Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/golden-key-verwelkom-nuwe-akademiese-presteerders
Golden Key verwelkom nuwe akademiese presteerders
2019-05-13 Die onlangse erkenningseremonie vir nuwe lede van die Golden Key internasionale erevereniging het onlangs 250 studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark in hulle geledere verwelkom. Dr Elmie Castleman, die direkteur van die…http://news.nwu.ac.za/af/pmr-toekennings-ses-%25E2%2580%2599n-ry-vir-nwu-vanderbijlpark
PMR-toekennings: ses in ’n ry vir NWU-Vanderbijlpark
2017-07-19 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs nóg ’n Professional Management Review (PMR) Diamond Arrow-toekenning gewen. Dit is hierdie jaar die sesde agtereenvolgende toekenning wat die kampus ontvang. Die toekenning is by die…http://news.nwu.ac.za/af/thokozane-vorder-werklikheidsreeks
Thokozane vorder in werklikheidsreeks
2020-02-14 Thokozane Zulu is ’n man met ’n plan. Hierdie finalejaarstudent in Openbare Bestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het sy visier op die parlement ingestel, en as sy onlangse prestasie in die SABC se werklikheidsreeks, One…http://news.nwu.ac.za/af/moeders-en-kinders-agter-tralies-het-voor-en-nadele
Moeders en kinders agter tralies het voor- en nadele
2021-05-10 In Suid-Afrika kan ’n vrou wat tronkstraf uitdien vir die misdaad wat sy gepleeg het, haar kind by haar in die korrektiewe instelling hê. Dit word vir die eerste twee jaar van die kind se lewe toegelaat en stel die ma en kind in staat om ’n band te vorm.…http://news.nwu.ac.za/af/wat-n-jaar-vir-christa-ramasimong
Wat ’n jaar vir Christa Ramasimong
2022-05-27 Dit was ’n jaar waarin hoogtepunt op hoogtepunt gevolg het en waar een eer op ’n ander gevolg het. Christa Ramasimong ervaar ’n tyd wat nie net haar toekoms sal bepaal nie, maar ook wie sy regtig is. Die karakter van hierdie jong vrou word gesmee in ’n vuur…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-sal-die-lig-van-die-trump-oorwinning-sy-ekonomiese-diplomasie-moet-herdefinieer
Suid-Afrika sal in die lig van die Trump-oorwinning sy ekonomiese diplomasie moet herdefinieer
2024-11-07 Die deurslaggewende en besliste uitkoms van die geskiedkundige verkiesing in die Verenigde State (VSA) om beheer van die Withuis en die Kongres het omvattende implikasies vir die VSA se ekonomie asook vir die res van die wêreld. In sy kommentaar oor die…http://news.nwu.ac.za/af/die-belangrikheid-daarvan-om-stem-moontlikhede-met-landelike-gemeenskappe-te-deel
Die belangrikheid daarvan om STEM-moontlikhede met landelike gemeenskappe te deel
2023-06-30 Die wêreld van kernwetenskap is vol moontlikhede en die Sentrum vir Toegepaste Stralingswetenskap- en tegnologie (CARST) op die Mahikengkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) doen sy deel om ’n beter lewe vir almal te verseker. Om Jeugmaand te vier,…http://news.nwu.ac.za/af/begroting-slaag-nie-daarin-om-tasbare-oplossings-vir-ernstige-uitdagings-te-verskaf-nie
Begroting slaag nie daarin om tasbare oplossings vir ernstige uitdagings te verskaf nie
2024-02-22 Die Suid-Afrikaanse Begrotingstoespraak van 21 Februarie – wat met ’n toon van optimisme en verbintenis gelewer is – het ’n regering ontbloot wat met ekonomiese uitdagings sukkel terwyl hulle na vordering streef. Prof Joseph Sekhampu, hoofdirekteur van die…http://sport.nwu.ac.za/af/rugby/galery-van-rugbygeriewe
Galery van rugbygeriewe
2022-05-26 [accordion collapsed] Potchefstroomkampusgeriewe Fanie du Toit-sportgrond Die NWU het een van die mooiste en bes toegeruste sportvelde denkbaar. Die Fanie du Toit-sportgrond dek ongeveer 20 hektaar op die walle van die Mooirivier, wat…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte/sejako-j-senatle-sc
Sejako J Senatle SC
2024-06-28 Hy is tans Senior Advokaat en het voorheen privaat gepraktiseer as 'n advokaat, staatsadvokaat en aanklaer sowel as klerk van die hof, hoftolk en staatsaanklaer vir die departement van justisie. Sy huidige professionele aktiwiteite sluit in om 'n kommissaris by die Suid-Afrikaanse Regshervormingskommissie te wees. Dr Senatle se huidige en…http://law.nwu.ac.za/af/node/29303
