024-12-09 In ’n groot oomblik vir die NWU en wêreldwye diensleer het Beatrix “Bibi” Bouwman, direkteur vir volhoubaarheid en gemeenskapsimpak (SCI), Sy Heiligheid Pous Franciskus op 9 November 2024 tydens die V Global UNISERVITATE Symposium in die Vatikaanstad ontmoet…http://news.nwu.ac.za/af/berei-die-pad-voor-vir-suid-afrika-se-sirkulere-ekonomie
Berei die pad voor vir Suid-Afrika se sirkulêre ekonomie
2024-08-30 Die dae van die weggooi-ekonomie is iets van die verlede. Omgewingswetenskaplikes en baanbrekers soos prof Linda Godfrey van die Noordwes-Universiteit (NWU) is die dryfkrag agter die veldtog vir ’n florerende sirkulêre ekonomie. Met meer as 20 jaar wat aan…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-mctronx-aan-die-voorfront-van-dinamiese-modellering-en-beheer-van-grootskaalse-industriele
NWU se McTronX: aan die voorfront van dinamiese modellering en beheer van grootskaalse industriële stelsels
2021-05-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se McTronX-navorsingsgroep is sedert 2003 op die voorpunt van navorsing in Suid-Afrika oor dinamiese modellering en beheer van grootskaalse industriële stelsels. Die groep, wat deur prof George van Schoor gelei word, is…http://news.nwu.ac.za/af/prof-elsa-sit-haar-lewenslange-reis-voort-om-selfgerigte-leer-te-bevorder
Prof Elsa sit haar lewenslange reis voort om selfgerigte leer te bevorder
2024-12-03 Selfgerigte leer kan die leerproses aangenamer maak en studente in staat stel om die leerervaring te verpersoonlik, wat bemagtig en motiverend is. Prof Elsa Mentz, direkteur van die Navorsingseenheid vir Selfgerigte Leer van die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/groot-toekenning-bevorder-samewerkende-navorsing-die-geesteswetenskappe
Groot toekenning bevorder samewerkende navorsing in die Geesteswetenskappe
2023-06-13 Twee navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n spesiale toekenning ontvang wat hulle samewerkende navorsing nasionaal en internasionaal ’n hupstoot sal gee. Dr Yolandi Coetser en dr Laura Phillips, navorsers by die Maatskaplike Transformasie-…http://news.nwu.ac.za/af/neem-standpunt-en-praat-n-byeenkoms-teen-geslagsgebaseerde-geweld
Neem standpunt in en praat: ’n byeenkoms teen geslagsgebaseerde geweld
2024-03-06 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 13 November, in samewerking met die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO), Higher Health en die Vuselela-kollege vir Tegniese Beroepsgerigte en Beroepsgerigte Onderwys en Opleiding (TBOO-kollege), ’n…http://news.nwu.ac.za/af/aksiegebaseerde-navorsing-lei-tot-positiewe-omgewingsverandering
Aksiegebaseerde navorsing lei tot positiewe omgewingsverandering
2018-05-23 Klimaatsverandering is nie iets wat ver weg, in ander streke en met ander mense gebeur nie – dit is ’n verskynsel wat ’n impak op almal, oral het. Dit is ’n les waaraan graad 7-leerders blootgestel word deur middel van ’n navorsingsprojek waarby navorsers…http://news.nwu.ac.za/af/luister-na-die-sterre
Luister na die sterre
2021-10-28 Die ruimte is nie so stil as wat dit dalk voorkom nie, en asteroseismoloë weet dit. Asteroseismologie is ’n florerende gebied met geleenthede vir studente en jong navorsers en het ’n impak op talle ander gebiede van sterrekundige navorsing. Maar waaroor…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-water-rebelle
Suid-Afrika se water-rebelle
2022-12-08 Hulle staan saam as die water-rebelle (water mavericks) bekend: die Noordwes-Universiteit (NWU) se prof Carlos Bezuidenhout en prof Henk Bouwman het ’n magdom ervaring tussen hulle en het reeds groot erkenning vir hulle waterverwante navorsing op hulle…http://news.nwu.ac.za/af/mediumtermynbegroting-moet-die-boodskap-oor-die-tempo-van-strukturele-hervormings-versterk
Mediumtermynbegroting moet die boodskap oor die tempo van strukturele hervormings versterk
2023-10-27 “Die grondslag van die 2023 Mediumtermynbegroting-beleidsverklaring (MTBBV) op 1 November moet in die lig van die bykomende fiskale en ekonomiese uitdagings wat bestaan, realisties en gegrond wees.” Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/unesco-leerstoel-sit-sy-reis-voort-op-sy-pad-om-deure-vir-onderwys-oop-te-maak
UNESCO-leerstoel sit sy reis voort op sy pad om deure vir onderwys oop te maak
2023-07-31 ’n Sleutelagentskap van die Verenigde Nasies het sy vertroue in die Noordwes-Universiteit (NWU) getoon deur die leerstoel oor Multimodale Leer en Oop Opvoedkundige Hulpbronne vir ’n tweede termyn van vier jaar in te stel. Die Verenigde Nasies se…http://news.nwu.ac.za/af/memorandum-van-verstandhouding-onderteken-om-gesamentlike-inisiatiewe-te-bevorder
Memorandum van verstandhouding onderteken om gesamentlike inisiatiewe te bevorder
2024-03-13 Die Noordwes-Universiteit (NWU) en die Onderwys- en Opleidingsowerheid vir die Staatsdiens (PSETA) het begin met gesprekke om ’n formele samewerking aan te gaan om vaardigheidsvermoëns binne die staatdienssektor uit te bou en aan albei partye se grondwetlike…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/llb-en-verlengde-llb
LLB en Verlengde LLB
2021-02-10 [tabs] Die verskil tussen die LLB- en ander regsgrade Die verskil tussen die LLB- en ander regsgrade is dat LLB-studente gewoonlik hul hele kursus die regte bestudeer, terwyl studente op ander regsprogramme ook tyd spandeer om modules buite die…http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-management/karin-botha