Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/uarm-neem-steeds-die-voortou-die-risikobestuursektor
UARM neem steeds die voortou in die risikobestuursektor
2018-03-12 Ses jaar ná die totstandkoming van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Sentrum vir Toegepaste Risikobestuur (UARM) laat die sentrum steeds ’n spoor van uitnemendheid binne die risikobestuursektor agter. In 2018 het die sentrum 22 meestersgraadstudente, van…http://news.nwu.ac.za/af/studie-beklemtoon-die-verband-tussen-vetsug-en-akademiese-prestasie
Studie beklemtoon die verband tussen vetsug en akademiese prestasie
2021-03-24 Terwyl die meeste mense bewus is van die gesondheidsrisiko's wat verband hou met kinders wat oorgewig of vetsugtig is, weet hulle nie van die akademiese gevolge wat met hierdie toestande saamgaan nie. Deidré van Staden, wat haar meestersgraad aan die…http://law.nwu.ac.za/af/phakiso-mello
Phakiso Mello
2026-04-14 Phakisho Jerry Mello is 'n dosent aan die Noordwes-Universiteit, Fakulteit Regte. Hy het sy LLB aan die Noordwes-Universiteit (2021) voltooi. Hy het ook sy LLM in Arbeidsreg Noordwes Universiteit (2023) voltooi. Hy is tans ingeskryf as 'n Doktorale student (LLD) aan die Noordwes-Universiteit sedert 2024. Gedurende sy termyn as tydelike dosent en…http://news.nwu.ac.za/af/oorbrug-die-wiskundegaping-%25E2%2580%2593-%25E2%2580%2599n-tweede-kans-op-sukses-vir-matrikulante
Oorbrug die Wiskundegaping – ’n tweede kans op sukses vir matrikulante
2022-08-19 Vier jaar sedert die bekendstelling van die Oorbrug die Wiskundegaping- (BTMG-) leerprogram aan die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus het talle leerders nie net hulle vrees vir wiskunde verloor nie, maar is ook florerende studente wat hulle…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorser-nou-lid-van-afrika-akademie-vir-wetenskap
NWU-navorser nou lid van Afrika-akademie vir wetenskap
2021-04-20 ’n Senior lektor in die navorsingsfokusarea Menslike Metabolomika aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is vir die volgende vyf jaar as ’n geaffilieerde lid van die Afrika-akademie vir wetenskap (AAW) gekies. Dr Rencia van der Sluis is gekies vanuit jong,…http://news.nwu.ac.za/af/steratleet-chederick-praat-uit-tokio
Steratleet Chederick praat uit Tokio
2021-07-23 Een van die Noordwes-Universiteit (NWU) se gunstelingseuns, Chederick van Wyk, bevind hom tans saam met ʼn uitgelese groep Suid-Afrikaners wat die land se vlag tydens die Olimpiese Spele in Tokio, Japan gaan swaai. Chederick, wat aan die 4 X 100 m-…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-gebruik-kunsmossels-om-waterbesoedeling-te-moniteer
Navorser gebruik kunsmossels om waterbesoedeling te moniteer
2024-04-19 Waterbesoedeling is ’n beduidende omgewingskwessie met ’n verreikende impak op die samelewing. Dit is nie beperk tot plaaslike of streeksgrense nie, en word deur klimaatsverandering vererger, wat gesondheidsrisiko’s vir die mens tot gevolg het. In die…http://news.nwu.ac.za/af/kyk-na-volhoubare-landbou-om-grond-te-bewaar
Kyk na volhoubare landbou om grond te bewaar
2024-04-08 Pluimveemis kan boerderypraktyke in Suid-Afrika omkeer, veral vir bestaansboere in landelike gebiede. Dit is een van die navorsingsbevindings van Mandisa Mazibuko, ’n navorser van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Haar navorsing…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-nwu-innovasiegenootskap-aan-innoveerder-chemie-toegeken
Nuwe NWU Innovasiegenootskap aan innoveerder in Chemie toegeken
2023-08-28 Deur Vukosi Mathale Die Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuningskantoor (TTIS-kantoor) het aan ’n senior lektor in Chemie, dr Frans Smit, die 2023 NWU Innovasiegenootskap toegeken. Die NWU Innovasiegenootskap-program is ’n nuwe inisiatief van die…http://news.nwu.ac.za/af/ondersoek-inheemse-pedagogiee-die-tog-om-suid-afrika-se-eurosentriese-kurrikulum-te-verander