Prof Louis Kotze - Regter vir die Permanent Peoples' Tribunal (PPT) on Human Rights
2018-05-03 Professor Louis Kotzé, Navorsingsprofessor aan die Regsfakulteit van die NWU en huidiglik Marie Curie navorsingsgenoot by die Universiteit van Lincoln in die Verenigde Koninkryk , is aangewys as regter vir die Permanent Peoples' Tribunal (PPT) on Human…http://news.nwu.ac.za/af/maatskaplike-innoveerders-kan-nou-digitale-storievertelling-gebruik-om-hulle-oplossings-te-deel
Maatskaplike innoveerders kan nou digitale storievertelling gebruik om hulle oplossings te deel
2022-03-08 Danksy die bekendstelling van die Digitale Storievertellingspilpunt van die Noordwes-Universiteit (NWU), het maatskaplike innoveerders nou ’n spliternuwe platform waar hulle oplossings vir hulle gemeenskappe se uitdagings kan deel. Befondsing wat van die…http://news.nwu.ac.za/af/internasionaal-befaamde-farmaseutiese-sakeleier-ontvang-eredoktorsgraad
Internasionaal befaamde farmaseutiese sakeleier ontvang eredoktorsgraad
2024-08-05 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 2 Augustus ’n eredoktorsgraad aan die internasionaal befaamde farmaseutiese sakeleier en NWU-almunus Jannie Oosthuizen toegeken. Mnr Oosthuizen het erkenning ontvang vir sy buitengewone bydraes tot en…http://news.nwu.ac.za/af/die-ruimte-biljoeners-en-ons-nuwe-era-van-ruimtevaart
Die ruimte, biljoenêrs en ons nuwe era van ruimtevaart
2022-01-27 Daar was ’n tyd toe die supermoondhede in ’n stryd om algehele oorheersing gewikkel was en die wêreld op die randjie van uitwissing gestaan het. Daar was ’n tyd toe manne in kolosse genaamd Redstone, Atlas, Titan en Saturn met honderde duisende ponde…http://news.nwu.ac.za/af/janco-voet-gebreek-maar-slaggereed
Janco: Voet gebreek, maar slaggereed
2022-03-01 Van uitdagings hoef jy hom niks te vertel nie. Hy is immers ’n swemmer wat al sy provinsie, Noordwes, op nasionale vlak verteenwoordig het. Ure se sweet in die gimnasium? Geen probleem nie. Dit juis al die sweet in die water en met gewigte wat dáái paar…http://news.nwu.ac.za/af/forum-ondersoek-uitdagings-van-ki-gegenereerde-kennis-met-betrekking-tot-oorspronklikheid-en
Forum ondersoek uitdagings van KI-gegenereerde kennis met betrekking tot oorspronklikheid en outeursreg
2024-03-06 Die Fakulteit Regte en die Fakulteit Geesteswetenskappe by die Noordwes-Universiteit (NWU) het op die aand van Woensdag 27 September die Kunsmatige Intelligensie (KI) Forum gesamentlik aangebied. Die gebeurtenis het om KI-gegenereerde kennis gesentreer…http://news.nwu.ac.za/af/jong-navorser-skitter-die-suid-afrikaanse-vroue-wetenskap-toekennings
Jong navorser skitter by die Suid-Afrikaanse Vroue in Wetenskap-toekennings
2023-09-13 ’n Navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die instelling trots gemaak toe sy by die onlangse Suid-Afrikaanse Vroue in Wetenskap-toekennings (SAWiSA)* erkenning ontvang het as een van die topdrie navorsers in die geesteswetenskappe en sosiale…http://news.nwu.ac.za/af/noordwes-universiteit-gee-erkenning-aan-sy-baanbreker-alumni
Noordwes-Universiteit gee erkenning aan sy baanbreker-alumni
2023-11-23 Die alumni van die Noordwes-Universiteit (NWU) skitter deurlopend op hulle onderskeie kundigheidsgebiede, nasionaal sowel as internasionaal. Die NWU het tien van hierdie merkwaardige beroepslui tydens die universiteit se glansryke geleentheid vir die…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-post-2020-covid-19-en-die-ekonomie-deel-2
Suid-Afrika post-2020: Covid-19 en die ekonomie (deel 2)
2021-01-14 Dit was toe nog nie die nadraai van die storm nie. Die reën stort nog steeds neer, maar Suid-Afrika se ekonomiese skip moet in die rigting van verlore welvaart gestuur word. In hierdie tweede deel van die reeks artikels kyk prof Raymond Parsons van die…http://news.nwu.ac.za/af/serious-game-kan-statistiekkopseer-verlig