Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-intervensie-slaan-eerstejaarspaniek-hok
Fakulteit intervensie slaan eerstejaarspaniek hok
2019-10-29 Dit is waar: om ‘n eerstejaarstudent by ‘n universiteit te wees, kan een van die mees opwindende, maar stresvolste oorgange wees wat ‘n jongmens sal ervaar. Dit is daarom bloot natuurlik dat jy dalk oorweldig deur jou omgewing, die verantwoordelikhede wat…http://news.nwu.ac.za/af/enactus-vaal-deur-na-die-volgende-rondte-van-die-harmony-led-uitdaging
Enactus Vaal deur na die volgende rondte van die Harmony LED-uitdaging
2017-07-06 Lede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark se afdeling van Enactus glimlag breed nadat daar aangekondig is dat hulle tot by die tweede rondte van die gewilde 2017 Harmony Plaaslike Ekonomiese Ontwikkeling-uitdaging gevorder het.…http://news.nwu.ac.za/af/informele-afvalinsamelaars-lewer-n-geweldige-bydrae-tot-herwinning-suid-afrika
Informele afvalinsamelaars lewer ’n geweldige bydrae tot herwinning in Suid-Afrika
2021-10-28 Informele afvalinsamelaars in Suid-Afrika speel ’n sleutelrol in die herwinningswaardeketting, maar kry dikwels geen erkenning nie. Daar moet maniere gevind word om hulle in staat te stel om deel te neem aan besluite oor afvalbestuurspraktyke en…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-ranglyste-toon-nwu-se-vakke-van-gehalte
Jongste ranglyste toon NWU se vakke van gehalte
2021-10-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is een van die beste tersiêre-onderwysinstellings vir onderrig op pad na ’n professionele loopbaan. Dit is herbevestig deur die jongste ranglys van die Times Higher Education (THE) World Rankings wat die NWU onder die top…http://news.nwu.ac.za/af/akker-n-europese-reus
Akker ’n Europese reus
2021-02-24 Daar kan seker nie ’n meer kontrasterende vertoning wees van twee rugbyspelers se persoonlikhede as toe die vuisgeveg tussen Schalk Brits en Akker van der Merwe in 2019 plaasgevind het nie. Die twee Springbok-hakers – Brits in die blou van die Bulle, Van…http://news.nwu.ac.za/af/prof-lubbe-se-baanbrekerswerk-word-internasionaal-erken
Prof Lubbe se baanbrekerswerk word internasionaal erken
2021-08-20 In die lig van Vrouemaand wil ons sê hoe trots ons is op een van ons eie voorste vroue wat vir haar baanbrekerswerk in die reënboognasie internasionaal erken word. Prof Welma Lubbe, professor in die Skool vir Verpleegkunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/sosiale-media-die-klaskamer-meer-voordele-nadele
Sosiale media in die klaskamer: meer voordele as nadele
2022-10-28 Die koms van sosiale media het ’n baie groot uitwerking op onderrig en leer gehad, maar baie min is bekend oor die voor- en nadele van die gebruik van sosiale media in die klaskamer. So sê dr Thamie Ndlovu, ʼn opvoedkundige tegnoloog by die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/die-effek-van-chroniese-medikasie-verdwyn-die-rook
Die effek van chroniese medikasie verdwyn in die rook
2024-11-07 Mediese kundiges stem saam dat rook ’n gesondheidsgevaar is, maar talle rokers regverdig hierdie gewoonte deur te beklemtoon hoe kalmerend en sosiaal dit kan wees. Sommige rokers van plante soos dagga wys ook op die mediese voordele wat sommige studies getoon…http://news.nwu.ac.za/af/ondersteuning-en-leiding-van-die-nwu-gemeenskap-maak-graderingsreis-makliker
Ondersteuning en leiding van die NWU-gemeenskap maak graderingsreis makliker
2023-04-28 Die vakgroep Inligtingstelsels aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het in prof Joshua Chukwuere sy eerste Y2-gegradeerde van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) gekry. Hy is in inligtingstelsels, en spesifiek in ontluikende en digitale tegnologieë, aan…http://news.nwu.ac.za/af/sona-2023-woorde-moet-met-geloofwaardige-optrede-ondersteun-word
