Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-franco-bosman-slaan-saigr-eksamen-vir-%25C5%2589-ses
Die NWU se Franco Bosman slaan SAIGR-eksamen vir ʼn ses
2019-05-02 Die uitslae van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) se Aanvanklike Toets van Bevoegdheid (“Initial Test of Competence”, ITC-eksamen) het vir die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool vir Rekeningkundige Wetenskappe baie…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vaal-en-kfc-minikrieketfees-klein-spelertjies-groot-drome
NWU Vaal en KFC Minikrieketfees: klein spelertjies, groot drome!
2019-09-27 As dit kom by kriekettalent staan die Vanderbijlpark nie ‘n enkele tree terug nie, en is die kans goed dat die volgende AB de Villiers, JP Duminy en Kagiso Rabada uit eie geledere opgelewer sal word. Dié gewaarwording is tydens die onlangse KFC…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-beloon-vir-uitnemendheid-sedibeng-distrik-0
NWU beloon vir uitnemendheid in Sedibeng-distrik
2020-02-03 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het dit weer gedoen! Dié kampus het vir die negende agtereenvolgende jaar die Professional Management Review (PMR) se gesogte Diamond Arrow-toekenning vir uitnemendheid in hoër onderwys in die…http://news.nwu.ac.za/af/ekonoom-plaas-brandstofprysverhoging-perspektief
Ekonoom plaas brandstofprysverhoging in perspektief
2022-08-19 Vanaf 1 Februarie 2017 kos 93- en 95-oktaanpetrol 29c/ℓ meer. Dié prysstyging is deur die Departement van Energie aangekondig wat die olieprys en rand/dollar-wisselkoers as redes vir die styging gee. Tydens ’n RSG-onderhoud het die welbekende ekonoom, dr…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-trap-shimlas
Eagles trap Shimlas
2022-03-16 Die doeltreffendheid van die styl van rugby wat die Shimlas tot dusver gespeel het, is uit alle oorde geloof. Gesaghebbendes het hulle ondernemende speelstyl geprys, asook hulle bereidwilligheid om met die bal te hardloop. Hulle verlies teen Wits het ’n…http://news.nwu.ac.za/af/minister-lewer-n-realistiese-en-geloofwaardige-fiskale-boodskap-begrotingstoespraak
Minister lewer ’n realistiese en geloofwaardige fiskale boodskap in begrotingstoespraak
2022-10-27 “Teen die agtergrond van moeilike wêreld- en plaaslike ekonomiese omstandighede, het die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, vandag ’n realistiese en geloofwaardige fiskale boodskap in die mediumtermynbegroting-beleidsverklaring (MTBBV) gelewer.” In…http://news.nwu.ac.za/af/moedertale-skakel-colombia-besoek
Moedertale skakel in by Colombia-besoek
2023-12-01 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het met die Colombiaanse ambassade en die agbare ambassadeur Maria Del Rosario Mina-Rojas saamgewerk om op 27 November die kultureel verrykende gebeurtenis Mother tongue: A multilingual dialogue on building identity, dignity…http://news.nwu.ac.za/af/rne-moet-belangrike-groei-vriendelike-hervormings-versnel-om-bbp-syfers-te-verbeter
RNE moet belangrike groei-vriendelike hervormings versnel om BBP-syfers te verbeter
2024-09-04 “Ná die hersiene nul-groeivlak (0,0%) in die eerste kwartaal van 2024 is die beter nuus dat die reële bruto binnelandse produk (BBP) in Suid-Afrika in die tweede kwartaal van 2024 met ’n beskeie 0,4% gegroei het.” In sy kommentaar oor die BBP-syfers…http://news.nwu.ac.za/af/feeste-en-nog-feeste-met-nwu-wat-twee-dekades-van-uitmuntendheid-vier
Feeste en nog feeste met NWU wat twee dekades van uitmuntendheid vier
2024-03-12 Wat kry jy wanneer jy twee hoëronderwysentiteite, elkeen met sy eie missie van uitnemendheid, laat saamsmelt? Die resultaat is ’n universiteit van wêreldgehalte wat voortgaan om uit te blink, nie net onder die tersiêre-onderwysinstellings wat onder die room…http://education.nwu.ac.za/af/edu-hright/oor-ons
Oor ons
