Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-virtuele-ekskursies-inspireer-superkundiges
NWU se virtuele ekskursies inspireer superkundiges
2021-08-24 Die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) glo dat dit meer as net ’n gewone onderwyser verg om ’n betekenisvolle bydrae in die onderwyssektor te maak – ’n superonderwyser is nodig om Suid-Afrika se jongmense te help ontwikkel, te motiveer…http://news.nwu.ac.za/af/drie-dosente-obu-genote-tau-fellows-gekies
Drie dosente as OBU-genote (TAU fellows) gekies
2020-11-30 Drie akademici van die Noordwes-Universiteit (NWU) is vir die Suid-Afrikaanse Onderrigbevordering by Universiteite-genootskapprogram (OBU-genootskapprogram) gekies. Dit is ’n groot eer om deur die OBU-paneel gekies te word en bevestig weer eens dat die NWU…http://news.nwu.ac.za/af/spelifikasie-bevorder-lojaliteit-vir-suid-afrika-se-modekleinhandel
Spelifikasie bevorder lojaliteit vir Suid-Afrika se modekleinhandel
2024-11-07 Suid-Afrika se modekleinhandelbedryf ervaar ’n verskuiwing namate spelifikasie as ’n kragtige instrument na vore kom om kliëntelojaliteit, hulle behoud en herhaalde gebruik van hulle handelsmerk te verbeter. Kleinhandelaars gebruik tans spelifikasie-…http://news.nwu.ac.za/af/personeel-geloof-vir-die-bevordering-van-die-nwu-se-waardes-en-handelsmerk
Personeel geloof vir die bevordering van die NWU se waardes en handelsmerk
2024-07-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots om ’n instelling te wees wat deur waardes gedryf word en op sy strewe na uitnemendheid. Personeel en studente wat hierdie waardes uitleef en aan die voorpunt is om die NWU se kultuur en reputasie te bevorder en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-opvoedkundige-kaartspeletjie-bekend-om-wereld-ie-dag-te-vier
NWU stel opvoedkundige kaartspeletjie bekend om Wêreld-IE-dag te vier
2024-05-07 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n nuwe opvoedkundige kaartspeletjie genaamd Prosper bekend gestel om Wêreld-IE-dag te vier. Die speletjie gebruik intellektuele eiendom (IE) om mense oor die Verenigde Nasies se 17 Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte (SDG’s…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-leopard%25E2%2580%2599s-lair-kompetisie-%25E2%2580%2593-topstudentepreneur-deel-advies
NWU se Leopard’s Lair-kompetisie – topstudentepreneur deel advies
2020-11-16 Die sperdatum vir inskrywings vir die 2020-weergawe van die Noordwes-Universiteit (NWU) se gewilde Leopard’s Lair-besigheidskompetisie kom nader, en alle studentepreneurs word uitgenooi om deel te neem. As jy meen dat jy ’n innoveerder met ’n unieke…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-ikateleng-projek-vier-30-jaar-van-impak
NWU se Ikateleng-projek vier 30 jaar van impak
2018-04-18 Dertig jaar ná die stigting van die Ikateleng-projek het die Noordwes-Universiteit (NWU) deur middel van aanvullende onderwys steeds ’n impak op die lewens van duisende leerders regoor sentraal-Suid-Afrika. Die doel van die jare lange Ikateleng-projek –…http://news.nwu.ac.za/af/fempreneurs-skitter-tydens-die-ewp-galageleentheid
Fempreneurs skitter tydens die EWP-galageleentheid
2019-11-13 Dit was ’n aand van feesvier en prestasie toe die Noordwes-Universiteit (NWU) hulde gebring het aan die 2019-klas van die Ondernemende Vroue-program (EWP). Hierdie toonaangewende entrepreneurskapsontwikkelingsprogram is sewe jaar gelede bekendgestel, en…http://humanities.nwu.ac.za/af/music/masara-navorsingsentiteit
MASARA Navorsingsentiteit
2025-09-09 MASARA (Musiekkuns in Suid-Afrika: Hulpbronne en Toepassings) is in November 2008 as ’n navorsingsnisarea gestig. Die fokus vir 2008–2012 was op geselekteerde musiekkuns van Suid-Afrika, met spesifieke verwysing na die…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/23192
MASARA Navorsingsentiteit
