Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/hoe-die-pandemie-kinders-se-gesondheid-raak
Hoe die pandemie kinders se gesondheid raak
2021-04-28 Suid-Afrikaanse kinders gaan hierdie jaar twee of meer maande van skool misloop as gevolg van die staat van inperking, en dus gaan hulle geen skoolsport beoefen nie, terwyl ander fisiese aktiwiteite ook grootliks beperk is. Hierdie passiwiteit, saam met…http://news.nwu.ac.za/af/cave-%25E2%2580%2599n-digitale-veilige-hawe-vir-maatskaplike-werkers
The Cave: ’n digitale veilige hawe vir maatskaplike werkers
2020-03-19 Maatskaplike werk word oor die algemeen as ’n stresvolle beroep beskou as gevolg van die emosionele eise waaraan praktisyns onderworpe is. Een groep maatskaplike werkers wat veral kwesbaar is vir negatiewe uitkomste is dié wat in die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bied-toonaangewende-fisikakonferensie-aan
NWU bied toonaangewende fisikakonferensie aan
2021-09-02 Die konferensie van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Fisika (SAIP) speel al jare lank ’n sentrale rol om die Suid-Afrikaanse fisikagemeenskap byeen te bring, en ’n plek te wees waar nuwe bevindings gedeel, navorsingsamewerkings gekweek en studente…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gee-aan-meestersgraadstudente-maatskaplike-werk-n-blik-op-die-realiteit-van-die-strafhof
NWU gee aan meestersgraadstudente in Maatskaplike Werk ’n blik op die realiteit van die strafhof
2022-12-01 ’n Hof kan ’n skrikwekkende plek wees – veral vir ’n kind. Jong slagoffers van huishoudelike geweld en seksuele mishandeling moenie net hulle eie trauma hanteer nie, maar moet ook die hofverrigtinge, kruisondervraging en die lewer van getuienis trotseer in ’n…http://news.nwu.ac.za/af/ons-vier-vordering-en-innovasie-van-werwing-tot-registrasie
Ons vier vordering en innovasie: van werwing tot registrasie
2024-04-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Studente-inligtingstelselprojek (SIS-projek) – SIS Eagle – het op Dinsdag 2 April 2024 die student-kliënt-verhoudingsbestuurmodule CRM Nexus amptelik bekendgestel om die universiteit se aansoeksiklus vir 2025 te hanteer. Die…http://news.nwu.ac.za/af/verby-stigma-insigte-van-kundiges-n-gespesialiseerde-aanlyn-seminaar-oor-mivvigs
Verby stigma: insigte van kundiges in ’n gespesialiseerde aanlyn seminaar oor MIV/vigs
2024-03-06 Op Maandag 4 Desember 2023 het Bestmed, Suid-Afrika se grootste selfgeadministreerde mediese skema, in samewerking met die Noordwes-Universiteit (NWU) as deel van hulle Tempo gesondheids- en welstandsprogram ’n webinaar aangebied. Volgens me Bonita Maboeta…http://news.nwu.ac.za/af/vakkundige-met-die-gesogte-jan-h-marais-prys-vereer
Vakkundige met die gesogte Jan H Marais-prys vereer
2024-09-17 Prof Wannie Carstens, ’n begaafde vakkundige in Afrikaans aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is onlangs met die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Jan H Marais-prys vir sy uitmuntende akademiese werk in Afrikaans vereer. Die…http://news.nwu.ac.za/af/agterplaastuin-vennootskap-skiet-wortel-betyds-vir-nelson-mandela-dag
Agterplaastuin-vennootskap skiet wortel – betyds vir Nelson Mandela-dag
2023-07-04 In ’n tyd waar voedselonsekerheid ’n dwingende bekommernis is, bied gemeenskapstuine ’n praktiese oplossing deur toegang tot vars, voedsame kos te verhoog. Hierdie tuine bemagtig individue en gemeenskappe om beheer van hulle voedselproduksie te neem, en om…http://news.nwu.ac.za/af/oognaspeuringstegnologie-skep-nuwe-moontlikhede-vir-werk-en-speel
Oognaspeuringstegnologie skep nuwe moontlikhede vir werk en speel
2018-02-23 Om in die jaar 2018 te leef en te sien hoe vinnig tegnologie ontwikkel, kan ’n mens beslis laat sê dat verandering in ’n oogwink kan plaasvind. Die Skool vir Tale op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark kyk na die toekoms en gebruik…http://news.nwu.ac.za/af/bekende-opvoedkundige-oorlede
Bekende opvoedkundige oorlede