2024-11-07 Visie Die visie van Onderwys en Menseregte in Diversiteit (Edu-HRight) is om ’n internasionaal-erkende leier te wees in maatskaplik-relevante maatskaplikegeregtigheids- en menseregteverwante navorsing, asook in onderwys vir Suid-Afrika en Afrika.…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-stel-n-unieke-kortleerprogram-bekend
Die Noordwes-Universiteit stel ’n unieke kortleerprogram bekend
2021-02-03 Covid-19 het ’n aantal uitdagings vir tersiêre onderwys gebring, waarvan een van die vernaamstes is om nagraadse studente voor te berei om selfversekerde navorsers op hulle gekose studiegebied te word. Die Noordwes-Universiteit (NWU) stel hierdie jaar ’n nuwe…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-who-leerstoelprogram-ondersoek-afrika-se-handelspotensiaal
NWU-WHO-leerstoelprogram ondersoek Afrika se handelspotensiaal
2021-03-24 Sedert die Wêreldhandelsorganisasie se leerstoelprogram (WCP) binne die TRADE-navorsingsfokusarea by die Noordwes-Universiteit (NWU) ’n paar jaar gelede bekendgestel is, het Afrika ’n sleutelfokusarea vir die WCP se navorsings- en uitreikaktiwiteite gebly…http://news.nwu.ac.za/af/wereldkampioen-een-n-miljoen
Wêreldkampioen, een in ʼn miljoen
2021-03-18 Sy was slegs vyf jaar oud toe haar lewe een Saterdag in Oos-Londen onherroeplik verander het – toe daar uit tragedie ʼn kampioen verrys het. “Ek onthou dit alles so goed,” vertel die nou 23-jarige Liezel Gouws, ʼn vierdejaar-Farmasie-student op die Noordwes…http://news.nwu.ac.za/af/innoverende-navorsing-gee-aandag-aan-die-mishandeling-van-bejaardes
Innoverende navorsing gee aandag aan die mishandeling van bejaardes
2021-06-08 Mishandeling van bejaardes is ’n onderwerp in ons samelewing wat dikwels misken word. Vir een PhD-student in Maatskaplike Werk het dit nie ongemerk verbygegaan nie. Gcotyiswa Mtiya-Thimla het haar PhD in Maatskaplike Werk aan die Noordwes-Universiteit (NWU) (…http://news.nwu.ac.za/af/studente-entrepreneurs-ding-mee-vir-more-se-sukses
Studente-entrepreneurs ding mee vir môre se sukses
2024-03-06 en Vukosi Mathale Die vyfde jaarlikse Leopards Lair®-kompetisie waar studente hulle besigheidsidees voorlê, het op 1 September 2023 plaasgevind en is gesamentlik deur die TTIS, die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/die-fynere-punte-van-die-ontwikkeling-van-aanlyn-multimedia-leerplatforms
Die fynere punte van die ontwikkeling van aanlyn multimedia-leerplatforms
2023-04-28 Die sleutel tot ’n uitgebreide leerervaring met behulp van multimedia en aanlyn leerplatforms is om deelname onder Generasie Z-studente – mense wat tussen 1997 en die vroeë 2010’s gebore is – aan te moedig. Dit is een van die bevindings van ’n…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/intelligente-stelsels
Intelligente Stelsels
2024-06-23 Die doel van die navorsingsgroep is om beproefde ingenieurstegnieke, sowel as toegepaste navorsing te gebruik om intelligensie aan besigheids- en operasionele stelsels toe te voeg, wat die industrie meer aanpasbaar, doeltreffend en winsgewend maak. […http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/potchefstroom-animal-welfare-society-paws
Potchefstroom Animal Welfare Society (PAWS)
2024-01-04 Mense wat hul werk en selfs hul huise verloor, plaas baie druk op PAWS om diere te red van gesinne wat nie in staat is om na hul diere om te sien nie. Donasies is min a.g.v. die huidige ekonomiese krisis en die…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/bevolkingstudie-en-demografie
Bevolkingstudie en Demografie
2020-07-29 Gegradueerdes in Bevolkingstudie is in aanvraag in Suider-Afrika. Hulle kan moontlik werk kry by verskillende staatsdepartemente soos Statistieke Suid-Afrika, waar hulle betrokke is by die insameling, verwerking en ontleding van data vir beplanning…http://education.nwu.ac.za/af/psycho-social-education/voorgraadse-studieopsies