Ondersoek inheemse pedagogieë in die tog om Suid-Afrika se Eurosentriese kurrikulum te verander
2023-11-14 Universiteitskurrikulums moet by ongemaklike gesprekke betrokke raak om hedendaagse uitdagings aan te pak, en in die afgelope paar jaar was daar ’n toenemende beweging na die dekolonisering van die onderwyskurrikulum in Suid-Afrika. Die vraag van “watter…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-rof-bemagtig-afrikaanssprekende-onderwysers
NWU en ROF bemagtig Afrikaanssprekende onderwysers
2024-07-15 Dit is 10 jaar sedert die Noordwes-Universiteit (NWU) en die Rapport Onderwysfonds (ROF) begin saamwerk het om Afrikaanssprekende onderwysstudente by die universiteit met ’n ROF-beurslening te help. ’n Afvaardiging van die ROF, wat bestaan het uit Inge…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/akkreditasie
Akkreditasie
2025-01-20 Alle BIng-programme by die Fakulteit Ingenieurswese is ontwerp om aan die standaarde te voldoen wat deur die Ingenieursraad van Suid-Afrika (ECSA) gestel is. ECSA voer elke vyf jaar 'n omvattende hersiening van al NWU se ingenieurswese-programme uit, wat…http://sport.nwu.ac.za/af/netbal
Netbal
2024-06-13 [accordion collapsed] Mahikengkampus Netbal kan beskryf word as een van die vernaamste sportkodes regoor die land en buite die grense van Suid-Afrika, en dit het ’n unieke geskiedenis. Dit is vir lank as ’n sport beskryf wat vir vroue geskik…http://news.nwu.ac.za/af/waternet-span-oop-vir-waterskeidingservarings-die-nwu
WaterNet-span oop vir waterskeidingservarings by die NWU
2021-10-28 Vanaf Januarie 2022 sal die sekretariaat van die streekswaternavorsingsnetwerk genaamd WaterNet as deel van ’n vyfjaarooreenkoms by die Mahikengkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) gestasioneer wees. Ons het met die uitvoerende bestuurshoof van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-atlete-skitter-sas
NWU-atlete skitter by SA’s
2021-04-22 Atlete van die Noordwes-Universiteit (NWU) het oudergewoonte hulle stemme tydens die onlange Suid-Afrikaanse Senior Atletiekkampioenskap dik gemaak en die NWU se trofeëkas bars weer uit sy nate. Dié kompetisie is van 15 tot 17 April in Pretoria gehou…http://news.nwu.ac.za/af/rusland-se-inval-oekraine-wat-beteken-dit-vir-suid-afrikaanse-verbruikers
Rusland se inval in Oekraïne: wat beteken dit vir Suid-Afrikaanse verbruikers?
2022-03-28 Rusland se inval van Oekraïne het skokgolwe regoor die wêreld gestuur en beduidende onsekerheid in wêreldmarkte veroorsaak. Hoewel ons geografies ver van hierdie strydende lande is, beteken die moderne era van globalisering en sterk integrasie van markte…http://news.nwu.ac.za/af/optentia-stel-twee-nuwe-kortkursusse-bekend
Optentia stel twee nuwe kortkursusse bekend
2023-08-21 Mentorskap voeg waarde toe op talle vlakke – vir mentees, mentors, asook studieleiers, en kan vir alle betrokke partye tot voordeel wees. Om hierdie verhouding te ontwikkel, word die partye gehelp om nuwe dinge aan te leer, hulle netwerke te bou en as…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/afrikaans-en-nederlands
Afrikaans en Nederlands
2021-11-08 Beskikbaar op die Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus Die variëteit van Afrikaans wat vandag gepraat word, het ontstaan uit Nederlands, Maleis en Afrikatale wat deur vroeë setlaars in Suid-Afrika in die 1600’s…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-excellence-awards-gee-erkenning-aan-personeel-oor-dissiplines-heen
NWU Excellence Awards gee erkenning aan personeel oor dissiplines heen
2025-11-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het sy uitmuntende personeel vereer tydens die jaarlikse seremonie vir die NWU Excellence Awards, wat op 20 November in Potchefstroom gehou is. Meer as 150 personeellede het erkenning vir hulle uitmuntende bydraes tot die…http://law.nwu.ac.za/af/law/regskliniek-mahikeng