2022-07-07 ʼn Bekende voormalige dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde en viserektor aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Vanderbijlparkkampus, prof Dewey de Wet, is Saterdag 2 Julie in die vroeë oggendure in sy huis in Potchefstroom oorlede. Prof de Wet het studeer…http://news.nwu.ac.za/af/tegnologie-oordrag-en-innovasie-kantoor-wys-die-weg-aan-vir-bemagtiging-van-innovasie
Tegnologie-oordrag en Innovasie-kantoor wys die weg aan vir bemagtiging van innovasie
2023-11-15 by Vukosi Mathale Die Noordwes-Universiteit (NWU) het betekenisvolle stappe gedoen om innovasie te koester en deurbrake in navorsing te bemark. Die NWU se Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuning-kantoor (TTIS-kantoor) staan sentraal in hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/n-tegnologie-oordragspesialis-beklemtoon-die-rol-van-ttos-sarima-2024-konferensie
’n Tegnologie-oordragspesialis beklemtoon die rol van TTO’s by SARIMA 2024-konferensie
2024-09-20 Mnr Ntiyiso Shabangu, ’n tegnologie-oordragspesialis by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuningskantoor (TTIS-kantoor), het by die Suider-Afrikaanse Navorsing en Innovasiebestuursvereniging (SARIMA) se konferensie in…http://news.nwu.ac.za/af/onoorwonne-seisoen-vir-nwu-vanderbijlpark-rugby
Onoorwonne seisoen vir NWU Vanderbijlpark rugby
2019-09-12 ‘n Onoorwonne seisoen is iets waaroor enige afrigter en speler droom, maar slegs ‘n uitgelese groep sal dié prestasie op hulle getuigskrif kan aanbring. Die o.21-rugbyspan van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het dié…http://news.nwu.ac.za/af/goeie-nuus-vir-rentekoerse-namate-2024-tot-n-einde-loop
Goeie nuus vir rentekoerse namate 2024 tot ’n einde loop
2024-11-22 Dit is goeie nuus vir besighede en verbruikers dat die repokoers op 21 November eenparig met 25 basispunte (bps) verlaag is. In sy kommentaar op die jongste verslag van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om weer eens die repokoers met 25 basispunte (bps) te…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/meestersgraad-bemarkingsbestuur-0
Meestersgraad in Bemarkingsbestuur
2025-10-29 [accordion], Agtergrond, ’n Meestersgraad is ’n nagraadse kwalifikasie wat gevolg kan word nadat ’n Honneursgraad of ’n Nagraadse Diploma suksesvol voltooi is. Suid-Afrikaanse universiteite bied gewoonlik twee tipes Meestersgrade aan: doseerbare Meestersgrade en…, Graadnaam, Magister Commercii (MCom) in Bemarkingsbestuur (5CKN01), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsmeestersgraad aangebied. Geen kursusgebaseerde (doseerbare) opsie is beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/meestersgraad-ondernemingsbestuur
Meestersgraad in ondernemingsbestuur
2025-10-29 [accordion], Agtergrond, ’n Meestersgraad is ’n nagraadse kwalifikasie wat gevolg kan word nadat ’n Honneursgraad of ’n Nagraadse Diploma suksesvol voltooi is. Suid-Afrikaanse universiteite bied gewoonlik twee tipes Meestersgrade aan: doseerbare Meestersgrade en…, Graadnaam, Magister Commercii (MCom) in Besigheidsbestuur (5CQN01), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsmeestersgraad aangebied. Geen kursusgebaseerde (doseerbare) opsie is beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/meestersgraad-bemarkingsbestuur
Meestersgraad in Bemarkingsbestuur
2025-10-23 [accordion], Agtergrond, ’n Meestersgraad is ’n nagraadse kwalifikasie wat gevolg kan word nadat ’n Honneursgraad of ’n Nagraadse Diploma suksesvol voltooi is. Suid-Afrikaanse universiteite bied gewoonlik twee tipes Meestersgrade aan: doseerbare Meestersgrade en…, Graadnaam, Magister Commercii (MCom) in Bemarkingsbestuur (5CKN01), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsmeestersgraad aangebied. Geen kursusgebaseerde (doseerbare) opsie is beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-superheld-gee-hipertensiebewustheid-n-kragtige-hupstoot
NWU-superheld gee hipertensiebewustheid ’n kragtige hupstoot
2021-09-02 Is dit Superman? Batman? Spiderman? Nee, dit is Kaptein Hart! Hy is Noordwes-Universiteit (NWU) se superheld op ’n belangrike sending – om ’n bewustheid van die gevare van hipertensie te skep en om jong kinders te inspireer om gesonde eetgewoontes aan te…http://news.nwu.ac.za/af/die-staatsrede-evalueer-suid-afrika-se-sosio-ekonomiese-uitdagings-op-n-realistiese-manier