2026-04-02 MASARA (Musiekkuns in Suid-Afrika: Hulpbronne en Toepassings) is in November 2008 as ’n navorsingsnisarea gestig. Die fokus vir 2008–2012 was op geselekteerde musiekkuns van Suid-Afrika, met spesifieke verwysing na die…http://news.nwu.ac.za/af/jaarlikse-galafunksie-vier-die-str-klas-van-2018
Jaarlikse galafunksie vier die STR-klas van 2018
2018-05-07 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs die rooi tapyt uitgerol om die uitmuntende prestasie van sy STR-rekeningkundestudente te vier. Hierdie studente, wat almal met die kurrikulum vir die Sertifikaat in Teorie van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-beklemtoon-die-belangrikheid-van-opleiding-van-fempreneurs
NWU-kundiges beklemtoon die belangrikheid van opleiding van fempreneurs
2019-08-23 Met Vrouemaand in volle swang, plaas twee kundiges van die Noordwes-Universiteit (NWU) die kollig op die belangrikheid van entrepreneursopleiding vir vroulike entrepreneurs. Die kundiges, dr Natanya Meyer en dr Luzaan Hamilton – albei lede van die Skool…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-optentia-navorsingsfokusarea-%25E2%2580%2599n-kern-van-buitengewone-talent
NWU se Optentia-navorsingsfokusarea: ’n kern van buitengewone talent
2020-04-02 Wanneer dit kom by die skep van ’n kerngroep kundiges met nasionale en internasionale kennis, gee die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea die toon aan. Daar is die laaste ruk nie minder nie as vier buitengewone professors by die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vier-uitstekende-saigr-uitslae
NWU vier uitstekende SAIGR-uitslae
2022-03-31 Willie Du Plessis Met die uitstekende uitslae in die jongste eksamen van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) het die Noordwes-Universiteit (NWU) weer eens getoon dat hy onder die beste van die bestes vir gehalte-onderrig…http://news.nwu.ac.za/af/kabinetskommeling-sal-deur-uitkomste-beoordeel-word
Kabinetskommeling sal deur uitkomste beoordeel word
2023-03-07 “Die langverwagte besluit deur President Cyril Ramaphosa om sy kabinet opnuut saam te stel en ook om die bestaande vakante ministeriële sleutelposte te vul, sal in die tydperk wat voorlê deur die uitkomste daarvan beoordeel word.” In sy kommentaar oor die…http://news.nwu.ac.za/af/beter-ondersteuning-vir-psigiatriese-verpleegkundiges-beteken-beter-geestesgesondheidsorg
Beter ondersteuning vir psigiatriese verpleegkundiges beteken beter geestesgesondheidsorg
2024-10-09 Verbeterings in die ondersteuningstelsels vir psigiatriese verpleegkundiges in die Noordwesprovinsie sal ’n direkte impak op die gehalte van die sorg vir kinders met geestesgesondheidsprobleme hê. Dit is een van die bevindings van ’n onlangse studie wat…http://engineering.nwu.ac.za/af/bedryfsingenieurswese/navorsing
Navorsing
2024-01-05 Die Skool vir Bedryfsingenieurswese het verskeie navorsingsfokusareas, naamlik: Gesondheidstelselingenieurswese – Gesondheidstelselingenieurswese fokus op die gebruik van ingenieursinstrumente en ‑tegnieke om gesondheidstelsels te verbeter. Die…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-writing-centre/maak-%25E2%2580%2599n-afspraak
Maak ’n afspraak
2020-07-21 Hoe om ’n afspraak te maak Registreer vanaf enige rekenaar of mobiele toestel op die NWU-Skryfsentrum se besprekingswebwerf (nwu.mywconline.com). Let asseblief op dat daar geen “www” voor die webwerfadres is nie…http://law.nwu.ac.za/af/law-clinic/boodskap-van-die-direkteur
Boodskap van die Direkteur
2024-07-04 Die Regskliniek vorm deel van die Fakulteit Regte van die Noordwes Universiteit Potchefstroomkampus. Die Regskliniek is betrokke by ʼn aantal projekte wat betref gratis regsdienste, gemeenskapsuitreik- en kapasiteitsbou-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-optentia-spog-met-%25E2%2580%2599n-nuwe-phd-verhoudingsdinamiek-en-ontwikkeling