SONA 2023: Woorde moet met geloofwaardige optrede ondersteun word
2023-02-10 Die 2023-staatsrede (SONA), wat op 9 Februarie deur president Cyril Ramaphosa in die parlement gelewer is, het ’n omvattende, openhartige en realistiese evaluering van Suid-Afrika se huidige moeilike en uitdagende ekonomiese landskap gegee. Prof Raymond…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/kunsgeskiedenis-en-visuele-studie
Kunsgeskiedenis
2026-02-02 [accordion collapsed] Wat is Kunsgeskiedenis? Kunsgeskiedenis en lewer ’n belangrike bydrae tot die ontwikkeling van insig in die visuele kunste, wat uit verskillende historiese en geografiese kontekste kom en dit weerspieël. Dit gee aan studente…http://news.nwu.ac.za/af/rugbyklub-sluit-sportjaar-op-ho%25C3%25AB-noot-af
Rugbyklub sluit sportjaar op hoë noot af
2019-11-04 Wanneer jy 75 persent van jou driejaar-regrukplan se doelwitte in een jaar behaal, het daar een van twee dinge gebeur: óf jou mikpunte was te lag, óf jy het ‘n uitsonderlike seisoen beleef. In die geval van die Noordwes-Universiteit (NWU) Vaal Rugbyklub is…http://news.nwu.ac.za/af/chhp-help-om-ontwikkeling-van-geletterdheidsvaardighede-te-bevorder
CHHP help om ontwikkeling van geletterdheidsvaardighede te bevorder
2021-05-21 Die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie: Care2Kids by die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs by ’n geletterdheidsbevorderingsprogram vir jong leerders betrokke geraak. Die doel is om bewustheid te skep van die belangrikheid van…http://news.nwu.ac.za/af/naledi-sit-steeds-die-son-agterna
Naledi: Sit steeds die son agterna
2022-09-08 Soos met alle pogings om die samelewing te verbeter en om dit wat uiters waardevol is, te bewaar, begin dit met innovasie in hernubare energie, en die Sasol Sonkrag-uitdaging bevorder dit. Die sleutelwoord is “uitdaging”, en die Ingenieurswese-span van die…http://news.nwu.ac.za/af/plasing-op-die-gryslys-skaad-suid-afrika-se-beleggingsprofiel
Plasing op die gryslys skaad Suid-Afrika se beleggingsprofiel
2023-02-27 Suid-Afrika se verhoogde internasionale risikostatus as gevolg van plasing op die gryslys skaad ’n beleggingsprofiel wat reeds met faktore soos die negatiewe impak van aggressiewe beurtkrag, gebrek aan energiesekerheid, voortgaande rommelstatus en ander…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-ondersoek-samewerking-vir-landbou-ingenieurswese
Die Noordwes-Universiteit ondersoek samewerking vir landbou-ingenieurswese
2024-03-06 Die Enterprise African Regional Network (EARN) gaan steeds ’n groot faktor wees om jongmense na die landbousektor te lok, aangesien dit entrepreneurs uit Afrika toerus met die kennis en vaardighede wat vir die voedselproduserende bedryf nodig is. African…http://news.nwu.ac.za/af/werkloosheidsvlak-laat-kommer-oor-swak-groeiprestasie-styg
Werkloosheidsvlak laat kommer oor swak groeiprestasie styg
2025-05-14 Die 1%-styging in die werkloosheidvlak in die eerste kwartaal van 2025 veroorsaak verdere kommer oor Suid-Afrika se swak groeiprestasie. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê met die voorspellingsvooruitsig…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/leer-swem-program
Leer-swem-program
2021-09-20 Die swembad van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Mahikengkampus is oop vir alle studente wat by sport betrokke is. Die leer-swem-program is ’n aktiewe program wat oor talle jare ontwikkel is vir studente wat nie kan swem nie. Die meeste van die…http://news.nwu.ac.za/af/%25E2%2580%2598n-blink-toekoms-wag-vir-slimkop-franco